Woordmeesters 2026: Wenners is trotse voorlopers vir Afrikaans

Woordmeesters 2026: Wenners is trotse voorlopers vir Afrikaans Gepubliseer op: 14 Augustus 2026 Die gewag is verby! Ná weke se afwagting is Afrikaanse Taaldag, 14 Augustus 2026, uiteindelik die dag waarop Akademia se woordmeesters vir 2026 aangewys word. As ʼn onafhanklike hoëronderwysinstelling wat Afrikaans as akademiese taal koester, bevorder en uitbou, bied Akademia die jaarlikse […]
Koop-ʼn-Afrikaanse-boekdag: ʼn boek in die hand, en Afrikaans in die hart

Koop-ʼn-Afrikaanse-boekdag: ʼn boek in die hand, en Afrikaans in die hart Gepubliseer op: 14 Augustus 2026 Vrydag 14 Augustus is ʼn dubbeldoortaaldag. Nie nét word Afrikaansdag gevier nie, maar Afrikaanssprekendes word óók aangemoedig om aan die Koop-ʼn-Afrikaanse-boekdag – ʼn inisiatief deur die Vriende van Afrikaans – deel te neem. Laasgenoemde, ʼn afdeling van die ATKV, […]
Taalstudies as ʼn toekomsboublok: ʼn Taal lewe waar mense dit laat leef

Taalstudies as ʼn toekomsboublok: ʼn Taal lewe waar mense dit laat leef Gepubliseer op: 14 Augustus 2026 ʼn Taal het nie longe nie, tog haal dit asem. Dit het nie ʼn hartklop nie, tog bruis dit ononderbroke in die are van die sprekers daarvan. Gedagtig aan Afrikaanse Taaldag, 14 Augustus 2026, vier Akademia opnuut die […]
Afrikaanse Taaldag: Taal word nie nét gebruik nie, maar gelééf

Afrikaanse Taaldag: Taal word nie nét gebruik nie, maar gelééf Gepubliseer op: 14 Augustus 2026 Geskryf deur Jo-Ann Scholtz, senior taalpraktisyn by Akademia Taal het nie longe nie, tog haal dit asem. Net só beskik dit nie oor ʼn hart nie, tog klop dit ononderbroke. Gedagtig hieraan getuig ons maklik: “Taal is lewendig!”, veral op […]
Woordmeesters 2026: topdeelnemers bult hul taalspiere

Woordmeesters 2026: topdeelnemers bult hul taalspiere Gepubliseer op: 10 Julie 2026 Die finale ronde van Akademia se jaarlikse Woordmeesters-taalkompetisie, in samewerking met die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) en Die Papier as mediavennoot, wink. Ná die aanlyn taaltoetse afgehandel is en die deelnemers se puntestand bereken is, word die hoed gelig vir die topdriefinaliste in […]
Woordmeesters-2026: Só word Afrikaans gevier, getoets en bevorder

Woordmeesters-2026: Só word Afrikaans gevier, getoets en bevorder Gepubliseer op: 1 Junie 2026 Daar is mense wat met woorde werk soos ʼn vakman met hout of klip: met ʼn koesterende aandag, ʼn diepe geduld en ʼn fyn begrip van hoe die verskillende elemente inmekaarpas om ʼn groter geheel te vorm. Dit is juis hierdie ingesteldheid […]
Afrikaanse woordmeesters aangekondig: ʼn Feestelike moedertaalviering

Afrikaanse woordmeesters aangekondig: ʼn Feestelike moedertaalviering Gepubliseer op: 14 Augustus 2025 Die datum 14 Augustus verteenwoordig voorwaar ʼn rooiletterdag op die gebeurlikheidskalender van die Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe – méér nog gedurende die eeufeesjaar van Afrikaans. Akademia, as ʼn trots onafhanklike hoëronderwysinstelling, vier vanjaar met gróót opgewondenheid sy moedertaalverbondenheid deur op Afrikaanse Taaldag die eerste […]
Universiteite, taal en kultuur ʼn onlosmaaklike trio – Akademia-kenner

Universiteite, taal en kultuur ʼn onlosmaaklike trio – Akademia-kenner Gepubliseer op: 14 Augustus 2024 Geskryf deur prof. Danie Goosen, uitvoerende hoof: Akademie by Akademia Die geboortedag van Afrikaans word jaarliks op 14 Augustus gevier. Gedagtig hieraan en die grootse viering van Afrikaans se eeufeeswording in 2025 (#Afrikaans100), voeg Akademia opgewonde sy stem van gelukwensing by […]
Só bou Akademia die toekoms van Afrikaans, kampus vir kampus

Só bou Akademia die toekoms van Afrikaans, kampus vir kampus Gepubliseer op: 14 Augustus 2024 Op 14 Augustus vanjaar vier die Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe Afrikaanse Taaldag. Akademia, as ’n trotse onafhanklike hoëronderwysinstelling, neem met groot opgewondenheid aan dié viering deel, en gebruik hierdie spesiale geleentheid om opnuut sy verbondenheid tot die taal gestand te […]
Ooptoegangsinisiatief plaas filosofiepublikasie binne bereik van wêreldwye leserspubliek

Ooptoegangsinisiatief plaas filosofiepublikasie binne bereik van wêreldwye leserspubliek Gepubliseer op: 11 Augustus 2023 Dit is verblydend om te sien dat daar vandag ʼn groot aantal akademiese werke, van hoogstaande gehalte, in Afrikaans verskyn. Anders gestel: dié werke getuig nie net van die seggingskrag van Afrikaans nie, maar soos in weinig ander tale breek dit die […]