Studieaansoeke vir 2025 is reeds oop

Search
Close this search box.

Bobaasbakker, Zané: Só befonds ek self my studie

Bobaasbakker, Zané: Só befonds ek self my studie Gepubliseer op: 12 Maart 2024 Akademia-student, Zané Bekker (21) van Roodepoort in Gauteng, is op haar gelukkigste in die kombuis met haar voorskoot aan, maatkoppies in die hand en die reuk van varsgebakte koekies wat in die lug hang. Vir dié tweedejaarstudent, wat die BCom (Ondernemingsbestuur)-program via […]

Gemiddeld wees, is nie ʼn opsie vir dié Akademia-student nie

Gemiddeld wees, is nie ʼn opsie vir dié Akademia-student nie Gepubliseer op: 21 Februarie 2024 Akademia-student, Wian Böhme (22), van Mosselbaai glo nie daaraan om bloot gemiddeld te wees nie. Vir dié LLB- finalejaarstudent is daar slegs één dryfveer en dit is om op alle terreine tot sy volle potensiaal en vermoë te presteer. Getrou […]

Sakeplankompetisie-wenner van 2022 floreer as jong entrepreneur

Sakeplankompetisie-wenner van 2022 floreer as jong entrepreneur Gepubliseer op: 10 Julie 2023 Carami van der Vyver, het in 2022 met die eerste prys weg gestap by Akademia se BCom (Ondernemingsbestuur): Sakeplankompetisie. Haar besigheidsplan was geskoei op haar besigheid, Hearts of Courage, wat sportsielkundesessies en gesondheidsprogramme aanbied en oor ʼn eie klerereeks vir perderuiters beskik. Nou, […]

Akademia help entrepreneurskap onder skoolleerders kweek

Akademia help entrepreneurskap onder skoolleerders kweek Akademia vat vanjaar weer hande met AfriForum Sakenetwerk om ʼn platform vir jong entrepreneurs te skep waar hulle ʼn sakeplan kan opstel en hul entrepreneurskapsvaardighede kan kweek. Die Besigheidsbytjies-kompetisie word sedert 2019 aangebied waar deelnemers ʼn besigheidsplan vir ʼn idee van ʼn besigheid of vir ʼn bestaande besigheid kan […]