*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

Die belangrikheid van lees vir ons jeug

Die belangrikheid van lees vir ons jeug Geskryf deur Juanmarie Pretorius, projekkoördineerder vir die Skolemark by Akademia. Gepubliseer op: 15 Junie 2023 Ter viering van Jeugmaand in Junie kyk ons na die belangrikheid van lees vir ons kinders. Verskeie studies het al getoon dat om kinders van ʼn jong ouderdom af bloot te stel aan […]

Afrikadag – Afrikaans is ʼn geleentheid in uitdagend tye

Afrikadag – Afrikaans is ʼn geleentheid in uitdagend tye Gepubliseer op:  24 Mei 2023 Geskryf deur Karien Brits, taalpraktisyn by Akademia Op 25 Mei word Afrikadag gevier. Die tema van die dag is “Geleenthede in Uitdagende Tye”. Sestig jaar gelede is die Organisasie vir Afrika-eenheid in Addis Abeba (Ethiopië) op hierdie datum gestig en dit […]

Die waarde van die tradisionele skoolbiblioteek in die 21ste eeu

Die waarde van die tradisionele skoolbiblioteek in die 21ste eeu Geskryf deur dr. Nic de Jager, dosent: Opvoedkunde by Akademia Daar is baie te sê oor die gevoel van ʼn boek in ʼn mens se hande. Vergeet van die clichés, dit is die gevoel van die papier, die reuk van die ink, die aksie van […]