Universiteite as méér as net nodes van opleiding

Universiteite as méér as net nodes van opleiding Gepubliseer op: 17 Augustus 2026 Geskryf deur Marthinus Visser, besturende direkteur van Akademia Vir die Afrikaanse gemeenskap is daar min instellings so belangrik soos dié waarin ons kinders en jongmense opgevoed en onderrig word – van die kleuterskool tot die universiteit. Daar word intuïtief verstaan dat hierdie […]
Onderwys, taal en wetenskaplike denke: Die sleutels tot volhoubare oplossings vir die toekoms

Onderwys, taal en wetenskaplike denke: Die sleutels tot volhoubare oplossings vir die toekoms Gepubliseer op: 10 November 2025 Geskryf deur Moreen Coetzee, dosent: Professionele Studies aan Akademia, prof Rudi Pretorius, ereprofessor: Geografie aan UNISA en prof. Walter Meyer, professor: Fisika aan die Universiteit van Pretoria (UP). Internasionale Wetenskapsdag word jaarliks op 10 November gevier en […]
Van meester tot leermeester: Mentorskap spreek tot denke én die hart

Van meester tot leermeester: Mentorskap spreek tot denke én die hart Gepubliseer op: 3 Junie 2025 Akademia se Fakulteit Opvoedkunde het op Woensdag 28 Mei 2025 die soeklig opnuut op mentorskap geskyn by wyse van ʼn simposium met die tema: Van meester tot leermeester. Tydens dié geleentheid, wat by die instelling se Leriba-kampus in Centurion […]
Om te waag om te leer, is om te waag om te wen – Akademia-kundige

Om te waag om te leer, is om te waag om te wen – Akademia-kundige Gepubliseer op: 6 November 2023 Geskryf deur Moreen Coetzee, ʼn dosent verbonde aan die Fakulteit Opvoedkunde by Akademia. Die Latynse frase discere aude stel dit prontuit: waag om te leer! Gedagtig hieraan, word die vraag dikwels gevra: Wat is die […]
Akademia se vormingsideaal voer ook die opdrag van die kerk uit

Akademia se vormingsideaal voer ook die opdrag van die kerk uit Gepubliseer op: 7 Junie 2023 Geskryf deur Henk Schalekamp, voorsitter van Akademia se direksie Johannes 21:15-18 (2020-vertaling) 15 Toe hulle klaar was met ontbyt, vra Jesus vir Simon Petrus: “Simon, seun van Johannes het jy My baie lief, meer as hulle?” Hy sê vir […]
Akademia stel NP van Wyk Louw-sentrum bekend

Akademia stel NP van Wyk Louw-sentrum bekend Gepubliseer op: 25 Mei 2023 Die NP van Wyk Louw-sentrum is op 25 Mei 2023 tydens ʼn funksie by Akademia se Centurion-kampus bekendgestel. Die gaste by die bekendstelling is toegespreek deur prof. Danie Goosen, Akademia se akademiese hoof, dr. Daniël Maritz, bestuurder van die NP van Wyk Louw-sentrum […]