Die name en handelsmerke van die Paarl-kampus se vier koshuise is bekendgestel: Huis Suikerbos (inwoonkoshuis vir dames), Huis Seder (inwoonkoshuis vir mans), Huis Waterlelie (daghuis vir dames), en Huis Bergsig (daghuis vir mans).