Studieaansoeke vir 2025 is reeds oop

Search
Close this search box.

Akademia-prestigefunksie: Applous vir akademiese uitnemendheid en leierskap

Akademia-prestigefunksie: Applous vir akademiese uitnemendheid en leierskap Gepubliseer op: 12 April 2024 Akademia se jaarlikse prestigefunksie is op ʼn luisterryke wyse op 11 April by die AfriForum Teater in Pretoria aangebied. Tydens hierdie geleentheid het die instelling opnuut sy verbondenheid tot uitnemendheid gevier deur studente vir hul akademiese en leierskapsprestasies te vereer. Volgens prof. Danie […]

Só lyk jou pad na sukses in 2024 – Akademia-dosent

Só lyk jou pad na sukses in 2024 – Akademia-dosent Gepubliseer op: 1 Desember 2023 Geskryf deur Moreen Coetzee, ʼn dosent verbonde aan die Fakulteit Opvoedkunde by Akademia. Die Latynse frase omnia nunc vix nostro grandescunt aucta labore lui in Afrikaans: alles groei nou met moeite, vermeerder deur ons harde werk. Vanuit Akademia se geledere, […]

Dogter, jong dame, vrou – jy is genoeg

Dogter, jong dame, vrou – jy is genoeg Gepubliseer op: 8 Augustus 2023 Geskryf deur Charmain Kruger, dosent in Sosiale Wetenskappe-onderwys by Akademia Tans gons die wêreld onder ʼn pienk kleed van Barbie-manie. Elke dogter (bo die ouderdom van dertien) vergesel haar groepie vriendinne na die teaters om hierdie ikoniese Mattel-speelding in lewende lywe op […]

Akademia-studenteleier: Ek sprei met selfvertroue my vlerke

Akademia-studenteleier: Ek sprei met selfvertroue my vlerke Gepubliseer op: 7 Augustus 2023 Augustus is Vrouemaand in Suid-Afrika en gedurende dié maand, en méér nog op Nasionale Vrouedag – wat op 9 Augustus is, vier Akademia sterk vroue wat elk op ʼn unieke wyse baie vir die gemeenskap en die mense om haar beteken. Een so […]

Leierskap in die werkplek: invloed, integriteit en identiteit

Leierskap in die werkplek: invloed, integriteit en identiteit Gepubliseer op: 25 Julie 2023 Geskryf deur Paul Smit, Akademia-studentesake: Strategiese ontwikkeling Leierskap kan op verskeie maniere gedefinieer word en as sodanig het hierdie artikel dit nie ten doel om diesulke definisies te bespreek nie. Inteendeel, ek wil by wyse van hierdie skrywe graag die aard van […]

ʼn Vrou as dienende leier

ʼn Vrou as dienende leier Gepubliseer op: 20 Julie 2023 Geskryf deur dr. Rachel Maritz, dekaan: Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe by Akademia. Ter viering van Vrouemaand in Augustus wil ek graag dieper delf oor wat dit beteken om ʼn vrou in leierskap te wees. Daar word algemeen aanvaar dat leierskap te make het met die […]

Akademia-simposium bou aan die laerskoolonderwys-legkaart vir die toekoms

Akademia-simposium bou aan die laerskoolonderwys-legkaart vir die toekoms Akademia se Fakulteit Opvoedkunde het op 17 Mei ʼn simposium met die tema “Die laerskoolonderwys-legkaart: Bou die toekoms saam” by Leriba in Centurion aangebied. By hierdie geleentheid het skoolhoofde en ander kenners hulle kennis en ervaring met laerskoolonderwysers en -onderwysleiers gedeel. Die dag is op ʼn hoë […]