Akademia ken eerste Futurum-toekenning toe

Akademia ken eerste Futurum-toekenning toe Gepubliseer op: 16 April 2019 Akademia het op 12 April 2019 haar eerste prestige-aand gehou. Hierdie spoggeleentheid het ten doel om uitnemendheid in studente en dosente by Akademia te inspireer en om erkenning aan top-presterende studente en akademici te gee. Tydens vanjaar se geleentheid het Akademia ook haar eerste Futurum-toekenning […]
Akademia ken vanjaar 157 kwalifikasies toe

Akademia ken vanjaar 157 kwalifikasies toe Gepubliseer op: 12 April 2019 Akademia het op 12 April 2019 haar jaarlikse kwalifikasieplegtighede gehou. In totaal is 52 grade, 10 gevorderde diplomas, 4 diplomas en 91 hoër sertifikate toegeken. By die instelling se eerste plegtigheid in 2013 is 10 kwalifikasies toegeken, en by vanjaar se plegtighede ontvang 157 […]
Akademia dra by tot die Wildbedryf Suid-Afrika Konferensie 2019

Akademia dra by tot die Wildbedryf Suid-Afrika Konferensie 2019 Gepubliseer op: 9 April 2019 Op Saterdag 6 April 2019 het die jaarlikse kongres van Wildbedryf Suid-Afrika (WRSA) by die Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad (WNNR) se Internasionale Konvensiesentrum in Pretoria plaasgevind. Vanjaar se tema het gefokus op die ekonomie, biosekuriteit, klimaatsverandering, transformasie, en bemarking in die Suid-Afrikaanse […]
Akademia vaar vanjaar weer saam matrieks na Pomene-eiland

Akademia vaar vanjaar weer saam matrieks na Pomene-eiland Gepubliseer op: 31 Maart 2019 Meer as 2 500 matrieks vertrek vanaf 2 tot 6 Desember 2019 op hulle droomvakansie ter viering van die voltooiing van hulle skoolloopbane. Die MSC Orchestra vaar vanaf die Durban-hawe tot by die Pomene-eiland, waar matrieks die geleentheid kry om vir ʼn […]
Dekane vertel van toekomsplanne

Dekane vertel van toekomsplanne Gepubliseer op: 20 Maart 2019 Akademia se hande het onlangs versterk met die aanstelling van drie dekane, prof. Gawie du Toit (Fakulteit Opvoedkundige Wetenskappe), prof. Hannes Rautenbach (Fakulteit Natuurwetenskappe) en prof. Pieter Duvenage (Fakulteit Geesteswetenskappe). Rautenbach was voorheen departementshoof van die Departement Geografie, Geoïnformatika en Meteorologie by die Universiteit van Pretoria […]
Plato in Afrikaans

Plato in Afrikaans Gepubliseer op: 19 Maart 2019 Akademia het onlangs haar eerste boek, ʼn Afrikaanse vertaling van Plato se verdediging van Sokrates, uitgegee. Die Verdediging van Sokrates is een van die vroegste brondokumente van die Westerse filosofie en is deur Piet Boshoff uit die Grieks vertaal. Die boek is by Akademia se aanlyn winkel beskikbaar, en […]
Akademia trotse eienaars van die woord “dekaan”

Akademia trotse eienaars van die woord “dekaan” Gepubliseer op: 18 Maart 2019 Akademia is die eksklusiewe eienaars van die woord “dekaan” nadat die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) dit permanent aan die instelling toegeken het. Die instelling het besluit om die woord “dekaan” te koop ter viering van die onlangse dekaanaanstellings en as simbool […]
Oor Akademia, ons eie Afrikaanse hoëronderwysinstelling

Oor Akademia, ons eie Afrikaanse hoëronderwysinstelling Gepubliseer op: 18 Maart 2019 Geskryf deur: Professor Danie Goosen Een van die belangrikste kenmerke van hedendaagse universiteite is die negatiewe wyse waarop die Westerse kultuurerfenis hanteer word. In plaas daarvan dat universiteite soos in die verlede hulself as verantwoordelik beskou om dié erfenis op ʼn kritiese wyse aan […]
Akademia woon kollokwium oor veranderende hoëronderwysomgewing by

Akademia woon kollokwium oor veranderende hoëronderwysomgewing by Gepubliseer op: 18 Maart 2019 Vier van Akademia se akademici, Mareli van der Merwe, Sunel Combrinck, dr. Saretha Brüssow en Elzette le Roux, het op 12 Maart 2019 ʼn kollokwium getiteld “Veranderinge in Patrone van Studentebestuur” bygewoon. Hierdie kollokwium is deur die Raad op Hoër Onderwys aangebied. Die […]
Wil jy ’n student se leerervaring met jou kundigheid verryk?

Wil jy ’n student se leerervaring met jou kundigheid verryk? Gepubliseer op: 14 Maart 2019 “Elke uitstekende presteerder is beïnvloed deur ’n uitstekende mentor.”– Lailah Gifty Akita Akademia bied vanjaar weer aan voornemende mentors die geleentheid om ʼn pad saam met ʼn student te stap. Sedert 2017 bied Akademia ʼn mentorskapprogram aan en is reeds […]
Akademia woon Raad op Hoër Onderwys se Kwaliteitsbevorderingskongres by

Akademia woon Raad op Hoër Onderwys se Kwaliteitsbevorderingskongres by Gepubliseer op: 1 Maart 2019 Dr. Saretha Brüssow, dekaan: Onderrig en leer, en Liana Venter, registrateur van Akademia, het die Raad op Hoër Onderwys se Kwaliteitsbevorderingskongres, wat vanaf 26 tot 28 Februarie gehou is, bygewoon. Die kongres se tema was “Die bevordering van akademiese integriteit in […]
Akademia vier Internasionale Moedertaaldag saam met die wêreld

Akademia vier Internasionale Moedertaaldag saam met die wêreld Gepubliseer op: 20 Februarie 2019 Internasionale Moedertaaldag word sedert 2000 regoor die wêreld jaarliks op 21 Februarie gevier. Hierdie gedenkdag het ten doel om groter bewustheid te skep oor die belangrikheid van die behoud en ontwikkeling van alle tale. Een van die uitstaande kenmerke van die mensdom […]
Minister nomineer student vir beurstoekenning

Minister nomineer student vir beurstoekenning Gepubliseer op: 20 Februarie 2019 Trazeen Mbidlana, ʼn eerstejaar BCom (Ondernemingsbestuur)-student by Akademia, is deur die Minister van Onderwys in die Wes-Kaap, Debbie Schäfer, vir ʼn beurstoekenning genomineer. Community Chest, ʼn niewinsgewende organisasie wat gefokus is op gemeenskapontwikkeling in die Wes-Kaap, het aangebied om die student te borg. Die beurs, […]
Studente begin opvoedkundige speelgrot by Filadelfia Ark

Studente begin opvoedkundige speelgrot by Filadelfia Ark Gepubliseer op: 20 Februarie 2019 Vyf Ondernemingsbestuurstudente, wat deel vorm van die Elitebeursprogram by Akademia, begin vanjaar ʼn speelgrot by die Filadelfia Ark niewinsgewende sorgsentrum, wat skuiling en voedsel vir hawelose en behoeftige mense bied. Die speelgrot het ten doel om vir kinders tussen die ouderdomme van vyf […]
Wenke om vir jou kind se toekoms te spaar

Wenke om vir jou kind se toekoms te spaar Gepubliseer op: 4 Februarie 2019 Ouers het dikwels baie vrae oor hoe om te begin met finansiële beplanning vir ʼn kind se toekoms. Nicolene Steenkamp, programkoördineerder van BCom (Finansiële Beplanning) deel ʼn paar wenke. Vandag bepaal jou inkomste ʼn groot deel van jou lewe, selfs iets […]