Paarl-Fonties skitter op die verhoog tydens eerste Artium-geleentheid

Paarl-Fonties skitter op die verhoog tydens eerste Artium-geleentheid Gepubliseer op: 14 Augustus 2026 Akademia se Paarl-kampus het op Vrydag 7 Augustus 2026 sy eerste Artium-geleentheid met groot welslae aangebied. Twee toneelopvoerings en ʼn sêroptrede is in die Toringkerk se saal opgevoer en het só die grondslag vir die kampus se kuns- en kultuurtradisie neergelê. Artium, […]
Wat is ’n universiteit veronderstel om te wees?

Wat is ’n universiteit veronderstel om te wees? Gepubliseer op: 30 Julie 2026 Geskryf deur Marthinus Visser, besturende direkteur: Akademia Wat is ʼn universiteit veronderstel om te wees? Dié vraag is opnuut aan die orde van die dag ná ʼn meningsartikel waarin daar aangevoer word dat Afrikaans- private universiteite ʼn gevaar vir Suid-Afrika se demokrasie […]
Studentelewe pols vir Fonties wat nauurs oor afstand studeer

Studentelewe pols vir Fonties wat nauurs oor afstand studeer Gepubliseer op: 26 Junie 2026 Vir Fonties* wat hul studie via Akademia se voltydse kampusmodel in die Paarl óf in Pretoria aanpak, begin hul daaglikse belewenis van die instelling se bruisende studentelewe reeds met die eerste hanekraai. Jy misgis jouself egter as jy dink dat studente […]
Debatsvoering gee jou vlerke én bevorder die kuns van kritiese denke

Debatsvoering gee jou vlerke én bevorder die kuns van kritiese denke Gepubliseer op: 11 Augustus 2025 Geskryf deur Natasha Venter, dosent: Publiek- en Prosesreg aan Akademia en ervare debatsbeoordelaar. Daar is ʼn Franse uitdrukking wat lui: “petit a petit l’oiseau fait son nid” wat vertaal kan word as “bietjie vir bietjie bou die voël sy […]
Akademia se L-E-E-S!-projek vier Afrikaans as taalskat

Akademia se L-E-E-S!-projek vier Afrikaans as taalskat Gepubliseer op: 26 Maart 2025 Die jaar 2025 sal in die geskiedenisboeke aangeteken word as ʼn besonderse feesjaar vir die Afrikaanse taal. Op 8 Mei vanjaar sal dit presies 100 jaar wees sedert Afrikaans ʼn amptelike taal van Suid-Afrika geword het. In die lig hiervan skaar Akademia, as […]
Artium-2024: Fonties sorg vir pure kunsteplesier op die verhoog

Artium-2024: Fonties sorg vir pure kunsteplesier op die verhoog Gepubliseer op: 27 September 2024 Artium, Akademia se jaarlikse kuns- en kultuurskouspel, was onlangs op die planke en almal betrokke is dit eens: Die Fonties se passievolle vertonings en vertolkings het gesorg vir pure kunsteplesier uit die boonste rakke! Tydens dié geleentheid, wat op Dinsdag 17 September […]
Eerste openbare lesing vanuit die NP van Wyk Louw-sentrum ʼn sukses

Eerste openbare lesing vanuit die NP van Wyk Louw-sentrum ʼn sukses Gepubliseer op: 11 Mei 2023 Geskryf deur dr. Daniël Maritz, bestuurder van die NP van Wyk Louw-sentrum by Akademia Ek het vir professor Reitze Rodseth saam met sy vrou, Miranda, en twee seuns, Joshua en Nathan in 2017 in Pietermaritzburg ontmoet toe ek en […]