Die ewige spanning: vertroue as die anker van karakter én integriteit

Die ewige spanning: vertroue as die anker van karakter én integriteit Gepubliseer op: 17 Junie 2026 Geskryf deur Moreen Coetzee, dosent: Professionele Studies aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde Die vraag of dit beter is om geliefd, gevrees of vertrou te word, spreek tot die kern van menslike verhoudings, karakter en gesag. Dit is nie bloot […]
Die vorming van kritiese denke in die klaskamer van ʼn Christen-dosent

Die vorming van kritiese denke in die klaskamer van ʼn Christen-dosent Gepubliseer op: 2 Junie 2026 Geskryf deur dr. Morné Diedericks, senior dosent: Opvoedkundestudies aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde Dit bly ʼn besondere voorreg om as dosent binne ʼn Christelike begronde hoëronderwysinstelling soos Akademia te mag werk. In die groter Suid-Afrikaanse konteks, waar hierdie tipe […]
Fontie-sussies tuis in Akademia se studentelewe

Fontie-sussies tuis in Akademia se studentelewe Gepubliseer op: 14 Mei 2025 Vir die Harding-sussies, Nathalie (21) en Justine (18) van Meyerton in die Vaaldriehoek is Akademia méér as net ʼn studietuiste. Vir dié twee, wat beide via die instelling se voltydse kampusmodel studeer, verteenwoordig Fontie-wees as’t ware ʼn ongeëwenaarde tuiskoms wat onder meer studentelewe, vorming, […]
Die gesin: Die waarom-antwoord op wie ons word

Die gesin: Die waarom-antwoord op wie ons word Gepubliseer op: 23 April 2025 Geskryf deur Charmain Kruger, dosent: Professionele Studies, verbonde aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde. Die afgelope Paasnaaweek is nog vars in almal se geheue, méér nog vir gesinne wat hierdie spesiale tyd saam kon deurbring. Op Gesinsdag wat op 21 April 2025 gevier […]
Beraders word sepieslim en leer meer oor verhoudings by Akademia-dosent

Beraders word sepieslim en leer meer oor verhoudings by Akademia-dosent Gepubliseer op: 19 Junie 2023 Daar word gesê dat om na sepies te kyk, óf te luister, is soos om by jarelange geliefde vriende te kuier. Om die waarheid te sê, dit is juis hierdie gehegtheid tussen die karakters en sepievolgelinge wat dié genre een […]