*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

A capella-vermaak uit die boonste rakke tydens tweede As jy sêr-geleentheid in Pretoria

A capella-vermaak uit die boonste rakke tydens tweede As jy sêr-geleentheid in Pretoria Gepubliseer op:  30 Julie 2026 A capella-vermaak uit die boonste rakke was aan die orde van die dag toe Akademia se koshuissêrgroepe in Pretoria die verhoog betree het vir die jaarlikse As jy sêr-kompetisie. Dié kompetisie – ʼn hoogtepunt op die instelling […]

Is ʼn beroep as programmeerder dalk perfek vir jou?

Is ʼn beroep as programmeerder dalk perfek vir jou? Gepubliseer op: 12 September 2023 Geskryf deur Jaco-Louis Kruger, waarnemende leier van stelsels en sekuriteit by Akademia. In die moderne samelewing waar tegnologie deel vorm van ons alledaagse werkverrigting, vermaaklikheid en interaksie met vriende en familie, is die keuse om ʼn programmeerder te word nie net […]

Twintig pret-aktiwiteite vir gesinne tydens die skoolvakansie

Twintig pret-aktiwiteite vir gesinne tydens die skoolvakansie Geskryf deur dr. Maretha Steyn, Elana Kriel en Susan O’Reilly van die Fakulteit Opvoedkunde by Akademia. Gepubliseer op: 23 Junie 2023 In ʼn besige samelewing is gesinstyd ʼn luukse. Navorsing bewys dat gesinstyd egter belangrik is vir individue om verskillende redes, waarvan die meeste verband hou met persoonlike […]