Search
Close this search box.

PERSONEEL

Akademia het uitnemende en roepinggedrewe personeel wat bydra tot ’n leerervaring van wêreldgehalte.

HOOF

Dr. Jannet Davel

PhD (Bedryfsielkunde)
Hoof:
Personeel en Ontwikkeling

Dr. Jannet Davel het haar MCom in Bedryfsielkunde aan die Universiteit van Pretoria verwerf en is ʼn geregistreerde bedryfsielkundige by die Suid-Afrikaanse Raad vir Gesondheidsberoepe (HPCSA). Sy het ook haar PhD aan die Universiteit van Pretoria verwerf met ʼn navorsingstema wat gehandel het oor die ontwikkeling van menslike kapitaal en die impak van ontwikkelingsprogramme op indiensneembaarheid. Sedert 2011 het Jannet het haar loopbaan as konsultant gevestig oor ʼn wye verskeidenheid organisasies waar sy met die totale menslikehulpbronketting gewerk het. Haar passie om uitnemendheid in organisasies te bewerkstellig deur die regte persone op die regte stoele te kry, het haar uiteindelik laat spesialiseer in hoëvlak talentbestuur, ontwikkeling en organisasie-ontwerp.

PERSONEEL EN ONTWIKKELING

Michelle Pieterse

Administrateur:
Personeel en Ontwikkeling

Linca Boshoff

Linca Boshoff

Beampte:
Personeel en Ontwikkeling

Louna Marx

Beampte:
Personeel en Ontwikkeling

Sulize van Niekerk

Beampte:
Personeel en Ontwikkeling

REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE