Leef én beleef Fontie-wees voluit – ʼn Terugblik op die studente-ervaring van gister

Leef én beleef Fontie-wees voluit – ʼn Terugblik op die studente-ervaring van gister Gepubliseer op:  3 Oktober 2025 Eenmaal ʼn Fontie, altyd ʼn Fontie! Óf jy nou ʼn huidige Akademia-student óf ʼn alumnus is, hierdie bekende gesegde ontketen eweneens ʼn gevoel van geborgenheid. En meer nog: enigiemand binne hierdie verbondenheidsmilieu sal jou dit toedeel dat […]

Marzé Becker: So karteer ek my reis en roeping as SR-voorsitter

Marzé Becker: So karteer ek my reis en roeping as SR-voorsitter Gepubliseer op:  1 Oktober 2025 Marzé Becker (21), die nuwe voorsitter van Akademia se studenteraad (SR) vir die 2025/2026-termyn, is ʼn storiemens wat haar wêreld met staaltjies en lewenslesse inkleur. Niks maak haar meer gelukkig as om na mede-Fonties* se wedervaringe te luister nie, […]

Akademia huldig pas verkose studenteraad vir 2025/2026 in

Akademia huldig pas verkose studenteraad vir 2025/2026 in Gepubliseer op: 15 Augustus 2025 Op Woensdag 13 Augustus is Akademia se pas verkose studenteraad (SR) vir die 2025/2026-termyn op luisterryke wyse op die instelling se Gerhardstraat-kampus in Pretoria ingehuldig. Tydens dié geleentheid is die uittredende SR-lede ook vereer vir hul bydrae tot die instelling se dinamiese […]

2025-Eerstejaar: Só word jou studiereis ook ʼn ontwikkelingstog na die ware jy

2025-Eerstejaar: Só word jou studiereis ook ʼn ontwikkelingstog na die ware jy Gepubliseer op: 8 Januarie 2025 Geskryf deur dr. Mandie Dubery, maatskaplike werker verbonde aan Akademia se Studentesake-afdeling. As naskoolse studie jou deel is in 2025, baie geluk! Jy staan op die drumpel van ʼn opwindende avontuur, met lewensverrykende potensiaal. Ja, die sprong vanaf […]

Artium-2024: Fonties sorg vir pure kunsteplesier op die verhoog

Artium-2024: Fonties sorg vir pure kunsteplesier op die verhoog Gepubliseer op: 27 September 2024 Artium, Akademia se jaarlikse kuns- en kultuurskouspel, was onlangs op die planke en almal betrokke is dit eens: Die Fonties se passievolle vertonings en vertolkings het gesorg vir pure kunsteplesier uit die boonste rakke! Tydens dié geleentheid, wat op Dinsdag 17 September […]

Seënbede en vonkelwyn vir nuutverkose Akademia-SR

Seënbede en vonkelwyn vir nuutverkose Akademia-SR Gepubliseer op: 15 Augustus 2024 Op Woensdag 14 Augustus is Akademia se nuutverkose studenteraad (SR) vir die 2024/2025-termyn op luisterryke wyse ingehuldig op die instelling se Gerhardstraat-kampus in Centurion. Tydens die geleentheid is die uittredende SR-lede ook vereer vir hul bydrae tot die instelling se dinamiese studentelewe. In haar […]

Fonties trap speel-speel diep spore in die gemeenskap

Fonties trap speel-speel diep spore in die gemeenskap Gepubliseer op: 22 Februarie 2024 Speel-speel-aktiwiteite is soveel méér as net kinderspeletjies – dit is as’t ware die sleutel tot kreatiwiteit en help kinders om waardevolle vaardighede vir die toekoms te ontwikkel. Met dié belangrike ontwikkelingstaak in gedagte het Akademia se studente vanjaar by wyse van die […]

Akademia-studenteleier: Ek sprei met selfvertroue my vlerke

Akademia-studenteleier: Ek sprei met selfvertroue my vlerke Gepubliseer op: 7 Augustus 2023 Augustus is Vrouemaand in Suid-Afrika en gedurende dié maand, en méér nog op Nasionale Vrouedag – wat op 9 Augustus is, vier Akademia sterk vroue wat elk op ʼn unieke wyse baie vir die gemeenskap en die mense om haar beteken. Een so […]