Swart Vrydag – Wenke aan besigheidseienaars én verbruikers Gepubliseer op: 22 Nobember 2021 Geskryf deur Salomien Boshoff, vakhoof: Ondernemingsbestuur by
Splinternuwe privaat koshuisverblyf vir Akademia-studente bekendgemaak Gepubliseer op: 19 Nobember 2021 Akademia het tydens ʼn bekendstellingsfunksie op Vrydag 19 November
Internasionale Rekeningkundedag: Die lewe van ʼn rekenmeester Gepubliseer op: 9 Nobember 2021 Geskryf deur Nikki Kennedy, dosent in Bestuursrekeningkunde by
Voeg die volgende klousule tot jou testament by. (Vervang self die bedrag.)
Ek bemaak ʼn kontantbedrag van R100 000.00 (Eenhonderd Duisend Rand) aan AKADEMIA MSW met registrasienommer: 2005/024616/08 geregistreer by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as ʼn privaat hoëronderwysinstelling ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 onder registrasienommer: 2011/HE08/005.
Laat jou besonderhede hieronder dan sal ‘n skenkingsfondsbestuurder met jou kontak maak.