*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

Jaarlikse skakeltoer voer Fontie-leiers weg op ʼn reis van selfontwikkeling

Jaarlikse skakeltoer voer Fontie-leiers weg op ʼn reis van selfontwikkeling Gepubliseer op:  8 Mei 2026 ʼn Afvaardiging van Akademia se studenteleiers van die Pretoria-kampus, bestaande uit lede van die studenteraad (SR) en koshuishoofleiers, het vanaf 29 April tot en met 5 Mei 2026 aan ʼn landswye skakeltoer deelgeneem. Hierdie toer, die tweede van sy soort […]

Die keuse van ʼn hoëronderwysinstelling berus op ʼn dinamiese bouproses

Die keuse van ʼn hoëronderwysinstelling berus op ʼn dinamiese bouproses Gepubliseer op:  4 Mei 2026 Geskryf deur Liana van Rooy, registrateur by Akademia. Die bou van ʼn instelling, die vorming van studente en die vestiging van ʼn toekoms vra geduld, visie en verantwoordelikheid. Dit wat blywende waarde het, kan nie haastig of oppervlakkig gebou word […]

Sowel As verjaar: Drie jaar van koffie, kultuur en gemeenskap

Sowel As verjaar: Drie jaar van koffie, kultuur en gemeenskap Gepubliseer op:  17 April 2026 Toe die eerste koppies stomende koffie in April 2023 oor die Sowel As-toonbank op die Leriba-kampus in Pretoria aangegee is, was dit reeds duidelik dat iets besonders aan die prut was. Drie jaar later is Sowel As veel méér as […]

Akademia-studieaansoeke vir 2027 is oop: Lê nou jou eerste toekomsbousteen neer

Akademia-studieaansoeke vir 2027 is oop: Lê nou jou eerste toekomsbousteen neer Gepubliseer op:  1 April 2026 Die toekoms hoef nie ʼn onbekende en selfs gevreesde plek te wees nie. Net só is dit nie iets waaraan daar eers môre gedink moet word nie. Akademia, as onafhanklike hoëronderwysinstelling, huldig die siening dat die toekoms ʼn werklikheid […]

Die NP van Wyk Louw-sentrum is ook ʼn intellektuele tuiste vir alumni

Die NP van Wyk Louw-sentrum is ook ʼn intellektuele tuiste vir alumni Gepubliseer op:  24 Maart 2026 As deel van die klassieke universiteittradisie waarin Akademia homself vestig, is die fokus om doelgerig studente op te voed deur hul denke én hart te vorm. Hierdie vorming is nie net van toepassing op ʼn uitnemende beroepslewe nie, maar ook op volwaardige burgerskap.  Sodoende streef Akademia daarna […]

Akademia-opedag: Kom ervaar die dele en sien só die groter geheel raak

Akademia-opedag: Kom ervaar die dele en sien só die groter geheel raak Gepubliseer op:  24 Februarie 2026 Het jy al ooit probeer om ʼn Rubik-kubus (Rubik’s Cube) op te los? Dié kopkrapper kan vir ʼn behoorlike uitdaging sorg, as jy nie van die begin af die groter prentjie raaksien en jou skuiwe goed beplan nie. […]

Moedertaal: Die vrugbare grond waarin kennis, geloof en roeping wortelskiet

Moedertaal: Die vrugbare grond waarin kennis, geloof en roeping wortelskiet Gepubliseer op:  21 Februarie 2026 Op Internasionale Moedertaaldag word die wêreld opnuut herinner aan ʼn eenvoudige, maar diepgaande waarheid: Taal is soveel meer as net ʼn kommunikasiemiddel. Dit is ʼn vormende krag, wat nie net gekoester en gekultiveer behoort te word nie, maar ook met […]

Akademia-alumni: Só ontwikkel jou alma mater vanuit die bronne met boustene na die toekoms

Akademia-alumni: Só ontwikkel jou alma mater vanuit die bronne met boustene na die toekoms Gepubliseer op:  4 Februarie 2026 Geskryf deur Monica Mynhardt, voorsitter van Akademia se alumnikomitee Akademia het die nuwe jaar op ʼn ongelooflike manier begin. Die konstruksiefase vir die nuwe Akademia-kampus op die Mooiplaats-terrein in die ooste van Pretoria het afgeskop ná […]

Deur die lens van ʼn hedendaagse verbeeldingsraamwerk: Só word Fonties as opvoedkundige denkleiers gevorm

Deur die lens van ʼn hedendaagse verbeeldingsraamwerk: Só word Fonties as opvoedkundige denkleiers gevorm Gepubliseer op:  10 November 2025 Geskryf deur Julia Correia, dosent: Opvoedkundestudies, asook Anneré Koen en Jewell Pelser, beide derdejaarstudente in die BEd (Grondslagfase-onderwys)-program, aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde. Kan jy jou indink hoe dit sou wees as groot denkers binne die […]

Nuwe nagraadse program in filosofie ontwikkel denkleiers ter versterking van die gemeenskap

Nuwe nagraadse program in filosofie ontwikkel denkleiers ter versterking van die gemeenskap Gepubliseer op:  23 Oktober 2025 Akademia se Fakulteit Geesteswetenskappe sal vanaf 2026 aan honneursstudente die geleentheid bied om hulself verder in die filosofie te verdiep. Die toevoeging van die BAHons (Filosofie)-program tot dié fakulteit se programverskeidenheid is op Donderdag 23 Oktober 2025 tydens […]

Akademia saai toekomsdrome met die bekendstelling van sy Landbouskenkingsfonds

Akademia saai toekomsdrome met die bekendstelling van sy Landbouskenkingsfonds Gepubliseer op:  2 Oktober 2025 Die onafhanklike hoëronderwysinstelling, Akademia, het op Donderdag 2 Oktober 2025 verdere stukrag aan sy voorneme om tot die landbouopleidingsarena toe te tree verleen deur ʼn strategies-gefokusde landbouskenkingsfonds in die lewe te roep. Dié fonds, ter ondersteuning van die instelling se voorgestelde […]

Akademia-sakeplankompetisie: Wenpreneurs beïndruk met passie en vernuf

Akademia-sakeplankompetisie: Wenpreneurs beïndruk met passie en vernuf Gepubliseer op: 2 September 2025 Akademia het op Donderdag 28 Augustus 2025 die wenners van sy gewilde sakeplankompetisie, ʼn opwindende inisiatief vanuit die instelling se BCom (Ondernemingsbestuur)-program, aangewys. Die wenners is tydens ʼn galageleentheid by die instelling se Leriba-kampus aangekondig en die aand se applous het behoort aan […]

Van kennis tot wysheid: Internasionale denkgenoot skyn die soeklig op klassieke universiteitswese

Van kennis tot wysheid: Internasionale denkgenoot skyn die soeklig op klassieke universiteitswese Gepubliseer op: 21 Julie 2025 Kennis en wysheid mag dalk oënskynlik twee kante van dieselfde muntstuk verteenwoordig, maar binne die milieu van die Christelike en klassieke universiteitsidee staan dié twee aspekte in skrille kontras met mekaar. Hierdie onderskeid was vanaf 14 tot 16 […]

Splinternuwe baadjie vir Akademia se Sakeplankompetisie 2025

Splinternuwe baadjie vir Akademia se Sakeplankompetisie 2025 Gepubliseer op: 14 Julie 2025 Die Akademia-sakeplankompetisie, ʼn opwindende inisiatief vanuit die instelling se BCom (Ondernemingsbestuur)-program, word vanjaar weer aangebied en spog op die koop toe met ʼn splinternuwe baadjie. Vanjaar se kompetisie sal oor drie kategorieë beslis word, en lede van die publiek sal vir die eerste […]

Toppresteerder Hanke ʼn trotse alumni-ambassadeur

Toppresteerder Hanke ʼn trotse alumni-ambassadeur Gepubliseer op: 3 Julie 2025 Akademia-alumnus, Hanke du Plessis (34) het ʼn fyn aanvoeling vir detail. Hierdie ingesteldheid kom haar baie handig te pas in haar dubbeldoorwerksverantwoordelikheid by onderskeidelik Agrisol én Melior in Potchefstroom. Beide hierdie maatskappy funksioneer binne die Suid-Afrikaanse landbousektor en bedien boere met onder meer onafhanklike ontledings, […]