Só rol Fontiepreneurs soet toekomsplanne uit

Só rol Fontiepreneurs soet toekomsplanne uit Gepubliseer op: 26 Augustus 2025 Vir die twee hartsvriendinne, Simoné Steenkamp (20) en Mizaan van Jaarsveld (19), behels vriendskap soveel méér as net ʼn gedeelde Fontie*-ervaring. Dié twee deel óók ʼn voorliefde vir bak en saam bedryf hulle die koekiebesigheid, Faith and Flour. As studente op die voltydse kampusmodel, […]
NGOS-uitblinker Juan: ʼn Biokinetikus met ʼn passie vir onderwys

NGOS-uitblinker Juan: ʼn Biokinetikus met ʼn passie vir onderwys Gepubliseer op: 8 Augustus 2025 Juan Theron (35) is ʼn trotse Akademia-alumnus wat tydens vanjaar se kwalifikasieplegtigheid nie net die Nagraadse Onderwyssertifikaat (Senior Fase- en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys) met onderskeiding verwerf het nie, maar ook as die toppresteerder in dié program vir die 2024- akademiese […]
Toppresteerder Hanke ʼn trotse alumni-ambassadeur

Toppresteerder Hanke ʼn trotse alumni-ambassadeur Gepubliseer op: 3 Julie 2025 Akademia-alumnus, Hanke du Plessis (34) het ʼn fyn aanvoeling vir detail. Hierdie ingesteldheid kom haar baie handig te pas in haar dubbeldoorwerksverantwoordelikheid by onderskeidelik Agrisol én Melior in Potchefstroom. Beide hierdie maatskappy funksioneer binne die Suid-Afrikaanse landbousektor en bedien boere met onder meer onafhanklike ontledings, […]
A-graadsukses vir Fontie-preneur, Mincke

A-graadsukses vir Fontie-preneur, Mincke Gepubliseer op: 19 Junie 2025 Vir Hendricke Krige (18) – of Mincke soos haar geliefdes haar noem – is Akademia soveel méér as net ʼn studietuiste. Vir dié boorling van Valhalla in Centurion is die instelling as’t ware ʼn tuiste weg van die huis af en sy omarm die instelling se […]
Nuwe dekaan vir Akademia se Fakulteit Opvoedkunde

Nuwe dekaan vir Akademia se Fakulteit Opvoedkunde Gepubliseer op: 2 Junie 2025 Akademia se Fakulteit Opvoedkunde verwelkom op 1 Junie 2025 prof. Johnnie Hay as nuwe dekaan. Hy volg in die voetspore van prof. Gawie du Toit wat as die instelling se nuwe Wes-Kaapse kampushoof aangestel is. Prof. Hay meen onderwys is in wese ʼn […]
Werk en studeer: Fontie-Alrina balanseer só haar vele verantwoordelikhede

Werk en studeer: Fontie-Alrina balanseer só haar vele verantwoordelikhede Gepubliseer op: 4 April 2025 Akademia-student, Alrina Teichert (39) van die Moot in Pretoria, vertolk as vrou vele uiteenlopende rolle. Nie net is sy ʼn huweliksmaat vir haar argeoloog-man Frank en ʼn ma vir haar drie tienerseuns – Dimitri (14) en die tweeling Alexander en Frank […]
Só kry alumniverbondenheid ewigheidswaarde by Akademia

Só kry alumniverbondenheid ewigheidswaarde by Akademia Gepubliseer op: 1 April 2025 ʼn Tuiste is soveel méér as net ʼn fisiese adres. Dit is ʼn gevoel, ʼn veilige hawe, die gerusstelling van behoort én ʼn vaste wete dat jou menswees diep geanker is. Aan die een kant is dit ʼn plek wat gekenmerk word deur diepe […]
By Akademia is Fonties trots, toekomsfiks én tuis in Afrikaans

By Akademia is Fonties trots, toekomsfiks én tuis in Afrikaans Gepubliseer op: 3 Maart 2025 Geskryf deur dr. Heleen Coetzee, hoof: Studentesake by Akademia. Afrikaans as amptelike taal vier in 2025 sy eeufees. Akademia, as ʼn trotse Afrikaanse onafhanklike hoëronderwysinstelling, skaar homself opgewonde by verskeie ander Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe om dié merkwaardige hoogtepunt te […]
Akademia-alumnus droom en doen in die skadu van die Afrikaanse Taalmonument

Akademia-alumnus droom en doen in die skadu van die Afrikaanse Taalmonument Gepubliseer op: 26 Februarie 2025 Die jaar 2025 is ʼn hoofletterjaar vir die Afrikaanse taal, en by uitstek óók vir Akademia-alumnus, Tania Lang (46), wat passievol haar beroepslewe in haar moedertaal uitlééf. Dié boorling van die Paarl, werk reeds amper 24 jaar by die […]
Spore-2025: Fonties maak speel-speel ʼn gróót verskil

Spore-2025: Fonties maak speel-speel ʼn gróót verskil Gepubliseer op: 12 Februarie 2025 Twee jaar ná die bekendstelling van Akademia se Spore-projek gaan dié studenteinisiatief van krag tot krag én word Fonties se verbondenheid tot die gemeenskap boonop terselfdertyd op ʼn eiesoortige, maar baie impakvolle manier versterk. Dié projek is ʼn geesteskind van die studenteraad (SR) […]
Voornemende Fonties uit en tuis by Akademia-kampusopedag

Voornemende Fonties uit en tuis by Akademia-kampusopedag Gepubliseer op: 15 Januarie 2025 ʼn Tuiste is soveel méér as net ʼn adres. Dit is ʼn plek waar jy veilig voel, waar jy jouself kan wees, jou met eensgesinde individue kan omring én jou drome passievol kan najaag. Dit is ʼn plek wat heimwee ontketen, maar óók […]
2025-Eerstejaar: Só word jou studiereis ook ʼn ontwikkelingstog na die ware jy

2025-Eerstejaar: Só word jou studiereis ook ʼn ontwikkelingstog na die ware jy Gepubliseer op: 8 Januarie 2025 Geskryf deur dr. Mandie Dubery, maatskaplike werker verbonde aan Akademia se Studentesake-afdeling. As naskoolse studie jou deel is in 2025, baie geluk! Jy staan op die drumpel van ʼn opwindende avontuur, met lewensverrykende potensiaal. Ja, die sprong vanaf […]
Ivanké Myburgh se volsirkel-reis: Van Fontie tot alumnus en nou ook entrepreneur

Ivanké Myburgh se volsirkel-reis: Van Fontie tot alumnus en nou ook entrepreneur Gepubliseer op: 28 Oktober 2024 Dit is jakaranda-tyd en Pretoria is geklee in sy bekende en pragtige pers baadjie. En vir Ivanké Myburgh (25), of Vankie soos haar vriende haar noem, is dit die mooiste tyd van die jaar. Om die waarheid te […]
Akademia-alumni – ʼn pêrel in hul alma mater se kroon

Akademia-alumni – ʼn pêrel in hul alma mater se kroon Gepubliseer op: 3 Julie 2024 Om ʼn kwalifikasie by Akademia te verwerf verteenwoordig ʼn besonderse hoogtepunt in enige Fontie se lewensreis. Die oomblik wanneer jy trots oor die verhoog stap ná die suksesvolle voltooiing van ʼn kwalifikasie, vorm jy deel van dié instelling se uitgebreide […]
Akademia-kampusopedag: Kom maak eerstehands kennis met jou toekoms

Akademia-kampusopedag: Kom maak eerstehands kennis met jou toekoms Gepubliseer op: 28 Maart 2024 Akademia se jaarlikse kampusopedag is ʼn belewenis, vra maar vir enige Fontie wat hul studiereis met die bywoning van dié geleentheid begin het! As jy ʼn studiedroom vir 2025 koester, dan is die opedag, wat op Vrydag 10 en Saterdag 11 Mei […]