Universiteite as méér as net nodes van opleiding

Universiteite as méér as net nodes van opleiding Gepubliseer op: 17 Augustus 2026 Geskryf deur Marthinus Visser, besturende direkteur van Akademia Vir die Afrikaanse gemeenskap is daar min instellings so belangrik soos dié waarin ons kinders en jongmense opgevoed en onderrig word – van die kleuterskool tot die universiteit. Daar word intuïtief verstaan dat hierdie […]
Akademia se Alumni-uitblinker dien deur denke, hart én hande

Akademia se Alumni-uitblinker dien deur denke, hart én hande Gepubliseer op: 7 Julie 2026 Baie mense beskou die verwerwing van ʼn naskoolse kwalifikasie as ʼn vanselfsprekende volgende stap in ʼn tradisioneel voorspelbare lewenspad. Vir Letitia Franck was dit egter iets heel anders: ʼn moedige weer begin, gebou op deursettingsvermoë, selfontdekking en die vaste oortuiging dat […]
Internasionale Speeldag: Die boustene vir die toekoms word reeds in die sandput neergelê

Internasionale Speeldag: Die boustene vir die toekoms word reeds in die sandput neergelê Gepubliseer op: 11 Junie 2026 Geskryf deur Tersia Myburgh, dosent: Professionele Studies aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde Die boustene vir toekomssukses word reeds in die sandput neergelê. Dié stelling klink amper té eenvoudig vir ʼn wêreld waar kinders voortdurend voorberei word vir […]
Veteraanmotorentoesiaste óók passievolle toekomsbouers

Veteraanmotorentoesiaste óók passievolle toekomsbouers Gepubliseer op: 28 Mei 2026 ʼn Inspirerende samewerking tussen passievolle veteraanmotorentoesiaste in Pretoria en Akademia het onlangs tot ʼn besondere bydrae tot die Akademia-skenkingsfonds gelei. ʼn Bydrae wat nie nét groot finansiële waarde ontsluit nie, maar óók ʼn duidelike boodskap van gemeenskapsbetrokkenheid en toekomsgerigte hoop uitdra. ʼn Donasielot met ewigheidswaarde Vintage […]
Boeke as brûe tussen tyd: van gister se stories na môre se drome

Boeke as brûe tussen tyd: van gister se stories na môre se drome Gepubliseer op: 23 April 2026 Geskryf deur Lianda Coetzer, bibliotekaris verbonde aan Akademia Boeke is soveel méér as net woorde op papier. Hulle is die geheue van vervloë dae, die bewaarders van idees, die kernboustene van menslike begrip en die behoud van […]
Hardoplees as waardevolle leer- en leesbousteen vir die toekoms

Hardoplees as waardevolle leer- en leesbousteen vir die toekoms Gepubliseer op: 4 Februarie 2026 Geskryf deur Lianda Coetzer, bibliotekaris by Akademia Wêreldhardopleesdag word elke jaar op die eerste Woensdag van Februarie gevier en vanjaar vind dié geleentheid op 4 Februarie 2026 plaas. Vóór jy dink dat dit net nóg ʼn kalenderdag sonder enige merkwaardige impak […]
Skaduwees op die skerm: Die invloed van sosiale media op ons werklikheidsbesef

Skaduwees op die skerm: Die invloed van sosiale media op ons werklikheidsbesef Gepubliseer op: 3 Junie 2025 Geskryf deur Monique Alberts, dosent in Professionele Studies, en dr. Chris-Mari Le Hanie, senior dosent in Opvoedkundestudies, aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde. Die Netflix-dokumentêr, Adolescence, lok wêreldwyd uiteenlopende reaksie by gehore uit en plaas opnuut die soeklig op […]
Die gesin: Die waarom-antwoord op wie ons word

Die gesin: Die waarom-antwoord op wie ons word Gepubliseer op: 23 April 2025 Geskryf deur Charmain Kruger, dosent: Professionele Studies, verbonde aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde. Die afgelope Paasnaaweek is nog vars in almal se geheue, méér nog vir gesinne wat hierdie spesiale tyd saam kon deurbring. Op Gesinsdag wat op 21 April 2025 gevier […]
Moedertaal, woordeskat en realiteitsvorming: ʼn Onlosmaaklike verbintenis

Moedertaal, woordeskat en realiteitsvorming: ʼn Onlosmaaklike verbintenis Gepubliseer op: 20 Februarie 2025 Geskryf deur Lira Beukes, dosent: Professionele Studies aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde. Internasionale Moedertaaldag word op Vrydag 21 Februarie 2025 gevier. Vanjaar se viering verteenwoordig die 25ste herdenking van dié taalgebeurlikheid wat dit ten doel het om te fokus op linguistiese veelheid, en […]
Spore-2025: Fonties maak speel-speel ʼn gróót verskil

Spore-2025: Fonties maak speel-speel ʼn gróót verskil Gepubliseer op: 12 Februarie 2025 Twee jaar ná die bekendstelling van Akademia se Spore-projek gaan dié studenteinisiatief van krag tot krag én word Fonties se verbondenheid tot die gemeenskap boonop terselfdertyd op ʼn eiesoortige, maar baie impakvolle manier versterk. Dié projek is ʼn geesteskind van die studenteraad (SR) […]
Hoe is ons aan mekaar verbonde?

Hoe is ons aan mekaar verbonde? Gepubliseer op: 9 Januarie 2024 Geskryf deur prof. Danie Goosen, uitvoerende hoof: Akademie by Akademia Akademia fokus vanjaar op verbondenheid as tema. Die instelling is onder meer verbonde aan die taal- en kultuurgemeenskappe wat hy dien. Ten grondslag van ons gemeenskapsverbondenheid lê norme soos geregtigheid, vriendskap en offervaardigheid. Hoe […]
Die belangrikheid van lees vir ons jeug

Die belangrikheid van lees vir ons jeug Geskryf deur Juanmarie Pretorius, projekkoördineerder vir die Skolemark by Akademia. Gepubliseer op: 15 Junie 2023 Ter viering van Jeugmaand in Junie kyk ons na die belangrikheid van lees vir ons kinders. Verskeie studies het al getoon dat om kinders van ʼn jong ouderdom af bloot te stel aan […]