Kampusopedag 10 en 11 Mei 2024

Search
Close this search box.

Begrotingsrede 2024 – ʼn Tydelike pleister vir ʼn dieperliggende ekonomiese wond

Begrotingsrede 2024 – ʼn Tydelike pleister vir ʼn dieperliggende ekonomiese wond Gepubliseer op: 23 Februarie 2024 Suid-Afrikaners gons behoorlik nadat die minister van finansies, Enoch Godongwana, sy nasionale begrotingsrede op Woensdag 21 Februarie gelewer het. Dié begrotingsrede het ʼn skerp debat ontketen nadat Godongwana aangekondig het dat die regering R150 miljard van die wins van […]

Studie as die beste belegging in die huidige ekonomiese klimaat

Studie as die beste belegging in die huidige ekonomiese klimaat Gepubliseer op: 13 November 2023 Geskryf deur Marthinus Visser, besturende direkteur van Akademia Naskoolse studie word in vandag se tyd gesien as baie duur en dit neem ʼn geruime tyd om ʼn kwalifikasie agter jou naam te kry. In die VSA is studieskuld die grootste […]

Akademia-kundige: Só raak internasionale bankkrisis Suid-Afrika

Akademia-kundige: Só raak internasionale bankkrisis Suid-Afrika Geskryf deur dr. Sandra Adendorff, dosent in Ekonomie en Internasionale Handel by Akademia. Gepubliseer op: 29 Junie 2023 Die ineenstorting van ʼn aantal banke in Amerika en Europa vroeër vanjaar het méér tot gevolg gehad as bloot die grootste bankkrisis sedert 2008. Hierdie ineenstorting, wat grotendeels geïnisieer is deur […]

Akademia vier Wêreldakkreditasiedag

Akademia vier Wêreldakkreditasiedag Ter viering van Wêreldakkreditasiedag wat vanjaar op 9 Junie plaasvind, deel Akademia antwoorde op gereelde vrae rakende akkreditasie en erkenning van kwalifikasies wat aan die instelling gerig word. Deur watter instansie word die programme wat Akademia aanbied geakkrediteer? Akademia is ʼn privaat verskaffer wat geakkrediteerde universiteitsvlakkwalifikasies in Afrikaans aanbied. Die Akkreditasiekomitee van […]

Akademia-student jaag op 61 haar studiedrome na

Akademia-student jaag op 61 haar studiedrome na Terwyl die gedagte om ouer te word vir baie mense dalk vreesaanjaend mag wees, meen Akademia-student, Eurita van der Merwe, dat dié lewensfase geensins ʼn verskoning is om nie uitdrukking aan jou drome te gee nie. Op 65 jaar is Van der Merwe nie net vanjaar die instelling […]