Kampusopedag 10 en 11 Mei 2024

Search
Close this search box.

Kolonialisme: anderkant boos of goed

Gepubliseer op: 4 April 2017

Kolonialisme kan nie net eenvoudig as of boos of goed afgemaak word nie – dit vra om ‘n genuanseerde ontleding, skryf professor Danie Goosen, lid van Akademia se Adviesraad en voorsitter van die FAK, op Netwerk24.

Die storm wat Helen Zille met haar twiet oor die koloniale erfenis ontketen het, sal nie gaan lê nie. Selfs lank nadat Zille deur die DA tot orde geroep is, sal ons steeds heftig met mekaar oor die betekenis van dié erfenis verskil.

’n Belangrike rede daarvoor lê in die aard van die gesprek opgesluit. In plaas daarvan om mekaar te hoor, word in uitsluitende terme geredeneer: Óf die koloniale erfenis is boos óf dit is goed. In die proses word geen nuanse geduld nie.

Lees die volledige artikel hier.