Wysigings aan artikel 18A-kwitansies: Só beïnvloed dit belastingaftrekbaarheid Gepubliseer op: 10 Julie 2023 Geskryf deur Nicolene Steenkamp, dosent in Rekeningkundige
Akademia-kundige: Só raak internasionale bankkrisis Suid-Afrika Geskryf deur dr. Sandra Adendorff, dosent in Ekonomie en Internasionale Handel by Akademia. Gepubliseer
Voeg die volgende klousule tot jou testament by. (Vervang self die bedrag.)
Ek bemaak ʼn kontantbedrag van R100 000.00 (Eenhonderd Duisend Rand) aan AKADEMIA MSW met registrasienommer: 2005/024616/08 geregistreer by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as ʼn privaat hoëronderwysinstelling ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 onder registrasienommer: 2011/HE08/005.
Laat jou besonderhede hieronder dan sal ‘n skenkingsfondsbestuurder met jou kontak maak.