Akademia wen CIMA-toekenning vir uitnemendheid Gepubliseer op: 8 Februarie 2021 Die Geoktrooieerde Instituut vir Bestuursrekenmeesters (Chartered Institute of Management Accountants
Oor die akademiese lewe Gepubliseer op: 2 Februarie 2021 Akademia-personeelvergadering, 29 Januarie 2021Deur prof. Danie Goosen, akademiese hoof Dit sou
Wysigings in belastingwetgewing Gepubliseer op: 27 Januarie 2021 Geskryf deur Michelle Coetzee, dosent in Ouditkunde en Belasting by Akademia President
Voeg die volgende klousule tot jou testament by. (Vervang self die bedrag.)
Ek bemaak ʼn kontantbedrag van R100 000.00 (Eenhonderd Duisend Rand) aan AKADEMIA MSW met registrasienommer: 2005/024616/08 geregistreer by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as ʼn privaat hoëronderwysinstelling ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 onder registrasienommer: 2011/HE08/005.
Laat jou besonderhede hieronder dan sal ‘n skenkingsfondsbestuurder met jou kontak maak.