*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

Hoogleraarsintreerede: ʼn Regsreis vanaf klassieke Rome tot en met die digitale era

Hoogleraarsintreerede: ʼn Regsreis vanaf klassieke Rome tot en met die digitale era Gepubliseer op:  23 September 2026 By Akademia is akademiese uitnemendheid méér as ʼn strewe na uitmuntende prestasie. Dit is ʼn volgehoue verbintenis tot diepgaande denke, betekenisvolle navorsing en die vorming van individue wat met kennis, oortuiging en diensbaarheid aan die toekoms gestalte gee. […]

Musiek as die onbesonge held in die taalklaskamer

Musiek as die onbesonge held in die taalklaskamer Gepubliseer op:  22 September 2026 Geskryf deur dr. Nic de Jager, senior dosent: Professionele Studies, aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde Met my onlangse wandelinge deur die strate van Londen, het musiekonderrig seker op die verste grense van my gedagtes gelê. Tot my verbasing, nét toe my voete […]

Akademia-dosent se reis deur die wêreld van STEM

Akademia-dosent se reis deur die wêreld van STEM Gepubliseer op:  26 Augustus 2026 Vir Corlé Visser, dosent in Wiskundige Wetenskappe by Akademia, is wiskunde veel meer as syfers, formules en berekeninge. Dit is ʼn lens waardeur sy die wêreld probeer verstaan – ʼn manier om komplekse probleme te ontleed, nuwe oplossings te ontdek en moontlikhede […]

Akademia se nuwe BCom (Ekonomie)-program rus studente toe vir die ekonomie van môre

Akademia se nuwe BCom (Ekonomie)-program rus studente toe vir die ekonomie van môre Gepubliseer op:  3 Augustus 2026 In ʼn wêreld waar ekonomiese besluite – van rentekoerse en inflasie tot werkloosheid en toekomstige groei – die daaglikse bestaan van elke Suid-Afrikaner raak, word die vraag na goed opgeleide ekonome en ekonomiese ontleders al hoe groter. […]

Hoogleraarintreerede: twee dekades in diens van waarheid en geregtigheid

Hoogleraarintreerede: twee dekades in diens van waarheid en geregtigheid Gepubliseer op:  13 Julie 2026 By Akademia is uitnemendheid en akademiese diepgang ʼn volgehoue ingesteldheid met beduidende ewigheidswaarde. Dit verteenwoordig ʼn bewuste keuse asook ʼn passievolle verbintenis om te vorm, diensbaar na vore te tree en met oortuiging gestalte te gee aan die dag van môre. […]

Wat maak wetenskapsonderrig uitmuntend?

Wat maak wetenskapsonderrig uitmuntend? Gepubliseer op:  4 Junie 2026 Geskryf deur Henning Blignaut, dosent: Professionele Studies aan Akademia se Paarl-kampus Ons lewe in ʼn tyd waar talle nuwe tegnologieë op ʼn amper daaglikse wyse ontwikkel word en só ons lewensgehalte verhoog. Hierdie tegnologieë het hul oorsprong in wetenskaplike navorsing en daarom is gehaltewetenskapsonderrig – plaaslik […]

Kundigheid in die kollig: Só bou jong akademici hul mediavoetspoor uit

Kundigheid in die kollig: Só bou jong akademici hul mediavoetspoor uit Gepubliseer op:  21 Mei 2026 Wanneer wêreldgebeure ontvou, politieke spanning toeneem of internasionale magsverskuiwings plaasvind, soek joernaliste dikwels kundiges wat die groter prentjie kan help verduidelik. By Akademia is prof. Theo Neethling, senior dosent: Sosiale Wetenskappe by die instelling se Paarl-kampus, een van daardie […]

Akademia se nuwe honneursprogram rus opvoeders as kurrikulumleiers toe

Akademia se nuwe honneursprogram rus opvoeders as kurrikulumleiers toe Gepubliseer op:  20 Mei 2026 Akademia se Fakulteit Opvoedkunde brei sy nagraadse programaanbod verder uit met die bekendstelling van die BEdHons (Kurrikulumstudies)-program. Dié program, wat daarop gerig is om opvoeders se kurrikulumkennis te verdiep en hulle as kritiese, navorsingsbegronde kurrikulumleiers binne ʼn voortdurende veranderende onderwyslandskap toe […]

Hoogleraarsintreerede getuig van die passievolle uitbouing van die Afrikaanse regswese

Hoogleraarsintreerede getuig van die passievolle uitbouing van die Afrikaanse regswese Gepubliseer op:  13 Mei 2026 By Akademia is uitnemendheid nie ʼn eindpunt nie, maar eerder ʼn voortdurende en passievolle roeping om te vorm, diensbaar te lei en doelgerig te bou aan ʼn betekenisvolle en vrye toekoms. Hierdie klassieke strewe kry by Akademia gestalte deur die […]

Hoogleraarintreerede: Só sluit Akademia aan by die eeueoue klassieke universitêre tradisie

Hoogleraarintreerede: Só sluit Akademia aan by die eeueoue klassieke universitêre tradisie Gepubliseer op:  13 Maart 2026 Uitnemendheid word nie nét aan kennis gemeet nie, maar óók aan wysheid, karakter en die vermoë om doelgerig en roepingsgedrewe te vorm. By Akademia word hierdie strewe sigbaar beliggaam deur die toekenning van die titel hoogleraar – die hoogste […]

Moedertaalonderrig: soveel meer as ʼn nostalgiese keuse

Moedertaalonderrig: soveel meer as ʼn nostalgiese keuse Gepubliseer op:  21 Februarie 2026 Geskryf deur prof. Danie du Plessis, dekaan: Fakulteit Geesteswetenskappe by Akademia In een van die eerste gedigte wat in Afrikaans neergepen is, skryf Jan Lion Cachet in 1896 onder meer die volgende: “… ek het onder in myn kis ʼn ware towerstaf … […]

Akademia-hoogleraars verleen statuur en lewenskrag aan Afrikaanse universiteitswese

Akademia-hoogleraars verleen statuur en lewenskrag aan Afrikaanse universiteitswese Gepubliseer op:  9 Februarie 2026 Vir Akademia verteenwoordig die 2026-kalenderjaar ʼn grootse en geskiedkundige hoofstuk in dié onafhanklike hoëronderwysinstelling se vestigingsverhaal. Derhalwe doelgerigte groei, die aanvang van klasse by die Paarl-kampus in die Wes-Kaap asook die toevoeging van verskeie nuwe akademiese programme, het die instelling ook pas […]

Data, denke en oordeel: só lyk die nuwe vereistes vir bemarkers in 2026

Data, denke en oordeel: só lyk die nuwe vereistes vir bemarkers in 2026 Gepubliseer op:  27 Januarie 2026 Geskryf deur Salomien Boshoff, vakhoof: Ondernemingsbestuur aan Akademia se Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Die wêreld van bemarking verander vinnig. Dink maar net aan nuwe tegnologieë, kunsmatige intelligensie (KI), groot hoeveelhede data en voortdurend veranderende verbruikersgedrag. Hierdie realiteite […]

Akademia begin in 2026 met ʼn Nagraadse Diploma in Bemarkingsbestuur

Akademia begin in 2026 met ʼn Nagraadse Diploma in Bemarkingsbestuur Gepubliseer op:  22 Januarie 2026 ʼn Splinternuwe program, die Nagraadse Diploma in Bemarkingsbestuur, word vroeg in 2026 met groot opgewondenheid by Akademia bekendgestel. Dié dinamiese program is ʼn toevoeging tot die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe se uitgebreide programverskeidenheid. Ná voltooiing van die program sal studente […]

Onderwys, taal en wetenskaplike denke: Die sleutels tot volhoubare oplossings vir die toekoms

Onderwys, taal en wetenskaplike denke: Die sleutels tot volhoubare oplossings vir die toekoms Gepubliseer op:  10 November 2025 Geskryf deur Moreen Coetzee, dosent: Professionele Studies aan Akademia, prof Rudi Pretorius, ereprofessor: Geografie aan UNISA en prof. Walter Meyer, professor: Fisika aan die Universiteit van Pretoria (UP). Internasionale Wetenskapsdag word jaarliks op 10 November gevier en […]