Afrikadag – Afrikaans is ʼn geleentheid in uitdagend tye

Afrikadag – Afrikaans is ʼn geleentheid in uitdagend tye Gepubliseer op: 24 Mei 2023 Geskryf deur Karien Brits, taalpraktisyn by Akademia Op 25 Mei word Afrikadag gevier. Die tema van die dag is “Geleenthede in Uitdagende Tye”. Sestig jaar gelede is die Organisasie vir Afrika-eenheid in Addis Abeba (Ethiopië) op hierdie datum gestig en dit […]
Net een letter kan ʼn groot verskil maak

Net een letter kan ʼn groot verskil maak Gepubliseer op: 12 Mei 2023 Geskryf deur Karien Brits, Akademia se taalpraktisyn Sosiale media gons oor die Suid-Afrikaanse Reserwebank wat daarvan beskuldig is dat hulle ʼn “spelfout” op die R100-banknoot gemaak het. Die Tsonga vir Reserwebank het van Banginkulu na Bangikulu (sonder die n) verander en nou […]
Akademia vier Afrikaansdag as trotse Afrikaanse hoëronderwysinstelling

Akademia vier Afrikaansdag as trotse Afrikaanse hoëronderwysinstelling Gepubliseer op: 8 Mei 2023 Afrikaans is op 8 Mei 1925 as amptelike taal van Suid-Afrika erken en dit word sedertdien jaarliks as Afrikaansdag gevier. Vandag, 98 jaar later, staan hierdie taal steeds volwaardig sy plek binne die hutspot van ampstale vol. Akademia, as ʼn trotse privaat hoëronderwysinstelling […]