Akademia se Wes-Kaap-droom neem vorm aan
Akademia se Wes-Kaap-droom neem vorm aan Gepubliseer op: 13 Junie 2024 Akademia het vroeër vanjaar die opwindende nuus gedeel dat dié hoëronderwysinstelling in die proses is om sy geografiese voetspoor in die Wes-Kaap teen 2026 uit te brei. Hierdie uitbreiding spreek tot die instelling se nuwe groeifase wat vanjaar reeds uitgeloop het op die ingebruikneming […]
Kubersekerheidskampioene staan aan die voorpunt van die toekoms
Kubersekerheidskampioene staan aan die voorpunt van die toekoms Gepubliseer op: 22 Mei 2024 Een van die grootste wanpersepsies wat bestaan is dat kubersekerheid suiwer voor die deur van tegniese kundiges gelê moet word. Om die waarheid te sê verteenwoordig tegniese vaardigheid slegs ʼn sub-aspek van dié veel groter multidimensionele dissipline. Só meen prof. Basie von […]
Akademia-prestigefunksie: Applous vir akademiese uitnemendheid en leierskap
Akademia-prestigefunksie: Applous vir akademiese uitnemendheid en leierskap Gepubliseer op: 12 April 2024 Akademia se jaarlikse prestigefunksie is op ʼn luisterryke wyse op 11 April by die AfriForum Teater in Pretoria aangebied. Tydens hierdie geleentheid het die instelling opnuut sy verbondenheid tot uitnemendheid gevier deur studente vir hul akademiese en leierskapsprestasies te vereer. Volgens prof. Danie […]
Akademia-kwalifikasieplegtigheid: ʼn Viering van groei en akademiese uitnemendheid
Akademia-kwalifikasieplegtigheid: ʼn Viering van groei en akademiese uitnemendheid Gepubliseer op: 11 April 2024 Akademia se kwalifikasieplegtigheid is in wese ʼn simboliese erkenning van ʼn nuwe geslag denkleiers, praktykkundiges, kunstenaars, wetenskaplikes en entrepreneurs. Kortom: ʼn geleentheid waar die doeners van more na vore tree om hul regmatige plek as rentmeesters van volhoubaarheid, innovasie en vooruitgang in […]
Opwindende nuus: Akademia eersdaags in die Wes-Kaap
Opwindende nuus: Akademia eersdaags in die Wes-Kaap Gepubliseer op: 8 April 2024 Akademia betree vanjaar ʼn nuwe groeifase. Die akademiese jaar het op ʼn hoë noot begin deur onder meer die ingebruikneming van ʼn bykomende voltydse kampus in Centurion asook die bekendstelling van twee splinternuwe koshuise. Hiermee saam is die instelling, wat vanjaar sy twaalfde […]
Akademia-kampusopedag: Kom maak eerstehands kennis met jou toekoms
Akademia-kampusopedag: Kom maak eerstehands kennis met jou toekoms Gepubliseer op: 28 Maart 2024 Akademia se jaarlikse kampusopedag is ʼn belewenis, vra maar vir enige Fontie wat hul studiereis met die bywoning van dié geleentheid begin het! As jy ʼn studiedroom vir 2025 koester, dan is die opedag, wat op Vrydag 10 en Saterdag 11 Mei […]
Oos, wes, Akademia bes vir Roets-susters
Oos, wes, Akademia bes vir Roets-susters Niné, Kayla en Cathleen Roets is méér as net susters, hulle is mekaar se beste vriendinne, jarelange vertrouelinge, passievolle ondersteuners én met die ingang van 2024 ook almal klasdrafmaats by Akademia se kampus in Centurion. Die oudste twee Roets-sussies, Niné (20) en Kayla (18), studeer reeds by Akademia en […]