Studentelewe pols vir Fonties wat nauurs oor afstand studeer

Studentelewe pols vir Fonties wat nauurs oor afstand studeer Gepubliseer op: 26 Junie 2026 Vir Fonties* wat hul studie via Akademia se voltydse kampusmodel in die Paarl óf in Pretoria aanpak, begin hul daaglikse belewenis van die instelling se bruisende studentelewe reeds met die eerste hanekraai. Jy misgis jouself egter as jy dink dat studente […]
Toppresterende Fonties met eerste Solidariteit Praestantia-toekenning vereer

Toppresterende Fonties met eerste Solidariteit Praestantia-toekenning vereer Gepubliseer op: 11 Mei 2026 Geskiedenis is gemaak tydens Akademia se jaarlikse prestigefunksie op 6 Mei 2026 toe die heel eerste Solidariteit Praestantia-toekenning* aan agttien toppresterende Fonties oorhandig is. Praestantia, wat “uitnemendheid” beteken, verteenwoordig ʼn gesogte merieteprogram wat akademiese prestasie en leierskap onder studente erken en bevorder. Die […]
Akademia se Alumni-uitblinkerstoekenning: ʼn Getuienis van hoop, diensbaarheid en verbondenheid

Akademia se Alumni-uitblinkerstoekenning: ʼn Getuienis van hoop, diensbaarheid en verbondenheid Gepubliseer op: 8 Mei 2026 Met die aankondiging van Letitia Franck as die tweede ontvanger van Akademia se gesogte Alumni-uitblinkerstoekenning, word die kalklig opnuut geskyn op die instelling se alumni. Meer só hul verhale van hoop, diensbaarheid en gemeenskapsverbondenheid. Dié toekenning is op Woensdag 6 […]
Akademia se groei en impak rus op ʼn stewige en doelbewuste grondslag – Marthinus Visser

Akademia se groei en impak rus op ʼn stewige en doelbewuste grondslag – Marthinus Visser Gepubliseer op: 26 Maart 2026 Geskryf deur Marthinus Visser, besturende direkteur van Akademia Die eerste kwartaal van die 2026- akademiese jaar het opnuut bevestig dat Akademia se groei en impak op ʼn stewige grondslag van boustene wat doelbewus gelê is, […]
Pretoria-Fonties droom en doen selfs groter tydens Spore 2026

Pretoria-Fonties droom en doen selfs groter tydens Spore 2026 Gepubliseer op: 11 Februarie 2026 Drie jaar ná die bekendstelling van Akademia se Spore-projek gaan dié studenteinisiatief van krag tot krag én word daar op ʼn eiesoortige, maar baie impakvolle manier, uiting gegee aan die instelling se vormingsideaal. Akademia se ses koshuise in Pretoria is tydens […]
Fonties presteer ligvoets op die ritme van hul dansdrome

Fonties presteer ligvoets op die ritme van hul dansdrome Gepubliseer op: 12 Desember 2025 In minder as ʼn jaar se tyd het lede van die Akademia-dansklub nie nét daarin geslaag om dans as ʼn gewilde studenteaktiwiteit op die instelling se Pretoria-kampus te vestig nie, maar óók om hulself op nasionale vlak te onderskei. Dié groep […]
Deur die lens van ʼn hedendaagse verbeeldingsraamwerk: Só word Fonties as opvoedkundige denkleiers gevorm

Deur die lens van ʼn hedendaagse verbeeldingsraamwerk: Só word Fonties as opvoedkundige denkleiers gevorm Gepubliseer op: 10 November 2025 Geskryf deur Julia Correia, dosent: Opvoedkundestudies, asook Anneré Koen en Jewell Pelser, beide derdejaarstudente in die BEd (Grondslagfase-onderwys)-program, aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde. Kan jy jou indink hoe dit sou wees as groot denkers binne die […]
Akademia besoek internasionale denkgenootinstelling en verken só die klassieke vormingsideaal verder

Akademia besoek internasionale denkgenootinstelling en verken só die klassieke vormingsideaal verder Gepubliseer op: 10 November 2025 Die wese van die klassieke universiteitsidee – wat ook as Akademia se vormingsideaal bekendstaan – word saamgevat in die strewe na die ware, die goeie en die skone. Dié ideaal word deur die instelling se akademiese wetenskapsbeoefening sowel as […]
Nuwe nagraadse program in filosofie ontwikkel denkleiers ter versterking van die gemeenskap

Nuwe nagraadse program in filosofie ontwikkel denkleiers ter versterking van die gemeenskap Gepubliseer op: 23 Oktober 2025 Akademia se Fakulteit Geesteswetenskappe sal vanaf 2026 aan honneursstudente die geleentheid bied om hulself verder in die filosofie te verdiep. Die toevoeging van die BAHons (Filosofie)-program tot dié fakulteit se programverskeidenheid is op Donderdag 23 Oktober 2025 tydens […]
Akademia-sakeplankompetisie: Hierdie topentrepreneurs ding om die titel mee

Akademia-sakeplankompetisie: Hierdie topentrepreneurs ding om die titel mee Gepubliseer op: 21 Augustus 2025 Entrepreneurskapskoors loop hoog onder deelnemers van vanjaar se Akademia-sakeplankompetisie. Die topdriedeelnemers in dié opwindende inisiatief vanuit die instelling se BCom (Ondernemingsbestuur)-program is op Maandag 18 Augustus 2025 aangewys. Hierdie entrepreneurs, wat Fonties* en lede van die publiek insluit, sal op 28 Augustus […]
Akademia-kundiges skitter by internasionale konferensie oor forensiese en regslinguistiek

Akademia-kundiges skitter by internasionale konferensie oor forensiese en regslinguistiek Gepubliseer op: 21 Julie 2025 Die tweejaarlikse konferensie van die Internasionale Vereniging vir Forensiese en Regslinguistiek (IAFLL) het vanaf 30 Junie tot 4 Julie 2025 in Kaapstad plaasgevind. Tydens dié geleentheid, wat vir die eerste keer op die Afrika-kontinent aangebied is, het drie van Akademia se […]
Van kennis tot wysheid: Internasionale denkgenoot skyn die soeklig op klassieke universiteitswese

Van kennis tot wysheid: Internasionale denkgenoot skyn die soeklig op klassieke universiteitswese Gepubliseer op: 21 Julie 2025 Kennis en wysheid mag dalk oënskynlik twee kante van dieselfde muntstuk verteenwoordig, maar binne die milieu van die Christelike en klassieke universiteitsidee staan dié twee aspekte in skrille kontras met mekaar. Hierdie onderskeid was vanaf 14 tot 16 […]
Splinternuwe baadjie vir Akademia se Sakeplankompetisie 2025

Splinternuwe baadjie vir Akademia se Sakeplankompetisie 2025 Gepubliseer op: 14 Julie 2025 Die Akademia-sakeplankompetisie, ʼn opwindende inisiatief vanuit die instelling se BCom (Ondernemingsbestuur)-program, word vanjaar weer aangebied en spog op die koop toe met ʼn splinternuwe baadjie. Vanjaar se kompetisie sal oor drie kategorieë beslis word, en lede van die publiek sal vir die eerste […]
Akademia-koorkomitee: Nóg ʼn hoë noot vir musikale Fonties

Akademia-koorkomitee: Nóg ʼn hoë noot vir musikale Fonties Gepubliseer op: 3 Junie 2025 Sedert die ontstaan van die Akademia-koor in Augustus 2021 het dié musikale ensemble nie net reeds tientalle gehore bekoor nie, maar óók verskeie hoogtepunte bereik. Een só ʼn hoogtepunt is die samestelling van die eerste koorkomitee in Meimaand vanjaar. Volgens Mariska Bolleurs, […]
Fontie-leiers onderneem eerste geskiedkundige skakeltoer

Fontie-leiers onderneem eerste geskiedkundige skakeltoer Gepubliseer op: 14 Mei 2025 ʼn Afvaardiging van Akademia-studenteleiers, bestaande uit studenteraad (SR) en koshuishoofleiers, het vanaf 25 April tot en met 2 Mei ʼn geskiedkundige eerste skakeltoer oor die breedte en wydte van die land meegemaak. Die toerprogram het studente die geleentheid gebied om by ʼn verskeidenheid instellings in […]