Matriek, jou loopbaanreis begin hier

Matriek, jou loopbaanreis begin hier Gepubliseer op: 23 Februarie 2021 Met groot verligting kan matrieks uiteindelik hulle skoolloopbaan afsluit nadat hulle die wenstreep bereik het. Matriekuitslae is pas bekendgemaak en duisende matrieks wonder waarskynlik “Wat nou?”. Terwyl talle hoëronderwysinstellings se aansoeke vir studies reeds gesluit het, bied Akademia steeds die geleentheid aan skoolverlaters om nog […]
Só lyk Akademia se nuut-ingerigte Centurion-kampus

Só lyk Akademia se nuut-ingerigte Centurion-kampus Gepubliseer op: 22 Februarie 2021 Akademia het verlede jaar die opwindende nuus aangekondig dat die instelling, bykomend tot die bestaande nauurse aanbod by landwye studiesentrums, ʼn kampus in Centurion gaan inrig. Hier sal studente vanaf 2021 voltyds kan klas draf en aan ʼn aktiewe studentelewe deelneem. Die instelling het […]
Gedagtes in aanloop tot die begrotingsrede

Gedagtes in aanloop tot die begrotingsrede Gepubliseer op: 22 Februarie 2021 Geskryf deur Michelle Coetzee, dosent in Belasting en Ouditkunde by Akademia Op Woensdag 24 Februarie 2021 sal die minister van finansies, Tito Mboweni, die begrotingsrede vir 2021 lewer. Benewens die COVID-19-pandemie se humanitêre ontwrigting, het dit ook ekonomiese onstuimigheid teweeggebring. Na afloop van die […]
Akademia vier Internasionale Moedertaaldag

Akademia vier Internasionale Moedertaaldag Gepubliseer op: 21 Februarie 2021 Die 21ste Februarie word wêreldwyd as Internasionale Moedertaaldag gevier. Hierdie inisiatief is gestig met die doel om veeltaligheid te bevorder en die diverse ontwikkeling van tale te beklemtoon. Vandag vier Akademia met trots Afrikaans as onderrigtaal, en bedank elke Afrikaanssprekende vir hul rol om dié taal […]
Ontmoet Akademia se nuwe studentesakebestuurder

Ontmoet Akademia se nuwe studentesakebestuurder Gepubliseer op: 18 Februarie 2021 Akademia se studente-ondersteuning is onlangs selfs verder uitgebou deur die aanstelling van dr. Desiree Muller, studentesakebestuurder, by Akademia. Sy is getaak met die onderhou en verdere verfyning van die instelling se studentelewe en studenteaangeleenthede. Sy sal ook haar plek as voltydse koshuisouer by die private […]
Akademia hou laaste inligtingsessie voor laat-aansoeke sluit

Akademia hou laaste inligtingsessie voor laat-aansoeke sluit Gepubliseer op: 16 Februarie 2021 Wag jy vir matriekuitslae en wonder wat volgende? Of staan jy reeds in die werksplek en wil graag verder ontwikkel? Hier is goeie nuus! Akademia hou ʼn aanlyn inligtingsessie op Saterdag 20 Februarie om aan voornemende studente die geleentheid te bied om vir […]
Akademia wen CIMA-toekenning vir uitnemendheid

Akademia wen CIMA-toekenning vir uitnemendheid Gepubliseer op: 8 Februarie 2021 Die Geoktrooieerde Instituut vir Bestuursrekenmeesters (Chartered Institute of Management Accountants – CIMA) erken Akademia vir haar uitstekende bydrae tot die rekeningkundige beroep. Akademia het onlangs ʼn CIMA-toekenning vir onderriguitnemendheid, genaamd Groep-landkampioen, tydens ʼn virtuele toekenningsplegtigheid ontvang. Hierdie toekenning erken akademici wat in Bestuursrekeningkunde doseer vir […]
SR vir 2021 gerat vir die jaar

SR vir 2021 gerat vir die jaar Gepubliseer op: 4 Februarie 2021 Akademia se Studenteraad (SR) vir 2021 is opgewonde en gereed met nuwe idees en planne om die jaar se studenteaktiwiteite, ten spyte van die pandemie, steeds beter as ooit te vore te maak. Senior studente is tydens oriëntering op 23 Januarie terug verwelkom, […]
Oor die akademiese lewe

Oor die akademiese lewe Gepubliseer op: 2 Februarie 2021 Akademia-personeelvergadering, 29 Januarie 2021Deur prof. Danie Goosen, akademiese hoof Dit sou relatief maklik wees om vandag met allerlei planne vorendag te kom oor hoe ons vanjaar beslag aan die groot akademiese funksies (navorsing, onderrig en leer, asook gemeenskapsdiens) van die universiteitswese gaan gee. In plaas daarvan […]
Is ons voorbereid op die ongeldigwording van Moore se wet?

Is ons voorbereid op die ongeldigwording van Moore se wet? Gepubliseer op: 1 Februarie 2021 Geskryf deur dr. Corné de Ridder, dosent in rekenaarwetenskap Die Covid-19-pandemie het ons meer afhanklik van rekenaartegnologie gemaak as wat ons ooit was. Elektroniese rekenaars soos wat ons hul vandag ken is egter relatief nuut. Die eerste rekenaars dateer terug […]
Wysigings in belastingwetgewing

Wysigings in belastingwetgewing Gepubliseer op: 27 Januarie 2021 Geskryf deur Michelle Coetzee, dosent in Ouditkunde en Belasting by Akademia President Cyril Ramaphosa het op 24 Maart 2020 tussentydse belastingverligtingsmaatreëls teen Covid-19 aangekondig. Sedertdien is die volgende belastingmaatreëls bekragtig by wyse van die ondertekening van die Wet op Skale en Monetêre Bedrae en Wysiging van Inkomstewette, […]
Hoe werk akademiese krediete?

Hoe werk akademiese krediete? Gepubliseer op: 27 Januarie 2021 Geskryf deur Liana Venter (registrateur) en dr. Paul Steyn (provost) Akademia kry dikwels navrae oor die betekenis en hantering van akademiese krediete en kredietoordrag tussen verskillende hoëronderwysinstellings. Hier volg ʼn bondige uiteensetting. Wat is krediete en hoekom verskil die totale krediete van programme? Krediete is waardes […]
Akademia en ADK smee bande met deeltydse dramakursus vir studente

Akademia en ADK smee bande met deeltydse dramakursus vir studente Gepubliseer op: 25 Januarie 2021 Akademia is opgewonde oor ʼn ooreenkoms vir 2021 met die Akademie vir Dramakuns (ADK) om ʼn buitekurrikulêre dramakursus vir studente aan te bied. Hierdie samewerking het ten doel om ʼn studenteaktiwiteit te bied wat ook bydra daartoe om afgeronde studente […]
Covid-19 belemmer Akademia nie

Covid-19 belemmer Akademia nie Gepubliseer op: 20 Januarie 2021 Ten spyte van die ontwrigtende tyd waarin die wêreld tans verkeer is Akademia reeds goed op dreef om hierdie akademiese jaar op ʼn hoë noot af te skop. Terwyl daar wêreldwyd onsekerheid by talle studente heers oor wanneer hulle akademiese jaar afskop, sal Akademia-studente ongesteurd gehalte […]
Sosiale media: Kan jy aanspreeklik gehou word?

Sosiale media: Kan jy aanspreeklik gehou word? Gepubliseer op: 5 Januarie 2021 Geskryf deur Lichel Helmchen, dosent in Regsgeleerdheid by Akademia. Die uitbraak van die Covid-19-koronavirus het ʼn beduidende toename in aanlyn aktiwiteite veroorsaak. Nie alleen werk meer mense aanlyn nie, maar wend ook meer mense hulle ook tot digitale vermaak en sosiale media tydens […]