Studieaansoeke vir 2025 is reeds oop

Search
Close this search box.

Akademia-kampusopedag: Kom maak eerstehands kennis met jou toekoms

Akademia-kampusopedag: Kom maak eerstehands kennis met jou toekoms Gepubliseer op: 28 Maart 2024 Akademia se jaarlikse kampusopedag is ʼn belewenis, vra maar vir enige Fontie wat hul studiereis met die bywoning van dié geleentheid begin het! As jy ʼn studiedroom vir 2025 koester, dan is die opedag, wat op Vrydag 10 en Saterdag 11 Mei […]

Sentrumopedag en aanlyn inligtingsessie: Akademia kuier op jou voorstoep

Sentrumopedag en aanlyn inligtingsessie: Akademia kuier op jou voorstoep Gepubliseer op: 25 Maart 2024 Koester jy ʼn studiedroom? Wil jy meer te wete kom oor Akademia en die studiemoontlikhede wat dié instelling vir jou kan ontsluit? Indien wel, dagboek solank 12 en 13 April. Op dié dae bied Akademia ʼn sentrumopedag én ʼn aanlyn inligtingsessie […]

Akademia-studente draf nou ook klas by die Leriba-kampus in Centurion

Akademia-studente draf nou ook klas by die Leriba-kampus in Centurion Gepubliseer op: 12 Februarie 2024 Akademia begin die 2024- akademiese jaar op ʼn hoë noot met die bekendmaking van nóg ʼn kampusperseel in Centurion. Die Leriba-kampus is ʼn waardevolle toevoeging tot die instelling se bestaande Gerhardstraat-kampus, en voltydse studente sal vanaf 12 Februarie hier klasdraf.Volgens […]

Akademia tree as gasheer op vir internasionale filosofiese NAWG-kongres

Akademia tree as gasheer op vir internasionale filosofiese NAWG-kongres Gepubliseer op: 10 Augustus 2023 Akademia het vanjaar as gasheer opgetree vir die Nederlands-Afrikaans Wysgerige Genootskap (NAWG)-kongres wat elke anderhalfjaar plaasvind. Die kongres is vanaf 2 tot 4 Augustus 2023 in Centurion aangebied en bygewoon deur verskeie belangrike filosowe vanuit Suid-Afrika en Nederland, sowel as lede […]

Akademia-student verkies tot top 24 van Die Kontrak 3

Akademia-student verkies tot top 24 van Die Kontrak 3 Gepubliseer op: 25 Julie 2023 Ariana Venus Behr-Greeff is ʼn eerstejaar BSc (Rekenaarwetenskappe)-student wat onlangs aangewys is as deel van die top 24-deelnemers van Die Kontrak. Sy het in 2022 ook aan Die Kontrak deelgeneem en tot een met die top 16 gevorder. Behr-Greeff het besluit […]

Akademia bied eerste Teologie en Filosofie-konferensie aan

Akademia bied eerste Teologie en Filosofie-konferensie aan Gepubliseer op: 19 Julie 2023 Akademia se eerste internasionale Teologie en Filosofie-konferensie het vanjaar vanaf 13 tot 15 Julie in Centurion plaasgevind. Hierdie gebeurtenis sal vanaf vanjaar DV ’n jaarlikse instelling by Akademia wees wat poog om ’n ruimte te skep waar die ryk samehang tussen die dissiplines […]