Die speelgrond van wiskunde behels méér as net ʼn kennis van getalle

Die speelgrond van wiskunde behels méér as net ʼn kennis van getalle Gepubliseer op: 14 Maart 2025 Geskryf deur Mariana Strydom, ʼn dosent in Professionele Studies verbonde aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde. Internasionale Wiskundedag word op Vrydag 14 Maart gevier en tydens dié geleentheid besin ons opnuut oor die invloed wat wiskunde op ons alledaagse […]

Geletterdheid en prestasie in Wiskunde en Wetenskap: ʼn Dinamiese wisselwerking

Geletterdheid en prestasie in Wiskunde en Wetenskap: ʼn Dinamiese wisselwerking Gepubliseer op: 25 Februarie 2025 Geskryf deur Moreen Coetzee, dosent: Professionele Studies, aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde. Die euforie van die bekendmaking van die 2024-matriekuitslae is lank reeds iets van die verlede, en volgens alle aanduidings het dié matriekgroep hulself baie goed van hul taak […]

Dinamiese wetenskapsonderrig op skool beïnvloed universiteitsprestasie – Akademia-kundige

Dinamiese wetenskapsonderrig op skool beïnvloed universiteitsprestasie – Akademia-kundige Gepubliseer op: 10 Februarie 2025 Geskryf deur Moreen Coetzee, dosent verbonde aan die Fakulteit Opvoedkunde by Akademia. Skoolprestasie, in vakke soos Fisiese Wetenskappe en Wiskunde, word oor die algemeen gesien as belangrike voorspellers van akademiese sukses op universiteitsvlak. Leerders wat hoë punte in hul graad 12-eindeksamens behaal, […]

2025-Matrikulant: Werk nou reeds aan ʼn eindeksamenplan

2025-Matrikulant: Werk nou reeds aan ʼn eindeksamenplan Gepubliseer op: 23 Januarie 2025 Geskryf deur Santie Louw, ʼn dosent in Professionele Studies en kenner in Wiskunde-onderwys by Akademia. Die 2025-skooljaar is in volle swang en vir duisende matrikulante van dwarsoor die land lê ʼn baie belangrike laaste fase in hul skoolloopbaan voor. Indien jy jouself in […]

Nuwe loopbaan wink vir weermag-hoë na NGOS-studie aan Akademia

Nuwe loopbaan wink vir weermag-hoë na NGOS-studie aan Akademia Gepubliseer op: 5 Desember 2024 Ná ʼn loopbaan van meer as 30 jaar in die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) wink ʼn splinternuwe en opwindende loopbaanreis vir luitenant-kolonel Johan de Villiers (56). De Villiers voltooi vanjaar die Nagraadse Onderwyssertifikaat (Senior Fase- en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys)-program aan […]

Matrikulant: Benader jou Fisiese Wetenskapsvraestel só

Matrikulant: Benader jou Fisiese Wetenskapsvraestel só Gepubliseer op: 15 Oktober 2024 Is jy ʼn matrikulant wat besig is om voor te berei vir die eksamen? Dié belangrike eksamentydperk begin op Maandag 21 Oktober 2024 met die skryf van die eerste Engels-vraestel, en loop ten einde op Donderdag 28 November met ʼn praktiese sessie vir Rekenaartoepassingstegnologie […]

Aandag 2024-matrikulante: Akademia beloon akademiese prestasie met merietebeurse

Aandag 2024-matrikulante: Akademia beloon akademiese prestasie met merietebeurse Gepubliseer op: 11 September 2024 Die 2024-matriekgroep maak gereed om op 21 Oktober die eksamenlokaal te betree om met hul eindeksamen te begin. Terselfdertyd moet ouers en dié groep voornemende skoolverlaters die stygende koste van hoër onderwys in die gesig staar. Gedagtig aan hierdie realiteit maak Akademia […]

Rus 2024-matriekgroep toe met méér as net tradisionele leerpraktyke

Rus 2024-matriekgroep toe met méér as net tradisionele leerpraktyke Gepubliseer op: 29 Februarie 2024 Geskryf deur Moreen Coetzee, ʼn dosent in die Fakulteit Opvoedkunde by Akademia, en Celeste Labuschagne, ʼn vakspesialis by die Skoleondersteuningsentrum (SOS). Die nuus dat die matriekgroep van 2023 die beste slaagsyfer sedert 1995 behaal het is nog vars in almal se […]

Wiskunde is belangrik vir die ontwikkeling van sleutellewensvaardighede

Wiskunde is belangrik vir die ontwikkeling van sleutellewensvaardighede Gepubliseer op: 17 Julie 2023 Geskryf deur Santie Louw, dosent in Professionele Studies by Akademia. Op 15 Julie is Wêreldjeugvaardigheidsdag wêreldwyd gevier. Vanjaar se viering plaas die kollig opnuut op onderwysers en opvoeders en die belangrike rol wat hulle speel in die oordrag van vaardighede aan die […]

Kenners staan reg met raad by Akademia-vakkeuseaand vir graad 9’s

Kenners staan reg met raad by Akademia-vakkeuseaand vir graad 9’s Indien jy of jou kind tans in graad 9 is, is julle moontlik tans besig om die groot besluit van vakkeuses te neem. Akademia bied weer vanjaar ʼn aanlyn vakkeuseaand op Donderdag 25 Mei vanaf 18:30-20:30 aan. Volgens Juanmarie Pretorius, projekkoördineerder van die skolemark by […]