Akademia-kwalifikasieplegtigheid: ʼn Viering van groei en akademiese uitnemendheid

Akademia-kwalifikasieplegtigheid: ʼn Viering van groei en akademiese uitnemendheid Gepubliseer op: 11 April 2024 Akademia se kwalifikasieplegtigheid is in wese ʼn simboliese erkenning van ʼn nuwe geslag denkleiers, praktykkundiges, kunstenaars, wetenskaplikes en entrepreneurs. Kortom: ʼn geleentheid waar die doeners van more na vore tree om hul regmatige plek as rentmeesters van volhoubaarheid, innovasie en vooruitgang in […]
Opwindende nuus: Akademia eersdaags in die Wes-Kaap

Opwindende nuus: Akademia eersdaags in die Wes-Kaap Gepubliseer op: 8 April 2024 Akademia betree vanjaar ʼn nuwe groeifase. Die akademiese jaar het op ʼn hoë noot begin deur onder meer die ingebruikneming van ʼn bykomende voltydse kampus in Centurion asook die bekendstelling van twee splinternuwe koshuise. Hiermee saam is die instelling, wat vanjaar sy twaalfde […]
Akademia-kampusopedag: Kom maak eerstehands kennis met jou toekoms

Akademia-kampusopedag: Kom maak eerstehands kennis met jou toekoms Gepubliseer op: 28 Maart 2024 Akademia se jaarlikse kampusopedag is ʼn belewenis, vra maar vir enige Fontie wat hul studiereis met die bywoning van dié geleentheid begin het! As jy ʼn studiedroom vir 2025 koester, dan is die opedag, wat op Vrydag 10 en Saterdag 11 Mei […]
Studenteregsimposium: Meesters in die reg bied beroepsgerigte leiding

Studenteregsimposium: Meesters in die reg bied beroepsgerigte leiding Gepubliseer op: 28 Februarie 2024 Akademia se Fakulteit Regsgeleerdheid het, in samewerking met die Solidariteit Regsnetwerk, op Saterdag 24 Februarie 2023 by die Leriba-kampus ʼn studentesimposium en netwerkgeleentheid aangebied. Dié simposium, het deel uitgemaak van die fakulteit se regsvaardighedeprojek, en het dit ten doel gehad om studente, […]
Gemiddeld wees, is nie ʼn opsie vir dié Akademia-student nie

Gemiddeld wees, is nie ʼn opsie vir dié Akademia-student nie Gepubliseer op: 21 Februarie 2024 Akademia-student, Wian Böhme (22), van Mosselbaai glo nie daaraan om bloot gemiddeld te wees nie. Vir dié LLB- finalejaarstudent is daar slegs één dryfveer en dit is om op alle terreine tot sy volle potensiaal en vermoë te presteer. Getrou […]
Só versterk argitek haar besigheidsfondasie deur LLB-studie by Akademia

Só versterk argitek haar besigheidsfondasie deur LLB-studie by Akademia Gepubliseer op: 12 Januarie 2024 Akademia-student, Carla Spies (35), is ʼn hoogs bekwame en ervare argitek wat as ʼn nauurse afstandstudent aan Akademia trots die Fontie-vlag in 2024 wapper. Dié LLB-derdejaarstudent van Sunnyside in Pretoria bestuur haar eie argitekspraktyk en beywer haarself daarvoor om ʼn positiewe […]
Akademia-student leef passie vir regte en musiek uit

Akademia-student leef passie vir regte en musiek uit Gepubliseer op: 27 November 2023 Onthou die naam Ruan Wepener. Dié Akademia-student maak nie net vir hom ʼn naam in die musiekbedryf nie, maar hy is ook vasberade (én baie opgewonde) om as regspraktisyn ʼn verskil in die lewens van ander te maak. Wepener (36) is ʼn […]
Die stand van Afrikaans in die regswese onder die loep tydens Akademia-regsimposium

Die stand van Afrikaans in die regswese onder die loep tydens Akademia-regsimposium Gepubliseer op: 21 November 2023 Akademici, regslui en taalkundiges het op 16 November in Centurion, Gauteng, byeengekom om gesprekke te voer oor die stand van Afrikaans in die Suid-Afrikaanse regswese. Dié gesprekke is by wyse van ʼn regsimposium gefasiliteer wat deur die Fakulteit […]
Van Pretoria tot Otjiwarongo: Akademia-student volg roeping vir die Regte na

Van Pretoria tot Otjiwarongo: Akademia-student volg roeping vir die Regte na Gepubliseer op: 20 November 2023 Akademia-student, Charlize Slabbert (33), is ʼn Namibiër in murg en been en hoewel sy haarself meer as 1 500 km van Akademia se hoofkantoor in Centurion, Gauteng, af bevind, dra sy met trots die naam Fontie as ʼn internasionale […]
Akademia-simposium fokus op Verbruikersbeskermingsreg

Akademia-simposium fokus op Verbruikersbeskermingsreg Gepubliseer op: 15 September 2023 Aktuele verwikkelinge in verskeie areas van Verbruikersbeskermingsreg was die onderwerp van bespreking tydens ʼn onlangse simposium vanuit Akademia se Fakulteit Regsgeleerdheid. Tydens dié simposium, wat op 8 September in Centurion aangebied is, het kundiges vanuit die akademie en die praktyk temas soos verbruikersveiligheid, produkaanspreeklikheid, verbruikersooreenkomste en […]
Kragopwekkers en geraas in woonbuurte, só eerbiedig jy burereg

Kragopwekkers en geraas in woonbuurte, só eerbiedig jy burereg Geskryf deur prof. Reghard Brits, ʼn deeltydse dosent in Sakereg by Akademia. Kragopwekkers is besig om ʼn alledaagse verskynsel in woonbuurte te word. Die redes hiervoor hoef skaars genoem te word. Alhoewel selfstandige kragopwekking ʼn handige manier is om die gevolge van beurtkrag te beperk, word […]