*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

Nuwe Afrikaanse joernalistiekhandboek dien as ʼn mosie van vertroue in dié dinamiese beroepsveld

Nuwe Afrikaanse joernalistiekhandboek dien as ʼn mosie van vertroue in dié dinamiese beroepsveld Gepubliseer op:  26 November 2025 Die splinternuwe boek van die akademikus, prof. Johannes D Froneman, Konstruktiewe joernalistiek vir vandag, het pas by die Akademia Uitgewery verskyn. Dié boek, wat as ʼn inleiding tot die joernalistiek vir beide Afrikaanse studente asook skoolleerders dien – en […]

Moedertaalonderrig die polsslag van Akademia se roepingstaak

Moedertaalonderrig die polsslag van Akademia se roepingstaak Gepubliseer op: 21 Februarie 2025 Wanneer daar na die spreekwoordelike harde- en sagteware van ʼn hoëronderwysinstelling –soos Akademia – gelet word, is beide belangrik, maar dit is deur goeie sagteware dat gehalte uitsette gelewer word. Uitsette wat ʼn positiewe impak in jou lewe, jou werksplek en jou gemeenskap […]

Só bou Akademia die toekoms van Afrikaans, kampus vir kampus

Só bou Akademia die toekoms van Afrikaans, kampus vir kampus Gepubliseer op: 14 Augustus 2024 Op 14 Augustus vanjaar vier die Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe Afrikaanse Taaldag. Akademia, as ’n trotse onafhanklike hoëronderwysinstelling, neem met groot opgewondenheid aan dié viering deel, en gebruik hierdie spesiale geleentheid om opnuut sy verbondenheid tot die taal gestand te […]

Ooptoegangsinisiatief plaas filosofiepublikasie binne bereik van wêreldwye leserspubliek

Ooptoegangsinisiatief plaas filosofiepublikasie binne bereik van wêreldwye leserspubliek Gepubliseer op: 11 Augustus 2023 Dit is verblydend om te sien dat daar vandag ʼn groot aantal akademiese werke, van hoogstaande gehalte, in Afrikaans verskyn. Anders gestel: dié werke getuig nie net van die seggingskrag van Afrikaans nie, maar soos in weinig ander tale breek dit die […]

Die Feesbundel neem Afrikaanse navorsing by Akademia na nuwe hoogtes

Die Feesbundel neem Afrikaanse navorsing by Akademia na nuwe hoogtes Gepubliseer op: 21 Junie 2023 Die Feesbundel is vanjaar op 4 April by Akademia se akademiese prestigefunksie by Atterbury Teater bekendgestel. Hierdie bundel is ʼn spesiale multidissiplinêre publikasie met die tema “Dekade van pionierswerk” ter viering van Akademia se tiende jaar van klasgee in 2022. […]

Akademia-paneelgesprek bespreek vertaling van Plato-werke

Akademia-paneelgesprek bespreek vertaling van Plato-werke Gepubliseer op:  2 Junie 2023 Die Afrikaanse vertaling vanuit Grieks van die boek, Plato se dialoogtrilogie uit die laaste dae van Sokrates, is onlangs deur die Akademia Uitgewery gepubliseer. In refleksie hiervan het Akademia ʼn bekendstellingsfunksie op Vrydag 2 Junie by Leriba in Centurion aangebied. ʼn Latere paneelgesprek het gevolg […]

Akademia Uitgewery stel pret-aktiwiteitsboek vir kinders bekend

Akademia Uitgewery stel pret-aktiwiteitsboek vir kinders bekend Gepubliseer op:  17 Mei 2023 Die Akademia Uitgewery het op 17 Mei die pret-aktiwiteitsboek vir kinders, Fontieland, bekendgestel. Hierdie boek, wat ideaal is vir leerders in graad 4 tot 7, is tydens die Fakulteit Opvoedkunde se leierskapsimposium by Leriba bekendgestel. As ʼn toekomsgerigte gemeenskapsinstelling strewe Akademia daarna om […]

Akademia vier Afrikaansdag as trotse Afrikaanse hoëronderwysinstelling

Akademia vier Afrikaansdag as trotse Afrikaanse hoëronderwysinstelling Gepubliseer op:  8 Mei 2023 Afrikaans is op 8 Mei 1925 as amptelike taal van Suid-Afrika erken en dit word sedertdien jaarliks as Afrikaansdag gevier. Vandag, 98 jaar later, staan hierdie taal steeds volwaardig sy plek binne die hutspot van ampstale vol. Akademia, as ʼn trotse privaat hoëronderwysinstelling […]