Kampusopedag op 10 en 11 Mei is oor

Dae
Ure
Minute
Sekondes
Search
Close this search box.

Akademia-kundige meen moedertaalonderrig is ʼn gemeenskaplike doelwit

Akademia-kundige meen moedertaalonderrig is ʼn gemeenskaplike doelwit Gepubliseer op: 18 September 2023 Geskryf deur Monique Alberts, ʼn dosent in die Fakulteit Opvoedkunde by Akademia. Die inspirerende tema van vanjaar se konferensie van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Taalonderrig (SAVT) was: “Bevordering van meertaligheid – die ontginning van ons taalrykdom.” Hierdie tema is besonders gepas vir die […]

Die sielkundige impak van beurtkrag op skoolleerders

Die sielkundige impak van beurtkrag op skoolleerders Gepubliseer op: 7 Julie 2023 Geskryf deur dr. Nic de Jager, dosent in Opvoedkunde by Akademia. Daar is nog nie naastenby genoeg akademiese navorsing gedoen oor die sielkundige newe-effekte wat beurtkrag op Suid-Afrikaanse laer- en hoërskoolleerders uitoefen nie. SADAG (The South African Depression and Anxiety Group) het onlangs […]

Onderwysers se geestesgesondheid behoort ʼn gemeenskapsdoel te wees

Onderwysers se geestesgesondheid behoort ʼn gemeenskapsdoel te wees Geskryf deur Monique Alberts, Daleen Botha en Nadia Herbst, personeellede verbonde aan Aakdemia se Fakulteit Opvoedkunde.  Gepubliseer op: 28 Junie 2023 Onderwys is ʼn emosioneel uitputtende professie wat teen ʼn vinnige pas gebeur en al hoe meer onderwysers erken dat hul oorweldig voel. Met hierdie realiteit in […]

Twintig pret-aktiwiteite vir gesinne tydens die skoolvakansie

Twintig pret-aktiwiteite vir gesinne tydens die skoolvakansie Geskryf deur dr. Maretha Steyn, Elana Kriel en Susan O’Reilly van die Fakulteit Opvoedkunde by Akademia. Gepubliseer op: 23 Junie 2023 In ʼn besige samelewing is gesinstyd ʼn luukse. Navorsing bewys dat gesinstyd egter belangrik is vir individue om verskillende redes, waarvan die meeste verband hou met persoonlike […]

Akademia-simposium bou aan die laerskoolonderwys-legkaart vir die toekoms

Akademia-simposium bou aan die laerskoolonderwys-legkaart vir die toekoms Akademia se Fakulteit Opvoedkunde het op 17 Mei ʼn simposium met die tema “Die laerskoolonderwys-legkaart: Bou die toekoms saam” by Leriba in Centurion aangebied. By hierdie geleentheid het skoolhoofde en ander kenners hulle kennis en ervaring met laerskoolonderwysers en -onderwysleiers gedeel. Die dag is op ʼn hoë […]