Akademia se #Studentelewe-veldtog

Afrikadag: Hoe het die regte in Afrika ontwikkel?

Afrikadag: Hoe het die regte in Afrika ontwikkel? Geskryf deur Stephen Nel, dosent in Regsgeleerdheid by Akademia Afrika se regsontwikkeling spruit vanuit ʼn verskeidenheid bronne insluitende die gemenereg, gewoontereg en godsdienstige regstelsels. Binne hierdie konteks en ter herdenking van Afrikadag op 25 Mei is dit sinvol om ʼn [...]

By |2022-05-25T12:14:25+02:00May 25th, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Maak die regte loopbaankeuses saam met Akademia

Maak die regte loopbaankeuses saam met Akademia Akademia bied nou opwindende Career Direct®-loopbaanassesseringstoetse aan sodat voornemende studente, asook werkendes, hulself beter kan leer ken om die regte loopbaankeuses te maak. Dié toetse analiseer individue se persoonlikheid, belangstelling, vaardigheid en waardes en is op Christelike beginsels en wetenskaplike navorsing [...]

By |2022-05-25T12:17:23+02:00May 23rd, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia hou eerste suksesvolle koorfees

Akademia hou eerste suksesvolle koorfees Akademia het op 13 Mei 2022 ʼn heel eerste koorfees aangebied en dié geleentheid was ʼn reusesukses. Die koorfees het uit vyf kore bestaan: Die Hoërskool Menlopark, Hoërskool Eldoraigne, Hoërskool Zwartkop, Hoërskool Garsfontein en die Akademia-koor. Die kore het behoorlik die gehoor met [...]

By |2022-05-23T15:44:49+02:00May 23rd, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Kry vandag jou Akademia-tienjaarwyn

Kry vandag jou Akademia-tienjaarwyn Akademia het vanjaar ʼn tienjaarwyn bekendgestel ter viering van ʼn volle tien jaar van klasgee. Die bekendstelling het onder die druiweprieel by koshuis@Leriba plaasgevind en hier kon personeel, bestuur, vriende en Fonties by Kwagga Boucher van Die Wynboer meer leer oor wyn, druiwe en [...]

By |2022-05-23T09:54:23+02:00May 20th, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Waarom is museums steeds vir die jeug relevant?

Waarom is museums steeds vir die jeug relevant? Geskryf deur Jandré du Plessis, tweedejaar-LLB-student by Akademia en primarius van Huis Hennops. “Vaal ooms met lang baarde en ou gewere, vergeelde familieportrette, stowwerige uniforms op ʼn solder, datums wat ʼn eentonige onderwyser probeer inprop in jou kop ...” Dít [...]

By |2022-05-20T06:59:34+02:00May 18th, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Gildeweek: Wat ʼn gilde-geleentheid!

Gildeweek: Wat ʼn gilde-geleentheid! Die gildeweek wat van 9 tot 13 Mei op die Centurion-kampus aangebied is, was vanjaar weereens ʼn reusesukses. Dié gildeweek is deel van Akademia se loopbaanontwikkelingsprogram en dit word in samewerking met die Solidariteit-gildes en die Solidariteit Beroepsnetwerk aangebied. “Akademia streef daarna om ʼn [...]

By |2022-05-18T09:06:34+02:00May 16th, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

LLB nou ook via voltydse kontakmodel by Akademia-kampus aangebied

LLB nou ook via voltydse kontakmodel by Akademia-kampus aangebied Akademia het die nuus op Donderdag 12 Mei 2022 aangekondig dat LLB vanaf 2023 ook voltyds via die kontakmodel by die Centurion-kampus aangebied gaan word. Die instelling bied reeds vanaf 2020 LLB nauurs aan deur middel van telematiese ondersteuning [...]

By |2022-05-16T17:11:02+02:00May 12th, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia-student spog met CIMA-vrystellings

Akademia-student spog met CIMA-vrystellings Om uiteindelik die titel as ʼn globale geoktrooieerde bestuursrekenmeester (CGMA, oftewel ʼn chartered global management accountant) te ontvang moet jy aan twee vereistes voldoen. Eerstens moet jy praktiese ervaring opdoen en tweedens aan sekere akademiese vereistes voldoen. Die akademiese sy kan deur die Geoktrooieerde [...]

By |2022-05-12T13:48:42+02:00May 11th, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia-student wenner van die eerste #StudenteStem

Akademia-student wenner van die eerste #StudenteStem Op Vrydag 6 Mei is die ambassadeurs van Solidariteit Jeug se #StudenteStem-veldtog by die Solidariteit-hoofkantoor bekendgestel. Sewe uit die tien ambassadeursfinaliste was Akademia-studente, oftewel Fonties, en die wenner van die mansafdeling is Raino Botha, BA (Kommunikasie en Joernalistiek)-student van die instelling. Die [...]

By |2022-05-11T12:00:08+02:00May 10th, 2022|nuus en gebeure|0 Comments
Go to Top