8 Julie
Dr. Willem Gravett het sy intreerede as hoogleraar gelewer. Die amp van hoogleraar is die hoogste eerbetoon wat die instelling aan ʼn akademikus betoon.
11 September
Akademia kondig groot nuus aan dat hy goeie matriekprestasie gaan beloon by wyse van die daarstelling van akademiese merietebeurse vir 2024-matrikulante.
28 Januarie
Akademia verwelkom eerste studente by die Bellville-studiesentrum.
14 Januarie
Akademia kondig die aanstellings van die akademiese hoof en drie dekane aan. Die dekane is getaak met die oprigting van fakulteite in die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe en Opvoedkundige Wetenskappe.
25 November
ʼn Opwindende nuwe kwalifikasie, BA (Kommunikasie en Joernalistiek), word tydens ʼn spoggeleentheid bekendgestel.
26 Augustus
Akademia het onlangs ʼn splinternuwe podsendingsreeks oor neutvars nuustemas bekendgestel met die naam #KennersPraat.
4 April
Die drie koshuise, Huis Valorem, Huis Hennops en Huis Strelitzia, se handelsmerke is amptelik bekendgestel.
01 September
Akademia hou Bestuurswetenskappe-simposium ter voorbereiding van vyfde industriële revolusie.
31 Januarie
2023-eerstejaarskamp maak ongelooflike energie los onder studente.
15 April
Akademia bied inligtingsessie oor nauurse afstandstudie aan.
2 Junie
Die Afrikaanse vertaling vanuit Grieks van die boek, Plato se dialoogtrilogie uit die laaste dae van Sokrates, is onlangs bespreek by ʼn Akademia-paneelgesprek.
24 Augustus
Akademia se gholf- en rolbaldag help studente om studies te voltooi.
16 November
Akademici, regslui en taalkundiges het op 16 November in Centurion, Gauteng, byeengekom om gesprekke te voer oor die stand van Afrikaans in die Suid-Afrikaanse regswese.
11 April
Jean-mari Cornelius (48) is die eerste dowe student wat die BCom (Ekonomie en Regte)-kwalifikasie aan Akademia behaal het.
27 Julie
Huis Hennops, een van die instelling se manskoshuise, het onlangs hul eerste boksaand met groot sukses aangebied.