*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

Die veranderende nuusekosisteem bied rede vir optimisme en joernalistieke hoop

Die veranderende nuusekosisteem bied rede vir optimisme en joernalistieke hoop Gepubliseer op:  28 September 2026 Geskryf deur dr. André Gouws, senior dosent: Tale en Kultuurwetenskappe aan Akademia Onlangse mediaverslaggewing oor die toekoms van joernalistiek en die nuusmedia skets dalk ʼn sombere prentjie vir Suid-Afrika, maar alles is nie verlore nie – en daar is steeds […]

Sally as KI-klasmaat: Wie leer vir wie?

Sally as KI-klasmaat: Wie leer vir wie? Gepubliseer op:  17 Augustus 2026 Geskryf deur dr. Chris-Mari Le Hanie, senior dosent: Opvoedkundestudies aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde ʼn Skooldistrik in New York het onlangs wêreldwyd vir opslae gesorg ná die bekendmaking van sy voorneme om ʼn halfmensrobot genaamd Sally in sy robotikaklasse te gebruik. Hoewel die […]

Van die wolke na die sterre: orbitale datasentrums neem wolkverwerking na nuwe hoogtes

Van die wolke na die sterre: orbitale datasentrums neem wolkverwerking na nuwe hoogtes Gepubliseer op:  16 Julie 2026 Geskryf deur Eugene Steyn, junior dosent: Rekenaarwetenskappe aan Akademia se Fakulteit Natuurwetenskappe Dataverwerking is ʼn gonswoord van ons tyd, veral gegewe die snelle pas waarteen tegnologie ontwikkel en verbeter. In ʼn vorige meningstuk het ons die soeklig […]

Van jou hardeskyf tot die kuberruim: Só voeg wolkverwerking waarde toe

Van jou hardeskyf tot die kuberruim: Só voeg wolkverwerking waarde toe Gepubliseer op:  15 Februarie 2026 Geskryf deur Eugene Steyn, junior dosent: Rekenaarwetenskappe aan Akademia se Fakulteit Natuurwetenskappe Die impak van rekenaars en die gepaardgaande tegnologieë het reeds, en is steeds besig, om die wêreld ingrypend te verander. Dink maar net aan die gemak waarmee […]

Data, denke en oordeel: só lyk die nuwe vereistes vir bemarkers in 2026

Data, denke en oordeel: só lyk die nuwe vereistes vir bemarkers in 2026 Gepubliseer op:  27 Januarie 2026 Geskryf deur Salomien Boshoff, vakhoof: Ondernemingsbestuur aan Akademia se Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Die wêreld van bemarking verander vinnig. Dink maar net aan nuwe tegnologieë, kunsmatige intelligensie (KI), groot hoeveelhede data en voortdurend veranderende verbruikersgedrag. Hierdie realiteite […]

Dosent en onderwysstudent: dinamiese medeskeppers van gehalteonderwys

Dosent en onderwysstudent: dinamiese medeskeppers van gehalteonderwys Gepubliseer op:  24 Januarie 2026 Geskryf deur dr. Maretha Steyn, departementshoof: Professionele Studies, en Susan O’ Reilly, departementshoof: Opvoedkundestudies, aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde As Opvoedkunde-dosente bevind ons onsself toenemend in ʼn fundamenteel paradoksale realiteit. Enersyds word daar van ons verwag om onderwysstudente vir bestaande onderwysstelsels binne die […]

Deur die lens van die toekoms: Onderwys in die era van virtuele realiteit

Deur die lens van die toekoms: Onderwys in die era van virtuele realiteit Gepubliseer op: 1 September 2025 Geskryf deur dr. Nic de Jager, senior dosent: Professionele Studies, en Moreen Coetzee, dosent: Professionele Studies, aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde. In ʼn wêreld waar tegnologie daagliks vinniger ontwikkel as wat ons daarmee kan byhou, kan dit […]

Die algoritme as outeur: KI en die krisis van oorspronklike skryfwerk

Die algoritme as outeur: KI en die krisis van oorspronklike skryfwerk Gepubliseer op: 21 Augustus 2025 Geskryf deur Willem Ackermann, dosent: Professionele Studies aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde. Die verskyning van kunsmatige intelligensie (KI) in die onderwys en akademiese milieu word toenemend as ʼn grootse vooruitgang gevier. Tog dwing hierdie nuwe realiteit ons om met […]

Data: Die nuwe valuta van besigheidsvertroue, vanaf die verskaffer tot by die verbruiker

Data: Die nuwe valuta van besigheidsvertroue, vanaf die verskaffer tot by die verbruiker Gepubliseer op: 1 Augustus 2025 Akademia se Departement Bestuurswetenskappe, vanuit die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, het op Vrydag 25 Julie 2025 tydens sy jaarlikse simposium die soeklig op datagedrewe besluitneming gerig. Tydens dié geleentheid, wat op die instelling se Gerhardstraat-kampus aangebied is […]

Só sien die speelveld van hoër onderwys in SA daarna uit – ʼn Refleksie deur Akademia-kundiges

Só sien die speelveld van hoër onderwys in SA daarna uit – ʼn Refleksie deur Akademia-kundiges Gepubliseer op: 24 Maart 2025 Geskryf deur Monique Alberts, dosent: Professionele Studies, en dr. Chris-Mari Le Hanie, senior dosent: Opvoedkundestudies, beide verbonde aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde. Hoe sien die Suid-Afrikaanse hoëronderwysveld daarna uit ná meer as drie dekades […]

Die rol van onderwysers in die era van kunsmatige intelligensie (KI)

Die rol van onderwysers in die era van kunsmatige intelligensie (KI) Gepubliseer op: 24 Januarie 2025 Geskryf deur Susan O’Reilly en dr. Maretha Steyn, beide verbonde aan die Fakulteit Opvoedkunde by Akademia. Die versnelde ontwikkeling van kunsmatige intelligensie (KI) en ander digitale stelsels posisioneer onderwys aan die voorpunt van een van die mees fundamentele vraagstukke […]

Akademiese geletterdheid in die era van kunsmatige intelligensie

Akademiese geletterdheid in die era van kunsmatige intelligensie Gepubliseer op: 8 September 2023 Geskryf deur Monique Alberts, ʼn dosent in die Fakulteit Opvoedkunde, by Akademia. Internasionale Geletterdheidsdag word jaarliks op 8 September gevier. Dié dag, wat al sedert 1967 gevier word, het dit ten doel om gemeenskappe se aandag op die belangrikheid van geletterdheid te […]