*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

Die veranderende nuusekosisteem bied rede vir optimisme en joernalistieke hoop

Die veranderende nuusekosisteem bied rede vir optimisme en joernalistieke hoop Gepubliseer op:  28 September 2026 Geskryf deur dr. André Gouws, senior dosent: Tale en Kultuurwetenskappe aan Akademia Onlangse mediaverslaggewing oor die toekoms van joernalistiek en die nuusmedia skets dalk ʼn sombere prentjie vir Suid-Afrika, maar alles is nie verlore nie – en daar is steeds […]

Die keuse van ʼn hoëronderwysinstelling berus op ʼn dinamiese bouproses

Die keuse van ʼn hoëronderwysinstelling berus op ʼn dinamiese bouproses Gepubliseer op:  4 Mei 2026 Geskryf deur Liana van Rooy, registrateur by Akademia. Die bou van ʼn instelling, die vorming van studente en die vestiging van ʼn toekoms vra geduld, visie en verantwoordelikheid. Dit wat blywende waarde het, kan nie haastig of oppervlakkig gebou word […]

Rus 2024-matriekgroep toe met méér as net tradisionele leerpraktyke

Rus 2024-matriekgroep toe met méér as net tradisionele leerpraktyke Gepubliseer op: 29 Februarie 2024 Geskryf deur Moreen Coetzee, ʼn dosent in die Fakulteit Opvoedkunde by Akademia, en Celeste Labuschagne, ʼn vakspesialis by die Skoleondersteuningsentrum (SOS). Die nuus dat die matriekgroep van 2023 die beste slaagsyfer sedert 1995 behaal het is nog vars in almal se […]

Praktiese onderwys – ʼn onmisbare skakel in die opleiding van voorgraadse studenteonderwysers

Praktiese onderwys – ʼn onmisbare skakel in die opleiding van voorgraadse studenteonderwysers Gepubliseer op: 15 Januarie 2024 Geskryf deur dr. Maretha Steyn en Susan O’Reilly, beide verbonde aan die Fakulteit Opvoedkunde by Akademia. Die belangrikheid van praktiese onderwys kan nie genoeg benadruk word nie. Dit verteenwoordig ʼn waardevolle platform vanwaar studenteonderwysers met ʼn verskeidenheid skoolkontekste […]

Die impak van periferale joernalistiek op opleiding

Die impak van periferale joernalistiek op opleiding Gepubliseer op: 29 November 2023 Geskryf deur André Gouws, dosent in Tale en Sosiale Wetenskappe by Akademia. Die groei in digitale media, veral in sosiale media, het gelei tot groot omwentelinge in joernalistiek. Dit is welbekend dat tradisionele media wêreldwyd dekades lank al stoei om aan te pas […]

Studie as die beste belegging in die huidige ekonomiese klimaat

Studie as die beste belegging in die huidige ekonomiese klimaat Gepubliseer op: 13 November 2023 Geskryf deur Marthinus Visser, besturende direkteur van Akademia Naskoolse studie word in vandag se tyd gesien as baie duur en dit neem ʼn geruime tyd om ʼn kwalifikasie agter jou naam te kry. In die VSA is studieskuld die grootste […]

Akademia vier Wêreldakkreditasiedag

Akademia vier Wêreldakkreditasiedag Gepubliseer op:  9 Junie 2023 Ter viering van Wêreldakkreditasiedag wat vanjaar op 9 Junie plaasvind, deel Akademia antwoorde op gereelde vrae rakende akkreditasie en erkenning van kwalifikasies wat aan die instelling gerig word. Deur watter instansie word die programme wat Akademia aanbied geakkrediteer? Akademia is ʼn privaat verskaffer wat geakkrediteerde universiteitsvlakkwalifikasies in […]