*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

Mag Akademia aanhou om taalgemeenskappe oraloor te inspireer – dr. Annelise de Vries

Mag Akademia aanhou om taalgemeenskappe oraloor te inspireer – dr. Annelise de Vries Gepubliseer op: 31 Oktober 2024 Dr. Annelise de Vries, tans ʼn dosent in die Fakulteit Opvoedkunde en vakhoof: Tale en koördineerder: Taalsentrum by Akademia, sal met die ingang van 1 November 2024 die nuwe rol van hoof- uitvoerende beampte van die Suid-Afrikaanse […]

Akademia ontvang Amerikaanse denkgenoot-instelling vir besoek

Akademia ontvang Amerikaanse denkgenoot-instelling vir besoek Gepubliseer op: 23 Augustus 2024 Akademia het vanaf 19 tot 23 Augustus 2024 as gasheer opgetree vir ʼn afvaardiging vanaf Hillsdale College in Michigan in die Verenigde State. Dié instelling word as een van die mees vooraanstaande Christelike en klassieke universiteite in Amerika gereken en sy oorsprong kan sover […]

Dr. André van Zyl lewer openbare lesing oor C.S. Lewis se sienings

Dr. André van Zyl lewer openbare lesing oor C.S. Lewis se sienings Gepubliseer op: 24 Augustus 2023 Geskryf deur dr. Daniël Maritz, bestuurder van die NP van Wyk Louw-sentrum Op Maandag 21 Augustus het Akademia dr. André Van Zyl van die Universiteit van Johannesburg (UJ) verwelkom om die NP Van Wyk Louw-sentrum se maandelikse openbare […]

Eerste openbare lesing vanuit die NP van Wyk Louw-sentrum ʼn sukses

Eerste openbare lesing vanuit die NP van Wyk Louw-sentrum ʼn sukses Gepubliseer op:  11 Mei 2023 Geskryf deur dr. Daniël Maritz, bestuurder van die NP van Wyk Louw-sentrum by Akademia Ek het vir professor Reitze Rodseth saam met sy vrou, Miranda, en twee seuns, Joshua en Nathan in 2017 in Pietermaritzburg ontmoet toe ek en […]