Search
Close this search box.

Sentrumopedag en aanlyn inligtingsessie: Akademia kuier op jou voorstoep

Sentrumopedag en aanlyn inligtingsessie: Akademia kuier op jou voorstoep Gepubliseer op: 25 Maart 2024 Koester jy ʼn studiedroom? Wil jy meer te wete kom oor Akademia en die studiemoontlikhede wat dié instelling vir jou kan ontsluit? Indien wel, dagboek solank 12 en 13 April. Op dié dae bied Akademia ʼn sentrumopedag én ʼn aanlyn inligtingsessie […]

Akademia se 2024-eerstejaarskamp – grootste en beste nóg

Akademia se 2024-eerstejaarskamp – grootste en beste nóg Gepubliseer op: 26 Januarie 2024 Ver oor die berge lê daar ʼn ander land, of in die geval, anderkant die rivier lê die grootste avontuur! Vanaf 23-26 Januarie het 317 Akademia-eerstejaars, 51 senior Fonties en 20 personeellede by The Mighty Apies River Venue buite Pretoria saamgekom vir […]

Akademia – ʼn antwoord op plasingsdilemma in hoër onderwys

Akademia – ʼn antwoord op plasingsdilemma in hoër onderwys Gepubliseer op: 24 Januarie 2024 Die Suid-Afrikaanse matriekklas van 2023 het hulself uitstekend van hul taak gekwyt deur die beste slaagpersentasie tot nog toe, 82,9%, te behaal. Wat hierdie prestasie nog méér merkwaardig maak is dat die meeste kandidate tot nóg toe in die geskiedenis van […]

Studie as die beste belegging in die huidige ekonomiese klimaat

Studie as die beste belegging in die huidige ekonomiese klimaat Gepubliseer op: 13 November 2023 Geskryf deur Marthinus Visser, besturende direkteur van Akademia Naskoolse studie word in vandag se tyd gesien as baie duur en dit neem ʼn geruime tyd om ʼn kwalifikasie agter jou naam te kry. In die VSA is studieskuld die grootste […]