Vyf vinnige feite oor Akademia-personeel
Vyf vinnige feite oor Akademia-personeel Gepubliseer op: 5 September 2022 Geskryf deur Marisha Hermann en Anien van Niekerk, Fontiepos-joernaliste Die Fontiepos het vandeesmaand met twee topdosente by Akademia gaan gesels. Kom saam met ons op reis en leer meer oor Stephen Nel, dosent in Regsgeleerdheid, en dr. Chris-Mari Le Hanie, dosent in Opvoedkunde. Stephen Nel […]
Internasionale Vriendskapsdag: Hoe vorm mens vriendskappe op die nauurse afstandsmodel?
Internasionale Vriendskapsdag: Hoe vorm mens vriendskappe op die nauurse afstandsmodel? Geskryf deur Megan Ferreira, Fontiepos-joernalis Het jy al ooit gewonder hoe die nauurse studentelewe werk, of hoe vriendskappe op hierdie model gevorm word? Wel, vandag verduidelik die Fontiepos-span vir jou presies hoe om nauurse vriendskappe te kweek! Vir alle nauurse afstandstudente is dit ʼn uitdaging […]
Fonties ploeg terug in die gemeenskap met Omgeeweek
Fonties ploeg terug in die gemeenskap met Omgeeweek Geskryf deur Juné Jordaan, Fontiepos-adjunkredakteur Gedurende die week van 3 Julie het die opgewondenheid by Akademia hoog geloop te danke aan Omgeeweek wat aan die Fonties die geleentheid gebied het om terug te ploeg aan hul gemeenskap. Robyn Visagie, studenteraadslid met die portefeulje Gemeenskap en Sosiaal, beskryf […]
Die Fontiemark: Akademia se opwindende nuwe tradisie
Die Fontiemark: Akademia se opwindende nuwe tradisie Geskryf deur Kayla Roets, Fontiepos-joernalis Fonties het onlangs hul heel eerste markgeleentheid aangebied, gereël deur die sosiale komitee. Die Fontiemark het gesorg vir ʼn dag gevul met kos, speletjies en ʼn lewendige markatmosfeer. Die mark het uit agtien stalletjies bestaan wat elkeen unieke produkte en dienste gebied het. […]
Tien wenke om jou studies in die tweede semester te vergemaklik
Tien wenke om jou studies in die tweede semester te vergemaklik Geskryf deur Marisha Hermann, Fontiepos-joernalis So breek die tweede semester aan! Hier volg tien wenke aan enige Fontie wat jou studies sal vergemaklik: Kry vir jou toepassings, oftewel apps, waar jy twee keer kan seker maak oor spelling in jou e-posse of opdragte. Die […]
Kom maak jou tuis in die onderwys
Kom maak jou tuis in die onderwys Geskryf deur Juné Jordaan, adjunkredakteur van die Fontiepos “Hoe kan jy wegkyk as ʼn kind opkyk na jou, as hy jou met sy hele lewe wil vertrou?” klink die woorde uit die liedjie “Jesus roep die kindertjies” soos gesing deur Jan de Wet en die Lofkleuters. Vir my […]
Fotografieklub skud vere reg vir die nuwe jaar
Fotografieklub skud vere reg vir die nuwe jaar Geskryf deur Kayla Roets, joernalis van die Fontiepos Lede van die studentebemarkingskomitee se fotografieklub is op ʼn missie om seker te maak dat alle bemarkingsaksie-oomblikke vir Fonties – huidig en toekomstig, vasgevang word. Die klub het vanjaar op ʼn hoë noot afgeskop met die aanstelling van […]
Vyf vinnige feite oor Akademia-personeel
Vyf vinnige feite oor Akademia-personeel Gepubliseer op: 6 Julie 2022 Geskryf deur Marisha Hermann, joernalis van die Fontiepos In hierdie uitgawe leer ons Nolo Chaba, Lucky Tladi Mahlatse en een van ons nuwe dosente, André Gouws, beter ken. Nolo en Lucky is bekende gesigte op die Centurion-kampus en doen baie vir die studente. Hulle groet […]
Fonties hou ʼn suksesvolle draaibraai
Fonties hou ʼn suksesvolle draaibraai Geskryf deur Miné Hermann, joernalis van die Fontiepos “Kom ons braai!” Dié inleiding van die gewilde televisiegeselsprogram Toks en Tjops is aan almal wel bekend. “Voor ons waai, kom ons braai,” sing Riaan Benadé. Fonties, op hul beurt, hou van ʼn draaibraai. ʼn Draaibraai, hoor ek jou vra? Dis reg! […]
Kantanoó-klub bereik nuwe hoogtes

Kantanoó-klub bereik nuwe hoogtes Geskryf deur Miné Hermann, joernalis van die Fontiepos Die Kantanoó-klub gaan in 2023 nuwe hoogtes bereik, en as jy hul eerste aksie –toe hulle ʼn drankie bo-op die dak van die Voortrekkermonument geniet het – in ag neem, is hulle goed op pad om dié doelwit te bereik. Die doel van […]
Akademia-koor leer mekaar kamp-kamp ken
Akademia-koor leer mekaar kamp-kamp ken Geskryf deur Miné Hermann, joernalis van die Fontiepos Die Akademia-koor sing nie net soos nagtegale nie, hulle is ook kampeerders van formaat! Ja, kamp in tente – reg langs die koue Hennopsrivier by Leriba. Tydens die naweek van 14 tot 16 April het die koorlede kamp opgeslaan en in die […]
Bekendes in die media deel kennis en ervaring by Akademia-simposium
Bekendes in die media deel kennis en ervaring by Akademia-simposium Geskryf deur Marisha Hermann, joernalis by die Fontiepos Die Departement van Kommunikasie en Joernalistiek het op Donderdag 13 April die eerste joernalistieksimposium aangebied. Tydens hierdie geleentheid het prof. Johannes Froneman ook sy splinternuwe boek, Ter wille van oorlewing, ideologie en geld, bekend gestel. Na afloop […]
Geen ouderdomsbeperking vir Akademia-student se onderwysdrome nie
Geen ouderdomsbeperking vir Akademia-student se onderwysdrome nie Geskryf deur Marisha Hermann, joernalis by die Fontiepos Anneré Koen is ʼn 34-jarige eerstejaarstudent by Akademia. Sy geniet dit om te gesels en die BEd (Grondslagfase-onderwys)-kwalifikasie waaarvoor sy op Akademia se Centurion-kampus studeer, pas beslis by haar vrolike persoonlikheid. Na skool het Koen eers skoonheid studeer en haar […]
Flip Buys en prof. Danie Goosen: Legendes in ons leeftyd
Flip Buys en prof. Danie Goosen: Legendes in ons leeftyd Geskryf deur Anien van Niekerk, joernalis by die Fontiepos Gedurende die afgelope twee maande het ons die geleentheid gehad om twee pioniers van Akademia se verjaarsdae te vier. Eerste aan die beurt was Flip Buys, ʼn direkteur van Akademia, wat op 1 Maart ʼn volle […]
Kunsmatige intelligensie en ChatGPT – Die toekoms is hier
Kunsmatige intelligensie en ChatGPT – Die toekoms is hier Geskryf deur Anien van Niekerk, joernalis by die Fontiepos Baie van ons is vertroud met die 2008 Pixar-animasiefilm, WALL-E. Dit is die storie van ʼn eensame robot, WALL-E, wat in die jaar 2805 op ʼn toekomstige, onbewoonbare en verlate aarde gelaat word om vullis op te […]