*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

Universiteite as méér as net nodes van opleiding

Universiteite as méér as net nodes van opleiding Gepubliseer op:  17 Augustus 2026 Geskryf deur Marthinus Visser, besturende direkteur van Akademia Vir die Afrikaanse gemeenskap is daar min instellings so belangrik soos dié waarin ons kinders en jongmense opgevoed en onderrig word – van die kleuterskool tot die universiteit. Daar word intuïtief verstaan dat hierdie […]

Hoogleraarintreerede: twee dekades in diens van waarheid en geregtigheid

Hoogleraarintreerede: twee dekades in diens van waarheid en geregtigheid Gepubliseer op:  13 Julie 2026 By Akademia is uitnemendheid en akademiese diepgang ʼn volgehoue ingesteldheid met beduidende ewigheidswaarde. Dit verteenwoordig ʼn bewuste keuse asook ʼn passievolle verbintenis om te vorm, diensbaar na vore te tree en met oortuiging gestalte te gee aan die dag van môre. […]

Akademia-merietebeurse: Matrikulant, bou vandag reeds die grondslag vir jou môre

Akademia-merietebeurse: Matrikulant, bou vandag reeds die grondslag vir jou môre Gepubliseer op:  14 Mei 2026 Vir die matriekklas van 2026 het die bouwerk aan hul naskoolse toekoms reeds in alle erns begin, en bevind dié leerders hulself nou in die pylvak van hul laaste skooljaar. Met studieaansoeke vir Akademia se 2027- akademiese jaar wat op […]

Hoogleraarintreerede: Só sluit Akademia aan by die eeueoue klassieke universitêre tradisie

Hoogleraarintreerede: Só sluit Akademia aan by die eeueoue klassieke universitêre tradisie Gepubliseer op:  13 Maart 2026 Uitnemendheid word nie nét aan kennis gemeet nie, maar óók aan wysheid, karakter en die vermoë om doelgerig en roepingsgedrewe te vorm. By Akademia word hierdie strewe sigbaar beliggaam deur die toekenning van die titel hoogleraar – die hoogste […]

Fontie-Anneré sê basta met die ouderdomstrik en ja vir selfontwikkeling

Fontie-Anneré sê basta met die ouderdomstrik en ja vir selfontwikkeling Gepubliseer op:  10 November 2025 Anneré Koen (35) is trots op haar identiteit as ʼn Fontie en toekomstige verskilmaker. Om die waarheid te sê, vir dié derdejaarstudent in die BEd (Grondslagfase-onderwys)-program verteenwoordig haar studiereis aan Akademia ʼn belangrike rigtingwyser op haar toekomsreis. Koen, ʼn opgeleide […]

Die algoritme as outeur: KI en die krisis van oorspronklike skryfwerk

Die algoritme as outeur: KI en die krisis van oorspronklike skryfwerk Gepubliseer op: 21 Augustus 2025 Geskryf deur Willem Ackermann, dosent: Professionele Studies aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde. Die verskyning van kunsmatige intelligensie (KI) in die onderwys en akademiese milieu word toenemend as ʼn grootse vooruitgang gevier. Tog dwing hierdie nuwe realiteit ons om met […]

Data: Die nuwe valuta van besigheidsvertroue, vanaf die verskaffer tot by die verbruiker

Data: Die nuwe valuta van besigheidsvertroue, vanaf die verskaffer tot by die verbruiker Gepubliseer op: 1 Augustus 2025 Akademia se Departement Bestuurswetenskappe, vanuit die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, het op Vrydag 25 Julie 2025 tydens sy jaarlikse simposium die soeklig op datagedrewe besluitneming gerig. Tydens dié geleentheid, wat op die instelling se Gerhardstraat-kampus aangebied is […]

Wes-Kapenaars speel geskiedkundig ʼn sleutelrol as pioniers en rentmeesters in die ontwikkeling van Afrikaans

Wes-Kapenaars speel geskiedkundig ʼn sleutelrol as pioniers en rentmeesters in die ontwikkeling van Afrikaans Gepubliseer op: 31 Julie 2025 Geskryf deur prof. Gawie du Toit, hoof van Akademia se Paarl-kampus. Die eeufeesviering van Afrikaans as amptelike taal, as deel van die #Afrikaans100-feesprojek, is steeds in volle swang. Akademia, as ʼn trotse Afrikaanse onafhanklike hoëronderwysinstelling, skaar […]

Paarl-kampushoof: Gereed én geroepe vir nuwe vestigingstaak

Paarl-kampushoof: Gereed én geroepe vir nuwe vestigingstaak Gepubliseer op: 25 Junie 2025 Prof. Gawie du Toit, nuutaangestelde kampushoof van Akademia se Paarl-kampus, glo daarin om op ʼn roepingsgedrewe manier altyd gereed te wees. Hierdie ingesteldheid word in Du Toit se baanbrekerloopbaanreis van méér as 35 jaar weerspieël en sal ook vanaf 2026 sy nuwe hoofstuk […]

Bekendstelling van Akademia se BA (Algemeen)-program ʼn viering van klassieke begronding

Bekendstelling van Akademia se BA (Algemeen)-program ʼn viering van klassieke begronding Gepubliseer op: 25 Junie 2025 Akademia se Fakulteit Geesteswetenskappe het op Dinsdag 24 Junie 2025 tydens ʼn spesiale bekendstellingsgeleentheid by Pierneef’s Kraal in Pretoria ʼn glasie ter viering van die instelling se nuwe BA (Algemeen)-program geklink. Dié driejaargraadprogram, wat vroeër vanjaar aangekondig is, sal […]

Nuwe dekaan vir Akademia se Fakulteit Opvoedkunde

Nuwe dekaan vir Akademia se Fakulteit Opvoedkunde Gepubliseer op: 2 Junie 2025 Akademia se Fakulteit Opvoedkunde verwelkom op 1 Junie 2025 prof. Johnnie Hay as nuwe dekaan. Hy volg in die voetspore van prof. Gawie du Toit wat as die instelling se nuwe Wes-Kaapse kampushoof aangestel is. Prof. Hay meen onderwys is in wese ʼn […]

Akademia-kwalifikasieplegtigheid: ʼn Mylpaal op die reis na prestasie én identiteit

Akademia-kwalifikasieplegtigheid: ʼn Mylpaal op die reis na prestasie én identiteit Gepubliseer op: 6 Mei 2025 Akademia se jaarlikse kwalifikasieplegtigheid is veel méér as net ʼn spoggeleentheid op dié instelling se jaarkalender. Dit verteenwoordig in wese ʼn grootse mylpaal – nie net vir elke afgestudeerde student se reis na prestasie én identiteit nie, maar óók van […]

Akademia se eerste meestersprogram ʼn viering van die Afrikaanse regspleging

Akademia se eerste meestersprogram ʼn viering van die Afrikaanse regspleging Gepubliseer op: 1 April 2025 Akademia as onafhanklike Afrikaanse hoëronderwysinstelling vier gedurende 2025 nie net dertien jaar van klasgee nie, maar óók die trotse toevoeging van ʼn eerste meestersprogram tot sy uitgebreide program repertoire. Die LLM deur navorsing-program word vanuit die Fakulteit Regsgeleerdheid aangebied en […]