Só vier ek Internasionale Moedertaaldag – Akademia-taalkundige

Só vier ek Internasionale Moedertaaldag – Akademia-taalkundige Gepubliseer op: 21 Februarie 2025 Geskryf deur DJ Cloete, dosent: Tale en Kultuurwetenskappe aan Akademia se Fakulteit Geesteswetenskappe. Ons vier vanjaar nie net die 25ste herdenking van Internasionale Moedertaaldag op 21 Februarie nie, maar óók die 100ste bestaansjaarviering van Afrikaans as ʼn amptelike taal. Hierdie grootse gebeurlikhede is […]
Moedertaal, woordeskat en realiteitsvorming: ʼn Onlosmaaklike verbintenis

Moedertaal, woordeskat en realiteitsvorming: ʼn Onlosmaaklike verbintenis Gepubliseer op: 20 Februarie 2025 Geskryf deur Lira Beukes, dosent: Professionele Studies aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde. Internasionale Moedertaaldag word op Vrydag 21 Februarie 2025 gevier. Vanjaar se viering verteenwoordig die 25ste herdenking van dié taalgebeurlikheid wat dit ten doel het om te fokus op linguistiese veelheid, en […]
Hardopleesdag: Só kan lees in die klaskamer bevorder word

Hardopleesdag: Só kan lees in die klaskamer bevorder word Gepubliseer op: 5 Februarie 2025 Geskryf deur Lianda Coetzer, bibliotekaris by Akademia. Dit is vandag, 5 Februarie 2025, Wêreldhardopleesdag. Vandag word ons opnuut herinner aan die belangrikheid én positiewe ontwikkelingsimpak wat hardoplees en stories vir kinders inhou. Dit is dan ook nie ʼn verrassing dat dié […]
Hardoplees: ʼn Groot ontwikkelingsgeskenk – Akademia-kenners

Hardoplees: ʼn Groot ontwikkelingsgeskenk – Akademia-kenners Gepubliseer op: 5 Februarie 2025 Geskryf deur Brianda Bester en Marnelda de Beer, beide dosente verbonde aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde. Wêreldhardopleesdag word elke jaar op die eerste Woensdag van Februarie gevier en vanjaar vind dié geleentheid op Woensdag 5 Februarie plaas. En net vóór jy dink dat dit […]
Nasionale Boekweek: ʼn Viering van die rykheid en veelheid wat boeke ontsluit

Nasionale Boekweek: ʼn Viering van die rykheid en veelheid wat boeke ontsluit Gepubliseer op: 5 September 2024 Geskryf deur Lianda Coetzer, bibliotekaris by Akademia. Elke jaar kondig die koms van lente in Suid-Afrika ook die begin van Nasionale Boekweek aan. Dié geleentheid, wat vanjaar van 5 tot 11 September plaasvind, het dit ten doel om […]
Stories, gewoontes en gedrag: Só onderskei jy jouself in die werksplek

Stories, gewoontes en gedrag: Só onderskei jy jouself in die werksplek Gepubliseer op: 29 Augustus 2024 Hoe onderskei jy jouself in die werksplek? Die vraag klink maklik genoeg, maar volgens dr. Jannet Davel, hoof: Personeel en Ontwikkeling by Akademia behels die antwoord veel méér as net ʼn brokkie advies wat lui: “… maak seker jy […]
Wêreldboekedag: Akademia omhels die ryke nalatenskap van boeke

Wêreldboekedag: Akademia omhels die ryke nalatenskap van boeke Gepubliseer op: 23 April 2024 Geskryf deur Lianda Coetzer, bibliotekaris van Akademia se mediasentrum. Wêreldboekedag, ook bekend as Wêreldboeke- en Kopieregdag, word jaarliks op 23 April gevier. Die doel van dié dag, wat in 1995 tot stand gekom het, is om lees, die uitgewersbedryf en kopiereg te […]
Afrikaans is nie net lippetaal nie – voeg die boek by die woord!

Afrikaans is nie net lippetaal nie – voeg die boek by die woord! Gepubliseer op: 14 Augustus 2023 Geskryf deur Karien Brits van die Akademia Uitgewery Afrikaansdag word jaarliks op 14 Augustus gevier en dit is terselfdertyd die Koop-ʼn-Afrikaanse-boekdag, ʼn inisiatief deur die Vriende van Afrikaans (VVA). Dit is met goeie rede dat Afrikaanssprekendes op […]
Die belangrikheid van lees vir ons jeug

Die belangrikheid van lees vir ons jeug Geskryf deur Juanmarie Pretorius, projekkoördineerder vir die Skolemark by Akademia. Gepubliseer op: 15 Junie 2023 Ter viering van Jeugmaand in Junie kyk ons na die belangrikheid van lees vir ons kinders. Verskeie studies het al getoon dat om kinders van ʼn jong ouderdom af bloot te stel aan […]
Afrikadag – Afrikaans is ʼn geleentheid in uitdagend tye

Afrikadag – Afrikaans is ʼn geleentheid in uitdagend tye Geskryf deur Karien Brits, taalpraktisyn by Akademia Op 25 Mei word Afrikadag gevier. Die tema van die dag is “Geleenthede in Uitdagende Tye”. Sestig jaar gelede is die Organisasie vir Afrika-eenheid in Addis Abeba (Ethiopië) op hierdie datum gestig en dit is die voorloper van Afrika-unie […]
Die waarde van die tradisionele skoolbiblioteek in die 21ste eeu

Die waarde van die tradisionele skoolbiblioteek in die 21ste eeu Geskryf deur dr. Nic de Jager, dosent: Opvoedkunde by Akademia Daar is baie te sê oor die gevoel van ʼn boek in ʼn mens se hande. Vergeet van die clichés, dit is die gevoel van die papier, die reuk van die ink, die aksie van […]