NGOS-inligtingsessie | 5 Oktober

’n Teologie van rus

’n Teologie van rus Gepubliseer op: 21 September 2023 Geskryf deur dr. Daniël Maritz, bestuurder van die NP van Wyk Louw-sentrum by Akademia In die professionele werksomgewing word frases soos “hurry sickness”, “fast life”, “consuming life”, “unending workdays”, “turbo capitalism”, “overwork”, “the urgent now”, “speed, stuff and stress” en “burnouts” deel van die alledaagse woordeskat. […]

Dr. André van Zyl lewer openbare lesing oor C.S. Lewis se sienings

Dr. André van Zyl lewer openbare lesing oor C.S. Lewis se sienings Gepubliseer op: 24 Augustus 2023 Geskryf deur dr. Daniël Maritz, bestuurder van die NP van Wyk Louw-sentrum Op Maandag 21 Augustus het Akademia dr. André Van Zyl van die Universiteit van Johannesburg (UJ) verwelkom om die NP Van Wyk Louw-sentrum se maandelikse openbare […]

Die jeug as dienaars vir hul tuistes

Die jeug as dienaars vir hul tuistes Geskryf deur dr. Daniël Maritz, bestuurder van die NP van Wyk Louw-sentrum by Akademia. Gepubliseer op: 21 Junie 2023 Ter viering van Jeugmaand in Junie kyk ons na die jeug as dienaars vir hul tuistes. Daar is die ideologiese tendens onder hedendaagse universiteite wat aanspraak daarop maak dat […]

Akademia-paneelgesprek bespreek vertaling van Plato-werke

Akademia-paneelgesprek bespreek vertaling van Plato-werke Die Afrikaanse vertaling vanuit Grieks van die boek, Plato se dialoogtrilogie uit die laaste dae van Sokrates, is onlangs deur die Akademia Uitgewery gepubliseer. In refleksie hiervan het Akademia ʼn bekendstellingsfunksie op Vrydag 2 Junie by Leriba in Centurion aangebied. ʼn Latere paneelgesprek het gevolg en het ten doel gehad […]

Eerste openbare lesing vanuit die NP van Wyk Louw-sentrum ʼn sukses

Eerste openbare lesing vanuit die NP van Wyk Louw-sentrum ʼn sukses Geskryf deur dr. Daniël Maritz, bestuurder van die NP van Wyk Louw-sentrum by Akademia Ek het vir professor Reitze Rodseth saam met sy vrou, Miranda, en twee seuns, Joshua en Nathan in 2017 in Pietermaritzburg ontmoet toe ek en twee vriende vir so paar […]