Search
Close this search box.

Wat is ʼn student?

Wat is ʼn student? 6 Oktober 2023 Geskryf deur Juné Jordaan, Fontiepos-adjunkredakteur ʼn Student is meer as net ʼn Burger King-ete tussendeur klasse, soveel meer as min slaap en baie take. ʼn Student is meer as iemand wat elke dag klasdraf en opsoek is na die balans tussen hul studies en hul studentelewe. Meer as […]

Top 10 – Fonties se Afrikaanse-musiekspeellys vir Augustus

Top 10 – Fonties se Afrikaanse musiekspeellys vir Augustus 31 Augustus 2023 Geskryf deur Anien van Niekerk, Fontiepos-joernalis Die winter is amper verby en Augustus is hier. Hierdie maand het die Fonties weer die geleentheid gehad om vir hulle gunstelingtreffers in Afrikaanse te stem en die resultate is uiteindelik hier. Lyntjie – Die Piesangskille Jonk […]

Studente-wenke vir ʼn goeie nagrus

Studente-wenke vir ʼn goeie nagrus 31 Augustus 2023 Geskryf deur Kayla Roets, Fontiepos-joernalis Om ʼn student te wees kan soms oorweldigend wees, met klasse, opdragte en sosiale verpligtinge wat al jou aandag verg. Te midde van die gewoel, is ʼn goeie nagrus die een ding wat nooit verruil of afgeskeep moet word nie. Niks is […]

Kantanoó-klub: ʼn Dag by Wits-kunsmuseum

Kantanoó-klub: ʼn Dag by Wits-kunsmuseum 31 Augustus 2023 Geskryf deur Kayla Roets, Fontiepos-joernalis Op 28 Julie het ʼn groep van sewe ywerige Fonties die betowerende Wits-kunsmuseum in Johannesburg besoek as deel van die Kantanoó-klub. Anouska Fouché het die ervaring opgesom as “insiggewend en interessant”, ʼn sentiment wat deur die hele groep gedeel is. Jamè Lukas […]

Verjaarsdaggeskenke 101: Wenke vir studente om die ideale geskenk te gee

Verjaarsdaggeskenke 101: Wenke vir studente om die ideale geskenk te gee 31 Augustus 2023 Geskryf deur Kayla Roets, Fontiepos-joernalis Die gee van geskenke is ʼn wonderlike kuns wat ons in staat stel om waardering, liefde en bewondering vir ons geliefdes uit te druk. Hetsy dit nou ʼn spontane verrassing of ʼn weldeurdagte gebaar is – […]

Hartklop van hoop: Omhels Wêreldorgaanskenkingsdag

Hartklop van hoop: Omhels Wêreldorgaanskenkingsdag 31 Augustus 2023 Geskryf deur Kayla Roets, Fontiepos-joernalis In ʼn wêreld wat dikwels vasgevang word in die warrelwind van vinnig lewe en digitale verbindings, is daar ʼn dag wat die kollig op ʼn daad van ware heldhaftigheid laat skyn: Wêreldorgaanskenkingsdag. Dit is die dag wanneer gewone mense superhelde word, nie […]

Balanseer jou werk en studies só as nauurse afstandstudent

Balanseer jou werk en studies só as nauurse afstandstudent 31 Augustus 2023 Geskryf deur Megan Ferreira, Fontiepos-joernalis Almal kry nou en dan ʼn dag waar mens voel dat jy eintlik voor is so agter is jy. Jy kom net by niks uit wat in jou dagboek staan nie. Tog kan mens soms rustigheid in die […]

Beleef hiérdie woorde

Beleef hiérdie woorde 31 Augustus 2023 Geskryf deur Marisha Hermann, Fontiepos-joernalis Dr. Jannet Davel, Akademia se hoof van Personeel en Ontwikkeling, het haar liefde vir lees as student onwikkel. Sy het van Donald Miller se Blue Like Jazz gehou, maar dis die inleiding wat haar aandag behou het. “Ná dit het ek geweet – lees […]

Verbeter jou Instagram-blad só

Verbeter jou Instagram-blad só 31 Augustus 2023 Geskryf deur Marisha Hermann, Fontiepos-joernalis Om ʼn goeie sosialemediateenwoordigheid te hê kan verskeie deure vir jou oopmaak. Jy kan wye netwerke bou, deel word van ʼn aanlyn gemeenskap, of selfs werksgeleenthede kry. Sosiale media moet egter versigtig gebruik word en die geleentheid vir verbetering is altyd daar. Gebruik […]

Skootrekenaar, tablet of harde kopie handboek?

Skootrekenaar, tablet of harde kopie handboek? 31 Augustus 2023 Geskryf deur Anien van Niekerk, Fontiepos-joernalis Om te studeer bly maar ʼn uitdaging. Baie van ons sou dit verkies het om die nuutste episode van ʼn Netflix-reeks te kyk, maar om ʼn blink toekoms te bou is dit nodig om elke nou en dan die handboeke […]

Koffieproe bevorder kennis sowel as geselligheid

Koffieproe bevorder kennis sowel as geselligheid 31 Augustus 2023 Geskryf deur Juné Jordaan, Fontiepos-adjunkredakteur Die reuk van vars koffie vroeg in die oggend of laat in die middag is genoeg om vir enige iemand gelukkig te maak. ʼn Koppie koffie saam met jou beste vriend of een saam met ʼn potensiële liefde is meer as […]

Pienk, pienker, pienkste! Van plastiek tot fliek – dis Barbie-koors!

Pienk, pienker, pienkste! Van plastiek tot fliek – dis Barbie-koors! 31 Augustus 2023 Geskryf deur André Muller, Fontiepos-subredakteur Sedert die speelgoedvervaardiger Mattel in 1959 die eerste Barbie-pop bekendgestel het, het dié modepop ’n ikoon geword met haar groeiende entourage en bykomstighede. Barbie en haar kêrel, Ken, se huis en kar het nou plek gemaak vir […]

Studente koop slim met Varsity Vibe-toep

Studente koop slim met Varsity Vibe-toep 31 Augustus 2023 Geskryf deur Juné Jordaan, Fontiepos-adjunkredakteur Elke kans om bietjie ekstra te spaar of goedkoper te betaal is die moeite werd vir ʼn student. Die lewe is so duur en dis soms moeilik om as student die einde van die maand deur te sien met jou geld […]

Strelitzia se ma-en-dogter-dag: ʼn Dag om te onthou!

Strelitzia se ma-en-dogter-dag: ʼn Dag om te onthou! 31 Augustus 2023 Geskryf deur Megan Ferreira, Fontiepos-joernalis Elkeen van ons het iemand in ons lewens nodig wat ons bystaan in tye van moeilikheid, hartseer, opgewondenheid of selfs net te dien as ʼn skouer om op te huil. Hierdie persoon kan jou moeder of selfs jou tannie […]

Wat is ʼn vrou?

Wat is ʼn vrou? 31 Augustus 2023 Geskryf deur Juné Jordaan, Fontiepos-adjunkredakteur Wat is ʼn vrou? ʼn Ma, ʼn dogter, ʼn ouma, ʼn vriendin of ʼn tannie. ʼn Vrou voorsien die gevoel van ʼn warm varsgebakte brood uit die oond met botter, sy is beeldskoon soos die sonstrale wat in die oggend die bome se […]