Pasop só dat goedkoop koop nie duur koop word nie – Akademia-kundige

Pasop só dat goedkoop koop nie duur koop word nie – Akademia-kundige Gepubliseer op: 8 Julie 2025 Die gesegde, goedkoop koop is duur koop, is alombekend – méér nog in ʼn land waar dit vir die meeste jong werkendes nie moontlik is om uit die staanspoor ʼn splinternuwe voertuig vanaf die handelaarsvloer af te kan […]
Kredietwaardigheid is soos ʼn valskerm wat jy moet onderhou – Akademia-kundige

Kredietwaardigheid is soos ʼn valskerm wat jy moet onderhou – Akademia-kundige Gepubliseer op: 26 Maart 2025 Kredietwaardigheid is soos ʼn valskerm. En alhoewel jy nié elke dag nodig het om uit ʼn vliegtuig te spring nie, is dit van kardinale belang dat dié stuk toerusting na behore funksioneer en in stand gehou word vir wanneer […]
ʼn Kykie deur die venster van die veranderende werkswêreld – Akademia-kundige

ʼn Kykie deur die venster van die veranderende werkswêreld – Akademia-kundige Gepubliseer op: 16 Oktober 2024 Daar is geen twyfel daaraan dat die wêreld van werk teen ʼn snelle pas verander nie, en baie anders daarna uitsien as tien of selfs vyf jaar gelede. Aspekte soos digitale ontwrigting, hibriede werksmodelle, kunsmatige intelligensie (KI) en generasionele […]
Die ja en nee van effektiewe tydsbestuur

Die ja en nee van effektiewe tydsbestuur Gepubliseer op: 25 Oktober 2023 Geskryf deur dr. Mandie Dubery, maatskaplike werker verbonde aan Studentesake by Akademia. Gegewe die snelle pas waarteen die lewe gebeur is tydsbestuur ʼn onontbeerlike vaardigheid veral vir jong werkendes wat aan die begin van hulle professionele loopbaanreis staan. Effektiewe tydbestuur fokus daarop om […]