Search
Close this search box.

Die impak van periferale joernalistiek op opleiding

Die impak van periferale joernalistiek op opleiding Gepubliseer op: 29 November 2023 Geskryf deur André Gouws, dosent in Tale en Sosiale Wetenskappe by Akademia. Die groei in digitale media, veral in sosiale media, het gelei tot groot omwentelinge in joernalistiek. Dit is welbekend dat tradisionele media wêreldwyd dekades lank al stoei om aan te pas […]

Akademia hou inligtingsessie oor nauurse afstandstudie vir 2024

Akademia hou inligtingsessie oor nauurse afstandstudie vir 2024 Gepubliseer op: 16 Augustus 2023 Akademia bied vir jou die geleentheid om ʼn gehalte kwalifikasie in Afrikaans te voltooi, terwyl jy bedags werk of ander drome nastreef. Die nauurse afstandsmodel en die verskeie nauurse studierigtings word tydens ʼn aanlyn inligtingsessie op 7 September bespreek wat vanaf 18:00 […]

Opwindende eerste semester vir BComHons-studente by Akademia

Opwindende eerste semester vir BComHons-studente by Akademia Die BComHons (Ondernemingsbestuur)-kwalifikasie is vanjaar vir die eerste keer by Akademia aangebied met die inname wat uit negentien studente bestaan. ʼn Aanlyn oriënteringsessie het die eerste semester vir die studente op 27 Februarie afgeskop waarna die studente mekaar van aangesig tot aangesig kon ontmoet by sessies in onderskeidelik […]

Kenners staan reg met raad by Akademia-vakkeuseaand vir graad 9’s

Kenners staan reg met raad by Akademia-vakkeuseaand vir graad 9’s Indien jy of jou kind tans in graad 9 is, is julle moontlik tans besig om die groot besluit van vakkeuses te neem. Akademia bied weer vanjaar ʼn aanlyn vakkeuseaand op Donderdag 25 Mei vanaf 18:30-20:30 aan. Volgens Juanmarie Pretorius, projekkoördineerder van die skolemark by […]

Kennisgewing web