30 Augustus
Akademia het op Woensdag 30 Augustus sy tweede koorfees by die NG Universiteitsoord in Pretoria aangebied.
10 Februarie
Deur die Spore-projek reik Fonties uit na kwesbare gemeenskappe.
2 Mei
Akademia se 2025-studieaansoeke vir die nauurse afstandsmodel en die voltydse kampusmodel het geopen.
19-23 Augustus
Akademia het as gasheer opgetree vir ʼn afvaardiging vanaf Hillsdale College in Michigan in die Verenigde State.
3 Februarie
Akademia verwelkom ʼn nuwe hoof van Finansies en Infrastruktuur, Danie Jansen van Vuuren.
1 Julie
Akademia ontvang voorwaardelike groen lig vir nuwe Paarl-kampusfasiliteit
12 Maart
Dr. Rachel Maritz, dekaan: Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, het haar intreerede as hoogleraar by Akademia se Pretoria-kampus gelewer.
6 Augustus
Akademia se heel eerste Paarl-studenteraad word ingehuldig.
27 September
Die topdriedeelnemers van die BCom (Ondernemingsbestuur): Sakeplankompetisie is bekendgemaak.
5 Maart
Akademia verwelkom eerste studente vir die Gevorderde Diploma in Projekbestuur.
24 Februarie
Die Winkel, Akademia se aanlyn winkel, word bekendgestel.
25 Februarie
Akademia kondig met trots aan dat die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe versterk het met die aanstelling van dr. Rachel Maritz.
05 Oktober
Akademia het op Wêreldonderwysersdag die Fakulteit Opvoedkunde amptelik by die AfriForum Teater bekendgestel.
6 Mei
Een van Akademia se BA (Kommunikasie en Joernalistiek)-studente, Raino Botha, is as ʼn ambassadeur van Solidariteit Jeug se #StudenteStem-veldtog by die Solidariteit-hoofkantoor aangewys.
5 Oktober
Akademia se Fakulteit Regsgeleerdheid is op 5 Oktober bekendgestel by die instelling se Centurion-kampus.