*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

Munisipale verkiesing 2026: wanneer die plaaslike regering aan jou voordeur klop

Munisipale verkiesing 2026: wanneer die plaaslike regering aan jou voordeur klop Gepubliseer op:  21 September 2026 Vir talle jong werkendes mag politiek ver verwyderd van hul alledaagse lewens voel. In ʼn munisipale verkiesingsjaar kom klop gemeenskapspolitiek as’t ware egter aan elke landsburger se voordeur. Deelname aan dié demokratiese proses het ʼn rimpeleffek en speel ʼn […]

Daai kleindorpiegevoel-verhoogproduksie: ontmoet die Fontie-talent

Daai kleindorpiegevoel-verhoogproduksie: ontmoet die Fontie-talent Gepubliseer op:  2 September 2026 By Akademia behels studentwees meer as net lesings, handboeke en eksamen skryf. Dié Afrikaanse studietuiste bied aan studente die geleentheid om lewenslange vriendskappe te smee, vlug te gee aan hul toekomsdrome én boonop in die proses uiting te gee aan hul talente op ʼn eiesoortige […]

Akademia huldig pas verkose Pretoria-studenteraad vir 2026/2027 in

Akademia huldig pas verkose Pretoria-studenteraad vir 2026/2027 in Gepubliseer op:  13 Augustus 2026 Op Woensdag 12 Augustus is Akademia se Pretoria-kampus se pas verkose studenteraad (SR) vir die 2026/2027-termyn op ʼn luisterryke wyse ingehuldig. Tydens dié geleentheid is daar ook op ʼn gepaste wyse afskeid geneem van die uittredende SR-lede. Verder is daar erkenning gegee […]

Pioniers in eie reg: Akademia huldig eerste Paarl-studenteraad in

Pioniers in eie reg: Akademia huldig eerste Paarl-studenteraad in Gepubliseer op:  6 Augustus 2026 Geskiedenis is gemaak toe Akademia se Paarl-kampus sy eerste studenteraad (SR) tydens ʼn spoggeleentheid op 5 Augustus 2026 ingehuldig het. Inge Bosch sal as SR-voorsitter saam met dié groep pionierstudenteleiers ʼn opwindende nuwe hoofstuk vir die kampus inlui. ʼn Aand van […]

Sáám sterker en toekomsgereed: Só ontsluit Akademia se alumni-gemeenskap verbondswaarde

Sáám sterker en toekomsgereed: Só ontsluit Akademia se alumni-gemeenskap verbondswaarde Gepubliseer op:  1 Julie 2026 Geskryf deur Monica Mynhardt, voorsitter (2024-2026-termyn) van Akademia se alumni-komitee In die moderne wêreld word die ideaal van verbondenheid dikwels as ʼn versperring vir vryheid geskets. Kettings van verbondenheid wat absolute vryheid van en verkenning deur die individu inperk. Binne […]

Top- presterende Fonties met eerste Solidariteit Praestantia-toekenning vereer

Top- presterende Fonties met eerste Solidariteit Praestantia-toekenning vereer Gepubliseer op:  11 Mei 2026 Geskiedenis is gemaak tydens Akademia se jaarlikse prestigefunksie op 6 Mei 2026 toe die heel eerste Solidariteit Praestantia-toekenning* aan agttien top- presterende Fonties oorhandig is. Praestantia, wat “uitnemendheid” beteken, verteenwoordig ʼn gesogte merieteprogram wat akademiese prestasie en leierskap onder studente erken en […]

Jaarlikse skakeltoer voer Fontie-leiers weg op ʼn reis van selfontwikkeling

Jaarlikse skakeltoer voer Fontie-leiers weg op ʼn reis van selfontwikkeling Gepubliseer op:  8 Mei 2026 ʼn Afvaardiging van Akademia se studenteleiers van die Pretoria-kampus, bestaande uit lede van die studenteraad (SR) en koshuishoofleiers, het vanaf 29 April tot en met 5 Mei 2026 aan ʼn landswye skakeltoer deelgeneem. Hierdie toer, die tweede van sy soort […]

Akademia se Alumni-uitblinkerstoekenning: ʼn Getuienis van hoop, diensbaarheid en verbondenheid

Akademia se Alumni-uitblinkerstoekenning: ʼn Getuienis van hoop, diensbaarheid en verbondenheid Gepubliseer op:  8 Mei 2026 Met die aankondiging van Letitia Franck as die tweede ontvanger van Akademia se gesogte Alumni-uitblinkerstoekenning, word die kalklig opnuut geskyn op die instelling se alumni. Meer só hul verhale van hoop, diensbaarheid en gemeenskapsverbondenheid. Dié toekenning is op Woensdag 6 […]

Alumni-uitblinkerstoekenning: ʼn Trotse viering van vorming, toewyding en impak

Alumni-uitblinkerstoekenning: ʼn Trotse viering van vorming, toewyding en impak Gepubliseer op:  9 April 2026 Akademia se alumni-gemeenskap verteenwoordig méér as net ʼn dinamiese groep afgestudeerde Fonties*. As goed opgeleide beroepslui, gemeenskapsbouers en draers van hoop lewer hulle daagliks ʼn kragtige getuienis dat hul alma mater se vormingsimpak nie by die blote verwerwing van ʼn kwalifikasie […]

Akademia-hoogleraars verleen statuur en lewenskrag aan Afrikaanse universiteitswese

Akademia-hoogleraars verleen statuur en lewenskrag aan Afrikaanse universiteitswese Gepubliseer op:  9 Februarie 2026 Vir Akademia verteenwoordig die 2026-kalenderjaar ʼn grootse en geskiedkundige hoofstuk in dié onafhanklike hoëronderwysinstelling se vestigingsverhaal. Derhalwe doelgerigte groei, die aanvang van klasse by die Paarl-kampus in die Wes-Kaap asook die toevoeging van verskeie nuwe akademiese programme, het die instelling ook pas […]

Data, denke en oordeel: só lyk die nuwe vereistes vir bemarkers in 2026

Data, denke en oordeel: só lyk die nuwe vereistes vir bemarkers in 2026 Gepubliseer op:  27 Januarie 2026 Geskryf deur Salomien Boshoff, vakhoof: Ondernemingsbestuur aan Akademia se Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Die wêreld van bemarking verander vinnig. Dink maar net aan nuwe tegnologieë, kunsmatige intelligensie (KI), groot hoeveelhede data en voortdurend veranderende verbruikersgedrag. Hierdie realiteite […]

Akademia begin in 2026 met ʼn Nagraadse Diploma in Bemarkingsbestuur

Akademia begin in 2026 met ʼn Nagraadse Diploma in Bemarkingsbestuur Gepubliseer op:  22 Januarie 2026 ʼn Splinternuwe program, die Nagraadse Diploma in Bemarkingsbestuur, word vroeg in 2026 met groot opgewondenheid by Akademia bekendgestel. Dié dinamiese program is ʼn toevoeging tot die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe se uitgebreide programverskeidenheid. Ná voltooiing van die program sal studente […]

Leiers van die toekoms lyk soos Akademia-alumni

Leiers van die toekoms lyk soos Akademia-alumni Gepubliseer op:  7 Oktober 2025 Geskryf deur dr. Rachel Maritz, dekaan: Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Daar is ʼn belangrike waarheid wat vasgelê moet word alvorens daar met Akademia se alumni-gemeenskap oor leierskap en meer nog, leierskap vir die toekoms, gepraat word. Dít is dat die instelling se afgestudeerde […]

Leef én beleef Fontie-wees voluit – ʼn Terugblik op die studente-ervaring van gister

Leef én beleef Fontie-wees voluit – ʼn Terugblik op die studente-ervaring van gister Gepubliseer op:  3 Oktober 2025 Eenmaal ʼn Fontie, altyd ʼn Fontie! Óf jy nou ʼn huidige Akademia-student óf ʼn alumnus is, hierdie bekende gesegde ontketen eweneens ʼn gevoel van geborgenheid. En meer nog: enigiemand binne hierdie verbondenheidsmilieu sal jou dit toedeel dat […]

Marzé Becker: So karteer ek my reis en roeping as SR-voorsitter

Marzé Becker: So karteer ek my reis en roeping as SR-voorsitter Gepubliseer op:  1 Oktober 2025 Marzé Becker (21), die nuwe voorsitter van Akademia se studenteraad (SR) vir die 2025/2026-termyn, is ʼn storiemens wat haar wêreld met staaltjies en lewenslesse inkleur. Niks maak haar meer gelukkig as om na mede-Fonties* se wedervaringe te luister nie, […]