Van gemeenskapsuniversiteit tot staatsuniversiteit

Van gemeenskapsuniversiteit tot staatsuniversiteit Gepubliseer op: 10 Februarie 2017 In 2016 was daar ’n ongekende ervaring van verlies oor ons histories Afrikaanse universiteite. Daar hoef maar net vlugtig na die hofsake wat verloor is, die omstrede universiteitsrade, die ontwrigte universiteite en sake soos kwotas, verpligte nasiebouvakke en dekolonisasie verwys te word. En hoe weerklink die […]
Raad vir private hoër onderwys gestig

Raad vir private hoër onderwys gestig Gepubliseer op: 7 Februarie 2017 ’n Raad vir private hoëronderwysinstellings is verlede week gestig om dié sektor se gehalte en posisionering in die land te verbeter. Luidens ’n verklaring van SA Private Higher Education (SAPHE) wil die raad openbare bewustheid oor die private hoëronderwyssektor skep en hoër onderwys toegankliker […]
Eerstejaarstudente begin hul akademiese reis by Akademia

Eerstejaarstudente begin hul akademiese reis by Akademia Gepubliseer op: 7 Februarie 2017 Die akademiese jaar skop komende Saterdag 11 Februarie vir Akademia se nuwe eerstejaarstudente af, wanneer oriëntering plaasvind en die studenteraad bekendgestel word. Eerstejaars se kontaksessies begin op 13 Februarie. Tydens hierdie kontaksessies, wat deur middel van moderne videokonferensie-tegnologie plaasvind, word dosente en studente […]
Akademia praat prontuit oor hoër onderwys

Akademia praat prontuit oor hoër onderwys Gepubliseer op: 26 Januarie 2017 Private hoër onderwys en Afrikaans as onderrigtaal was die onderwerp van ‘n onlangse gesprek op KykNet se program Prontuit. Die regstreekse program, wat op 23 Januarie 2017 uitgesaai is, het kwelvrae rondom privaat hoër onderwys in Suid-Afrika aangespreek, met Piet le Roux, akademiese hoof […]
Akademia: Registrasie vir 2017 steeds oop te midde van rekordgetal aansoeke

Akademia: Registrasie vir 2017 steeds oop te midde van rekordgetal aansoeke Gepubliseer op: 17 Januarie 2017 Te midde van ʼn rekordgetal aansoeke, sal studente wat in 2017 nog by Akademia wil studeer vinnig moet spring. Meer as ʼn duisend aansoeke is reeds ontvang, en registrasie vir nuwe studente sluit op 27 Januarie. Terwyl die meeste […]
Amerikaanse studente besoek Akademia

Amerikaanse studente besoek Akademia Gepubliseer op: 12 Januarie 2017 ’n Groep studente van die Carthage College in Wisconsin, VSA, het Akademia op 11 Januarie 2017 as deel van ’n studiereis na Suid-Afrika besoek. Die studente het lesings bygewoon oor Suid-Afrika se grondwet en politieke stelsel, asook private en vrywillig georganiseerde burgerlike instellings se reaksie op […]
Akademia laat-registrasie en klerkskappe – ʼn uitkoms vir menige studente

Akademia laat-registrasie en klerkskappe – ʼn uitkoms vir menige studente Gepubliseer op: 1 Desember 2016 Akademia bied vanweë die groot aanvraag ’n verlengde registrasieperiode vir studente wat steeds in 2017wil studeer. Voornemende studente wat belangstel om hulself in een van die volgende rigtings te kwalifiseer, het dus nog tot 15 Januarie 2017 om hul droom […]
Die Fontiepos-redaksiespan se gunstelingtreffers
Die Fontiepos-redaksiespan se gunstelingtreffers 28 Februarie 2024 Geskryf deur Anien van Niekerk, Fontiepos-joernalis Dit is nie aldag dat die Fontiepos-redaksiespan die geleentheid kry om hul gunstelingmusiek met hul mede-Fonties te deel nie, só hierdie trefferlys is baie spesiaal! Ons hoop dat dié speellys, wat getuig van die redaksiespan se uiteenlopende voorkeure, julle voete behoorlik sal […]
Elke goeie ding kom ongelukkig tot ʼn einde …
Elke goeie ding kom ongelukkig tot ʼn einde … 28 Februarie 2024 Geskryf deur Juné Jordaan, Fontiepos-adjunkredakteur En só kom die dienstermyn van die 2023-Fontiepos-redaksie tot ʼn einde. Ons groet julle met seer harte, maar koester elke geleentheid wat ons gehad het om aan julle verslag te doen. Ons sien saam met julle daarna uit […]
Melktertdag: Romerige tradisies en soete herinneringe
Melktertdag: Romerige tradisies en soete herinneringe 28 Februarie 2024 Geskryf deur Anien van Niekerk, Fontiepos-joernalis Op 27 Februarie het Fonties die geleentheid gehad om nasionale Melktertdag te vier. Die melktert is ʼn tradisionele Suid-Afrikaanse gereg wat dikwels op ʼn Sondagmiddag, ná kerk, as nagereg voorgesit word. Die nederige melktert het ʼn interessante geskiedenis. Volgens oorlewering […]
Skrikkeljaar: Só verander ʼn ekstra dag die kalender
Skrikkeljaar: Só verander ʼn ekstra dag die kalender 28 Februarie 2024 Geskryf deur Anien van Niekerk, Fontiepos-joernalis Ons het vanjaar ʼn ekstra dag! Vir diegene wat nie geweet het nie, 2024 is ʼn skrikkeljaar, so Februarie het 29 dae. ʼn Skrikkeljaar kom slegs een keer elke vier jaar voor. Die skrikkeljaar se geskiedenis dateer terug […]
Die rebelse gees van Sint Valentyn
Die rebelse gees van Sint Valentyn 28 Februarie 2024 Geskryf deur Juné Jordaan, Fontiepos-adjunkredakteur Valentynsdag word alom beskou as ʼn dag van liefde, blomme, en rooi harte. Dit is dan juis ook gepas dat dié dag se oorsprong gehul is in romanse. Volgens legende, dateer Valentynsdag uit die tyd van antieke Rome. Keiser Claudius II […]
Na watter radiostasies luister Fonties?
Na watter radiostasies luister Fonties? 28 Februarie 2024 Geskryf deur Megan Ferreira, Fontiepos-joernalis Gedagtig aan Wêreldradiodag wat op 13 Februarie gevier is, het ons hier by die Fontiepos gewonder of Fonties nog ooit na die radio luister? En indien wel, na watter stasies hulle luister? Uit die gesprekke wat ons gevoer het, blyk die volgende […]
Nog ʼn dag, nóg ʼn skoolbesoek vir Fonties se studenteonderwysers
Nog ʼn dag, nóg ʼn skoolbesoek vir Fonties se studenteonderwysers 28 Februarie 2024 Geskryf deur Juné Jordaan, Fontiepos-adjunkredakteur Dit is weer tyd vir Akademia se studenteonderwysers om praktiese ervaring by skole dwarsoor die land op te doen. My raad, as een van dié onderwysstudente, is tweeledig: Onthou om pret te hê terwyl jy ervaring opdoen, […]
Vyf vinnige feite van oor Akademia-personeel
Vyf vinnige feite van oor Akademia-personeel 28 Februarie 2024 Geskryf deur Leani Smith, Fontiepos-redakteur Vyf vinnige feite is ʼn gereelde insetsel wat my baie na aan die hart lê. Ek het dié toevoeging tot die Fontiepos-nuuslys in 2022 gemaak toe ek as nuusredakteur diens gedoen het. By wyse van vyf vinnige blitsfeite leer Fonties, op […]