*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

Groot Boeke-projek: Fonties leer nie nét hoe om te bou nie, maar ook hoekom

Groot Boeke-projek: Fonties leer nie nét hoe om te bou nie, maar ook hoekom Gepubliseer op:  4 Maart 2026 Om toekomsgerig te bou is belangrik, nie nét wat jou loopbaan en gemeenskap betref nie, maar óók om diepte te gee aan jou persoonlike vormingsreis. Geen bouwerk kan egter sonder ʼn argiteksplan aangedurf word nie, en […]

Vele eerstes vir Akademia se Paarl-kampus

Vele eerstes vir Akademia se Paarl-kampus Gepubliseer op:  2 Maart 2026 Akademia se Paarl-kampus het vanjaar sy deure as studietuiste vir voltydse studente in die Wes-Kaap oopgeswaai en só ʼn opwindende nuwe hoofstuk vir die instelling ingelui. Dié kampus het in die eerste twee maande van 2026 reeds ʼn aantal geskiedkundige en betekenisvolle eerstes beleef, […]

Akademia-opedag: Kom ervaar die dele en sien só die groter geheel raak

Akademia-opedag: Kom ervaar die dele en sien só die groter geheel raak Gepubliseer op:  24 Februarie 2026 Het jy al ooit probeer om ʼn Rubik-kubus (Rubik’s Cube) op te los? Dié kopkrapper kan vir ʼn behoorlike uitdaging sorg, as jy nie van die begin af die groter prentjie raaksien en jou skuiwe goed beplan nie. […]

Fontie-Anneré sê basta met die ouderdomstrik en ja vir selfontwikkeling

Fontie-Anneré sê basta met die ouderdomstrik en ja vir selfontwikkeling Gepubliseer op:  10 November 2025 Anneré Koen (35) is trots op haar identiteit as ʼn Fontie en toekomstige verskilmaker. Om die waarheid te sê, vir dié derdejaarstudent in die BEd (Grondslagfase-onderwys)-program verteenwoordig haar studiereis aan Akademia ʼn belangrike rigtingwyser op haar toekomsreis. Koen, ʼn opgeleide […]

Akademia-sentrumopedae: Steek die drempel na jou toekoms oor

Akademia-sentrumopedae: Steek die drempel na jou toekoms oor Gepubliseer op: 8 September 2025 Daar is ʼn ou gesegde wat lui dat jy nie ʼn huis moet koop alvorens jy nie eers self oor die voordeur se drempel gestap het nie. Hierdie brokkie advies is ook van pas as dit kom by die keuse van ʼn […]

Van kennis tot wysheid: Internasionale denkgenoot skyn die soeklig op klassieke universiteitswese

Van kennis tot wysheid: Internasionale denkgenoot skyn die soeklig op klassieke universiteitswese Gepubliseer op: 21 Julie 2025 Kennis en wysheid mag dalk oënskynlik twee kante van dieselfde muntstuk verteenwoordig, maar binne die milieu van die Christelike en klassieke universiteitsidee staan dié twee aspekte in skrille kontras met mekaar. Hierdie onderskeid was vanaf 14 tot 16 […]

Onderwysleiers: Wees globaal bewus en maak plaaslik ʼn positiewe verskil

Onderwysleiers: Wees globaal bewus en maak plaaslik ʼn positiewe verskil Gepubliseer op: 17 Julie 2025 Geskryf deur Sean Botha, dosent: Opvoedkundestudies, en Nadia Herbst, koördineerder: Werkgeïntegreerde leer, aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde. Die afgelope nasionale kongres van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het opnuut die kollig geskyn op die dinamiese en uitdagende veld van onderwysleierskap. Laasgenoemde […]

Akademia ontvang voorwaardelike groen lig vir nuwe Paarl-kampusfasiliteit

Akademia ontvang voorwaardelike groen lig vir nuwe Paarl-kampusfasiliteit Gepubliseer op: 1 Julie 2025 Akademia, die Afrikaanse onafhanklike hoëronderwysinstelling, is nóg ʼn stap nader aan die waarmaking van sy nuwe voltydse kampus in die Wes-Kaap. Dit volg nadat die Raad op Hoër Onderwys (RHO) se Hoëronderwys-gehaltekomitee (HOGK) sy voorwaardelike goedkeuring aan die instelling se Paarl-kampusfasiliteit gegee […]

Nuwe dekaan vir Akademia se Fakulteit Opvoedkunde

Nuwe dekaan vir Akademia se Fakulteit Opvoedkunde Gepubliseer op: 2 Junie 2025 Akademia se Fakulteit Opvoedkunde verwelkom op 1 Junie 2025 prof. Johnnie Hay as nuwe dekaan. Hy volg in die voetspore van prof. Gawie du Toit wat as die instelling se nuwe Wes-Kaapse kampushoof aangestel is. Prof. Hay meen onderwys is in wese ʼn […]

Akademia-prestigefunksie: Só gedy Fonties in akademie én leierskap

Akademia-prestigefunksie: Só gedy Fonties in akademie én leierskap Gepubliseer op: 6 Mei 2025 Ouers, Fonties, personeel, vriende en alumni het van heinde en verre gereis om Akademia se jaarlikse prestigefunksie op Maandag 5 Mei 2025 by die Fairtree Atterbury Teater in Pretoria by te woon. Tydens hierdie geleentheid is die instelling se bestaansrede as Afrikaanse […]

Akademia-sentrumopedag: Loop jou toekoms met selfvertroue tegemoet

Akademia-sentrumopedag: Loop jou toekoms met selfvertroue tegemoet Gepubliseer op: 24 April 2025 Die enigste manier om ʼn blink toekoms te verseker is om in die hede daarvoor te belê. Hierdie gewaarwording is veral van pas as dit kom by die verwesenliking van studiedrome en loopbaandoelwitte. Gedagtig hieraan bied Akademia se sentrumopedag aan voornemende Fonties* die […]

Akademia vier twee jaar van koffiewinkelsukses

Akademia vier twee jaar van koffiewinkelsukses Gepubliseer op: 17 April 2025 Op 17 April 2025 vier Akademia die tweede bestaansjaar van sy immergewilde koffiewinkel, Sowel As*. Dié bymekaarkom plek vir dosente, Fonties en kuiergaste – plaaslik én internasionaal, het oor die bestek van die afgelope 24 maande net méér as 13 450 warm drankies bedien. Gedurende […]

Akademia se Paarl-kampus: Vestigingsproses vorder goed

Akademia se Paarl-kampus: Vestigingsproses vorder goed Gepubliseer op: 11 Februarie 2025 As alles volgens plan verloop sal Akademia se geografiese uitbreiding na die Wes-Kaap in Februarie 2026 ʼn hoogtepunt bereik wanneer dié instelling die deure na sy splinternuwe Paarl-kampus vir die akademiese jaar oopswaai. Só vertel Marthinus Visser, besturende direkteur van Akademia, tydens ʼn Wes-Kaap-hoofdegeleentheid […]

Akademia in 2025: Tuis in ons roepingsgedrewe vormingstaak

Akademia in 2025: Tuis in ons roepingsgedrewe vormingstaak Gepubliseer op: 28 Januarie 2025 Akademia as onafhanklike hoëronderwysinstelling sal in 2025 roepingsgedrewe voortbou op die positiewe momentum wat in die voorafgaande jaar ontsluit is en só verdere stukrag aan sy klassieke vormingsideaal gee. Só sê Marthinus Visser, die instelling se besturende direkteur. Die wese van die […]

Sprei jou vlerke en verwesenlik jou studiedroom in 2025

Sprei jou vlerke en verwesenlik jou studiedroom in 2025 Gepubliseer op: 8 Januarie 2025 Hoe gróót droom jy in 2025? Dit is die begin van ’n splinternuwe jaar en die ideale tyd om opgewonde te wees oor die vooruitsigte wat wink. Die verwesenliking van ’n studiedroom, maak nie saak hoe klein of groot nie, kan […]