Elisma Boshoff – ʼn Akademia-alumnus met ʼn roeping vir geregtigheid

Elisma Boshoff – ʼn Akademia-alumnus met ʼn roeping vir geregtigheid Gepubliseer op: 18 Maart 2026 Vir Akademia-alumnus, Elisma Boshoff (24), was haar LLB-studiereis méér as net nóg ʼn akademiese doelwit wat sy suksesvol nagestreef het. Dit was ʼn doelbewuste keuse – een wat diep gewortel is in haar Christelike waardes, haar liefde vir Afrikaans en […]
Vele eerstes vir Akademia se Paarl-kampus

Vele eerstes vir Akademia se Paarl-kampus Gepubliseer op: 2 Maart 2026 Akademia se Paarl-kampus het vanjaar sy deure as studietuiste vir voltydse studente in die Wes-Kaap oopgeswaai en só ʼn opwindende nuwe hoofstuk vir die instelling ingelui. Dié kampus het in die eerste twee maande van 2026 reeds ʼn aantal geskiedkundige en betekenisvolle eerstes beleef, […]
Akademiese opening in die historiese Toringkerk: ʼn gepaste begin vir die Paarl-kampus

Akademiese opening in die historiese Toringkerk: ʼn gepaste begin vir die Paarl-kampus Gepubliseer op: 3 Februarie 2026 Die geskiedkundige eerste akademiese opening van Akademia se Paarl-kampus het op Dinsdag 3 Februarie 2026 plaasgevind. Dié plegtige geleentheid is in die historiese Toringkerk in die Paarl gehou. Indrukwekkende orrel- en vioolmusiek, ʼn statige akademiese optog en die […]
Dríe maniere om jou studiereis by Akademia te finansier

Dríe maniere om jou studiereis by Akademia te finansier Gepubliseer op: 28 Januarie 2026 Die finansiële werklikheid van stygende lewenskoste tref ʼn mens soms soos ʼn vuishou in die maag, meer nog as jy ʼn studiedroom koester. Moenie bevrees wees nie, daar is hoop! Akademia se finansieringsopsies bied die nodige hulp en gerusstelling om só […]
Voornemende studente lê toekomsboustene by Akademia-kampusopedae in die Paarl en Pretoria

Voornemende studente lê toekomsboustene by Akademia-kampusopedae in die Paarl en Pretoria Gepubliseer op: 23 Januarie 2026 Studentwees behels soveel méér as net studie. Akademia bied aan studente die geleentheid om gehalteonderrig te ontvang, terwyl hulle aan ʼn bruisende studentelewe deelneem. Voornemende studente en ouers word uitgenooi om eersdaags Fontie-wees te kom ervaar tydens die jaarlikse […]
Akademia-applous vir matriekklas van 2025: Bou nou voort op dié grondslag

Akademia-applous vir matriekklas van 2025: Bou nou voort op dié grondslag Gepubliseer op: 13 Januarie 2026 Die 2025-matriekuitslae is uiteindelik bekend, en die vreugdesvure brand hoog vanaf die Kaap tot in Musina. Vir derduisende skoolverlaters verteenwoordig dié uitslae egter veel meer as net die voltooiing van hul skoolloopbaan; dit dui óók die begin van ʼn […]
Fontie-Anneré sê basta met die ouderdomstrik en ja vir selfontwikkeling

Fontie-Anneré sê basta met die ouderdomstrik en ja vir selfontwikkeling Gepubliseer op: 10 November 2025 Anneré Koen (35) is trots op haar identiteit as ʼn Fontie en toekomstige verskilmaker. Om die waarheid te sê, vir dié derdejaarstudent in die BEd (Grondslagfase-onderwys)-program verteenwoordig haar studiereis aan Akademia ʼn belangrike rigtingwyser op haar toekomsreis. Koen, ʼn opgeleide […]
Regspraktisyn-Arno is ʼn lewenslange en leergierige Fontie

Regspraktisyn-Arno is ʼn lewenslange en leergierige Fontie Gepubliseer op: 8 Oktober 2025 Arno Kruger (26) is ʼn trotse Akademia-alumnus met ʼn onblusbare passie vir kennis. Nie nét is hy as toegelate regspraktisyn ʼn voorloper wat sy alma mater se Fakulteit Regsgeleerdheid betref nie, hy is óók ʼn vaandeldraer vir lewenslange leer en die potensiaal wat […]
Alumni-komitee kyk terug op hul eerste seisoen van diens

Alumni-komitee kyk terug op hul eerste seisoen van diens Gepubliseer op: 1 Oktober 2025 ʼn Jaar het verloop sedert Akademia sy eerste alumni-komitee in die lewe geroep het. Sedertdien het dié komitee van trotste oud-Fonties, onder die leiding van Monica Mynhardt, hul opgelegde taak (wat oor twee dienstermyne strek) soos pioniers van ouds aangepak en […]
Alumnus-Chantelle en besigheidsvennoot, Iewan, gestrik (en gedas) vir sukses

Alumnus-Chantelle en besigheidsvennoot, Iewan, gestrik (en gedas) vir sukses Gepubliseer op: 25 September 2025 Onthou die beginonderneming, Dassie, as jy weer jou beste stylvoetjie moet voorsit vir ʼn geleentheid. Dié onderneming is die geesteskind van Chantelle Pieterse en Iewan Struwig, onderskeidelik ʼn trotse Akademia-alumnus en huidige tweedejaar-Fontie. Die Dassie-duo het onlangs skoonskip gemaak in die […]
Fontie-Rinette streef haar onderwysdroom na en maak passievol ʼn verskil

Fontie-Rinette streef haar onderwysdroom na en maak passievol ʼn verskil Gepubliseer op: 25 September 2025 Daar is ʼn bekende grappie wat lui: Hoe eet jy ʼn olifant? Met die eenvoudige antwoord: Happie vir happie! Vir Rinette von Mollendorf (41), ʼn Fontie van Worcester in die Wes-Kaap wat haar studie via Akademia se nauurse afstandsmodel aanpak, […]
Akademia-sentrumopedae: Steek die drempel na jou toekoms oor

Akademia-sentrumopedae: Steek die drempel na jou toekoms oor Gepubliseer op: 8 September 2025 Daar is ʼn ou gesegde wat lui dat jy nie ʼn huis moet koop alvorens jy nie eers self oor die voordeur se drempel gestap het nie. Hierdie brokkie advies is ook van pas as dit kom by die keuse van ʼn […]
Só rol Fontiepreneurs soet toekomsplanne uit

Só rol Fontiepreneurs soet toekomsplanne uit Gepubliseer op: 26 Augustus 2025 Vir die twee hartsvriendinne, Simoné Steenkamp (20) en Mizaan van Jaarsveld (19), behels vriendskap soveel méér as net ʼn gedeelde Fontie*-ervaring. Dié twee deel óók ʼn voorliefde vir bak en saam bedryf hulle die koekiebesigheid, Faith and Flour. As studente op die voltydse kampusmodel, […]
NGOS-uitblinker Juan: ʼn Biokinetikus met ʼn passie vir onderwys

NGOS-uitblinker Juan: ʼn Biokinetikus met ʼn passie vir onderwys Gepubliseer op: 8 Augustus 2025 Juan Theron (35) is ʼn trotse Akademia-alumnus wat tydens vanjaar se kwalifikasieplegtigheid nie net die Nagraadse Onderwyssertifikaat (Senior Fase- en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys) met onderskeiding verwerf het nie, maar ook as die toppresteerder in dié program vir die 2024- akademiese […]
Toppresteerder Hanke ʼn trotse alumni-ambassadeur

Toppresteerder Hanke ʼn trotse alumni-ambassadeur Gepubliseer op: 3 Julie 2025 Akademia-alumnus, Hanke du Plessis (34) het ʼn fyn aanvoeling vir detail. Hierdie ingesteldheid kom haar baie handig te pas in haar dubbeldoorwerksverantwoordelikheid by onderskeidelik Agrisol én Melior in Potchefstroom. Beide hierdie maatskappy funksioneer binne die Suid-Afrikaanse landbousektor en bedien boere met onder meer onafhanklike ontledings, […]