Leierskap in die werkplek: invloed, integriteit en identiteit

Leierskap in die werkplek: invloed, integriteit en identiteit Gepubliseer op: 25 Julie 2023 Geskryf deur Paul Smit, Akademia-studentesake: Strategiese ontwikkeling Leierskap kan op verskeie maniere gedefinieer word en as sodanig het hierdie artikel dit nie ten doel om diesulke definisies te bespreek nie. Inteendeel, ek wil by wyse van hierdie skrywe graag die aard van […]
ʼn Vrou as dienende leier

ʼn Vrou as dienende leier Gepubliseer op: 20 Julie 2023 Geskryf deur dr. Rachel Maritz, dekaan: Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe by Akademia. Ter viering van Vrouemaand in Augustus wil ek graag dieper delf oor wat dit beteken om ʼn vrou in leierskap te wees. Daar word algemeen aanvaar dat leierskap te make het met die […]
Akademia-simposium bou aan die laerskoolonderwys-legkaart vir die toekoms

Akademia-simposium bou aan die laerskoolonderwys-legkaart vir die toekoms Gepubliseer op: 19 Mei 2023 Akademia se Fakulteit Opvoedkunde het op 17 Mei ʼn simposium met die tema “Die laerskoolonderwys-legkaart: Bou die toekoms saam” by Leriba in Centurion aangebied. By hierdie geleentheid het skoolhoofde en ander kenners hulle kennis en ervaring met laerskoolonderwysers en -onderwysleiers gedeel. Die […]