Die NP van Wyk Louw-sentrum is ook ʼn intellektuele tuiste vir alumni

Die NP van Wyk Louw-sentrum is ook ʼn intellektuele tuiste vir alumni Gepubliseer op: 24 Maart 2026 As deel van die klassieke universiteittradisie waarin Akademia homself vestig, is die fokus om doelgerig studente op te voed deur hul denke én hart te vorm. Hierdie vorming is nie net van toepassing op ʼn uitnemende beroepslewe nie, maar ook op volwaardige burgerskap. Sodoende streef Akademia daarna […]
Groot Boeke-projek: Fonties leer nie nét hoe om te bou nie, maar ook hoekom

Groot Boeke-projek: Fonties leer nie nét hoe om te bou nie, maar ook hoekom Gepubliseer op: 4 Maart 2026 Om toekomsgerig te bou is belangrik, nie nét wat jou loopbaan en gemeenskap betref nie, maar óók om diepte te gee aan jou persoonlike vormingsreis. Geen bouwerk kan egter sonder ʼn argiteksplan aangedurf word nie, en […]
Akademia besoek internasionale denkgenootinstelling en verken só die klassieke vormingsideaal verder

Akademia besoek internasionale denkgenootinstelling en verken só die klassieke vormingsideaal verder Gepubliseer op: 10 November 2025 Die wese van die klassieke universiteitsidee – wat ook as Akademia se vormingsideaal bekendstaan – word saamgevat in die strewe na die ware, die goeie en die skone. Dié ideaal word deur die instelling se akademiese wetenskapsbeoefening sowel as […]
Kom ons breek die pad oop

Kom ons breek die pad oop Gepubliseer op: 24 September 2025 Geskryf deur dr. Carel Boshoff, ereleerstoelbekleër van die NP van Wyk Louw-sentrum Hoe kan ons in 2025 oor erfenis en Erfenisdag dink sonder om heeltemal swartgallig te raak? En waar vind ʼn mens die woorde om onder die huidige omstandighede aan jou neerslagtigheid reg […]
Derde Teologie en Filosofie-konferensie toegewy aan die Konsilie en Geloofsbelydenis van Nicea

Derde Teologie en Filosofie-konferensie toegewy aan die Konsilie en Geloofsbelydenis van Nicea Gepubliseer op: 24 Julie 2025 Akademia se NP van Wyk Louw-sentrum het op Maandag 21 Julie 2025 sy jaarlikse Teologie en Filosofie-konferensie op die instelling se Leriba-kampus in Pretoria aangebied. Dié konferensie, wat vanjaar vir die derde keer gehuldig is, is toegewy aan […]
Van kennis tot wysheid: Internasionale denkgenoot skyn die soeklig op klassieke universiteitswese

Van kennis tot wysheid: Internasionale denkgenoot skyn die soeklig op klassieke universiteitswese Gepubliseer op: 21 Julie 2025 Kennis en wysheid mag dalk oënskynlik twee kante van dieselfde muntstuk verteenwoordig, maar binne die milieu van die Christelike en klassieke universiteitsidee staan dié twee aspekte in skrille kontras met mekaar. Hierdie onderskeid was vanaf 14 tot 16 […]
Aristoteles, die apostel Paulus en NP van Wyk Louw: ʼn Besinning oor die “Oop gesprek”

Aristoteles, die apostel Paulus en NP van Wyk Louw: ʼn Besinning oor die “Oop gesprek” Gepubliseer op: 28 Maart 2025 Geskryf deur dr. Daniël Maritz: bestuurder: NP van Wyk Louw-sentrum en kapelaan by Akademia Die gedagte van die “Oop gesprek” word sonder twyfel in die Afrikaner-konteks onlosmaaklik aan die persoon van NP van Wyk Louw […]
Die Groot Boeke leer ons van onsself

Die Groot Boeke leer ons van onsself Gepubliseer op: 12 November 2024 Geskryf deur dr. Ernst Roets, beleidshoof van die Solidariteit Beweging en ’n genoot van die NP van Wyk Louw-sentrum. Akademia het vanjaar ’n Groot Boeke-projek* van stapel gestuur. Dié projek behels dat studente – ongeag hul studierigting – aangemoedig word om die Groot […]
Tweede Teologie en Filosofie-konferensie by Akademia ʼn reusesukses

Tweede Teologie en Filosofie-konferensie by Akademia ʼn reusesukses Gepubliseer op: 31 Julie 2024 Akademia se NP van Wyk Louw-sentrum het vanjaar weer die voorreg gehad om die jaarlikse Teologie en Filosofie-konferensie wat vanaf 22 tot 23 Julie op die Leriba-kampus in Centurion plaasgevind het aan te bied. Die konferensie is bygewoon deur verskeie predikante, pastore […]
Die grondslag van die Christelike geloof

Die grondslag van die Christelike geloof Gepubliseer op: 30 Mei 2024 Geskryf deur dr. Daniël Maritz, bestuurder: NP van Wyk Louw-sentrum by Akademia Akademia is in sy wese diep gesetel in sy bestaansrede as ʼn Christelike, klassieke en onafhanklike hoëronderwysinstelling. Gegewe hierdie baie spesifieke begronding word die instelling gereeld gekonfronteer met vrae oor wat sy […]
Openbare lesing deur dr. Ernst Roets pak temas van Dune-reeks uit

Openbare lesing deur dr. Ernst Roets pak temas van Dune-reeks uit Gepubliseer op: 15 Mei 2024 Geskryf deur dr. Daniël Maritz, bestuurder: NP van Wyk Louw-sentrum by Akademia Die Dune-films het sedert 2021 groot opspraak gemaak onder liefhebbers van wetenskapsfiksie. Die films is op die gewilde boeke van Frank Herbert gebaseer, wat ook onder andere […]
NP van Wyk Louw-sentrum skop die jaar af met eerste ereleerstoellesing

NP van Wyk Louw-sentrum skop die jaar af met eerste ereleerstoellesing Gepubliseer op: 5 Maart 2024 Geskryf deur dr. Daniël Maritz, bestuurder: NP van Wyk Louw-sentrum Op Donderdag 29 Februarie het die NP Van Wyk Louw-sentrum sy eerste openbare lesing vir die jaar by die Gerhardstraat-kampus in Centurion aangebied. Carel Boshoff, die bekleër van die […]
’n Teologie van rus

’n Teologie van rus Gepubliseer op: 21 September 2023 Geskryf deur dr. Daniël Maritz, bestuurder van die NP van Wyk Louw-sentrum by Akademia In die professionele werksomgewing word frases soos “hurry sickness”, “fast life”, “consuming life”, “unending workdays”, “turbo capitalism”, “overwork”, “the urgent now”, “speed, stuff and stress” en “burnouts” deel van die alledaagse woordeskat. […]
Dr. André van Zyl lewer openbare lesing oor C.S. Lewis se sienings

Dr. André van Zyl lewer openbare lesing oor C.S. Lewis se sienings Gepubliseer op: 24 Augustus 2023 Geskryf deur dr. Daniël Maritz, bestuurder van die NP van Wyk Louw-sentrum Op Maandag 21 Augustus het Akademia dr. André Van Zyl van die Universiteit van Johannesburg (UJ) verwelkom om die NP Van Wyk Louw-sentrum se maandelikse openbare […]
Die jeug as dienaars vir hul tuistes

Die jeug as dienaars vir hul tuistes Geskryf deur dr. Daniël Maritz, bestuurder van die NP van Wyk Louw-sentrum by Akademia. Gepubliseer op: 21 Junie 2023 Ter viering van Jeugmaand in Junie kyk ons na die jeug as dienaars vir hul tuistes. Daar is die ideologiese tendens onder hedendaagse universiteite wat aanspraak daarop maak dat […]